KSM Erediens | 4 Aug. | Wat maak jou gelukkig: Genoeg geld (Stefan Fourie)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Wanneer dit kom by geld, glo elkeen van ons dat daar wel ‘n konneksie is tussen ons geld, en ons geluk. Om dit te glo is nie verkeerd nie. Waar ons wel die fout maak, is wanneer ons dink dat die konneksie tussen geld en ons geluk in die volgende twee woorde lê: “meer daarvan”. In hierdie boodskap vind ons uit dat daar wel ‘n konneksie is, maar dat geluk nie in jou skoot val wanneer jy “meer daarvan” het nie. Hierdie boodskap wil jou uitdaag om die volgende uit te vind: as jy eerlik is met jouself, waaraan wy jy jouself toe, en wat is jy bereid om te doen om dit te bekom?
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 5