Is bevryding regtig nodig?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 06. 2024
  • James het aanvanklik nie in bevryding geglo nie, totdat sy vrou 'n ingrypende verandering in haar lewe ervaar het. Hy het begin soek na die waarheid en het uiteindelik in die polisie die bevrydende waarheid beleef. Vandag wy hy sy lewe aan bevrydingswerk.
    Besprekings:
    Marie Lottering
    +27 82 254 9878
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    CZcams Audio:
    Let's Do This!
    - Nat Keefe & Hot Buttered Rum
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 23

  • @user-ml4zv4gr1w
    @user-ml4zv4gr1w Před 22 dny +1

    Amen 🙌

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před 23 dny +1

    Dankie Jesus vir hierdie wonderlike getuie

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 23 dny +1

    Goeie môre. Amen. Baie waar woorde. Baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️🔥🔥✝️✝️🙌🙌

  • @kimmykriel6883
    @kimmykriel6883 Před 23 dny +1

    Ek het vandag bevestiging gekry dat dit my bediening MOET wees❤

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 23 dny +1

    Prys Die Here dis Nou n fantastiese getuienis dankie Koning Jesus vir Al die getuienisse God is goed👏👏👏

  • @user-pw3yi7ig1k
    @user-pw3yi7ig1k Před 23 dny +1

    Uitstekende program dankie

  • @fischecx5020
    @fischecx5020 Před 13 dny +1

    Very good interview, Pastor James is annointed with the Holy Spirit

  • @kimmykriel6883
    @kimmykriel6883 Před 23 dny +1

    Hierdie getuienis was n "eye opener " vir my 😢😮 BEVRYDING IS DIE VERLOSSING...
    😮

  • @dannyventer5701
    @dannyventer5701 Před 23 dny +2

    Ja dit is nodig want ons voorouers het Baie sonde gedoen vrymesselaar okkulte

  • @spiritandtruthworshippers

    Love this! May you be blessed with your ministry.

  • @dorette270
    @dorette270 Před 13 dny +1

    Lief jou Juanita! Gaan binnekort weer kom kuier. Gaan bietjie deur rowwe tyd

  • @stephancilliers482
    @stephancilliers482 Před 23 dny +2

    Awesome thanks brother! HALLELUJAH AMEIN èn SHALOM!

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 23 dny +1

    Jy is so sprankelend! en n inspirasie! Mag jy altyd gesëend wees en ander so bemoedig om te kan aangaan met hul lewens! Jy is n regte engel!!❤

  • @loritajoubert1385
    @loritajoubert1385 Před 9 dny +1

    Wow wow Baie dankie

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 23 dny +3

    Juanita nog iets jy is n hoogs inteligente vrou en kan met enigeiemand n onderhoud doen! Jy is regtig só kosbaar! ❤

  • @bessiewillemse444
    @bessiewillemse444 Před 23 dny +2

    Op die oomblik Wees gehoorsaam aan GOD.Glo bid Ek Weet HY , JESUS sal die regte pad myself ways Om te loopAmen dankie getuienis.JESUS Ek swak asseblief help my 🙏❤️

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 21 dnem

      Maak asb kontak met Pst James. Daar's krag in gebed.

  • @mariacawood11
    @mariacawood11 Před 22 dny +1

    So true. 🙏🙏🙏

  • @user-cs5cp7mo2q
    @user-cs5cp7mo2q Před 3 dny

    Goeienaand juanita..ken julle dalk iemand wat in kaapbevryding doen..dankie

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 2 dny

      Goeie dag, maak asb kontak met Ps. James Lottering. Anders, stuur vir ons 'n epos na: info@diegetuienis.co.za

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne7380 Před 23 dny +1

    Van waar is James...as ek mag vra?