Weerskant die nag 1978 Afrikanse Rolprent

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 05. 2023
  • Weerskant die nag 1978 Afrikanse Rolprent
    Toe Jurgen van Vreden (Nic van Rensburg) die eerste keer die nuwe en geheimsinnige onderwyseres (Aletta Bezuidenthout) op die strand raakloop, het hy dadelik belang gestel in haar, net om te ontdek dat sy n verlede probeer verberg. Tant Annie (Frances Coertze) probeer haar beste om die twee bymekaar te bring maar die verkragting deur haar gewese man (Zack Du Plessis) het wonde gelaat wat eers na baie swoeg en mooipraat genesing vir haar gebring het in haar WEERSKANT DIE NAG.
    Akteurs Aletta Bezuidenhout, Nic van Rensburg, Wilna Snyman, Zack du Plessis.
    All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

Komentáře •