Sonja (1978) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 05. 2023
  • This movie has already been uploaded more than a year ago on another channel on CZcams but the quality is not that good so I have uploaded a better version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.
    Hierdie fliek is reeds meer as 'n jaar gelede op 'n ander kanaal op CZcams gelaai maar die kwaliteit is nie so goed nie daarom het ek nou 'n beter weergawe gelaai. Kontak my aseblief indien daar 'n probleem is dat ek my weergawe ook gelaai het, dankie.

Komentáře • 23

  • @jszoradi8650
    @jszoradi8650 Před 7 měsíci +1

    I enjoy old skool Afrikaans cinema.
    It reminds me of people of Suriname and they speak Dutch. ❤

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Před rokem +4

    Mooie Van Rhynspas en Strandfontein.Dankie vir oplaai.

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Před rokem +4

    Baie dankie Tillie, jy neem ons 'n ver pad terug.... Die beste films ooit.🎉❤

  • @user-cr3bp3mb5q
    @user-cr3bp3mb5q Před 22 dny

    Meeulanders was ook interresant.

  • @wilmaoelofse5585
    @wilmaoelofse5585 Před rokem +2

    Baie dankie eks so bly ek wag al lank vir hierdie fliek

  • @leonenortje6109
    @leonenortje6109 Před rokem +2

  • @hendrikvanrheedevanoudtsho1713

    Is dit die volledige film Tillie? Dit lyk bietjie kort...

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před rokem +3

      Volgens my kennis van hierdie rolprent was die oorspronklike looptyd korter as normaal. Die IMDB gee sy tydsduur as 1 uur 6 min so Tillie het dit reg.

    • @tillie9530
      @tillie9530  Před rokem +3

      Dankie, Trevor!

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 Před 6 měsíci

      Dankie vir movie!!!

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 Před 6 měsíci

    Ek is net maal oor hierdie movie dis baie fantasies my ma hierdie movie kyk is dit 'n wonderlik film en waar kon ek hierdie vorm dadelik kry??💖

  • @ettabosman2915
    @ettabosman2915 Před 2 měsíci +1

    Ek ken daardie wereld eznt ek het dasr gebly

  • @ettabosman2915
    @ettabosman2915 Před 2 měsíci +1

    Dis Swadini

  • @worshiplacc4708
    @worshiplacc4708 Před 23 dny

    Hello Tillie! Ek hoopp jy geniet jou dag sover. Gaan jy dalk episodes van "Kelders van Geheime" oplaai? Ek is in die VSA en kan nie die soapie volg nie, Groot asseblief!

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 23 dny

      As Tillie SABC of MNET reekse laai sal die hele kanaal gesluit wees agv kopiereg strikes. Baie kanale op CZcams is summier so afgehaal en gesluit 😔

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 22 dny

      As Tillie SABC reekse oplaai sal die hele kanaal gesluit wees agv kopiereg strikes.

  • @user-cr3bp3mb5q
    @user-cr3bp3mb5q Před měsícem

    I'm looking for a movie of a war in Afrikaans it was called :n Stukkie Hemel.

    • @user-cr3bp3mb5q
      @user-cr3bp3mb5q Před měsícem

      Dit was oorgeklank in Afrikaans oor die vervolging van die jode in die 2de wereld oorlog

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 23 dny

      Just to help here if I can: I worked in the SA film industry for more than three decades and I can't recall such a film title. Was it made for TV!

    • @user-cr3bp3mb5q
      @user-cr3bp3mb5q Před 22 dny

      It was about a little Jewish girl with black hair from Poland living with her family during world War two challenges with food and shelter. I remember watching it when I was a 10year old child.

    • @user-cr3bp3mb5q
      @user-cr3bp3mb5q Před 22 dny

      It was in Afrikaans with the title of n Stukkie Hemel

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 22 dny

      That was definitely a dubbed TV movie: no SA feature film exists with that title.