Kommandokorps Steve sing Die Stem innibos

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 07. 2014
  • Hofmeyr skryf: By Innibos 2014 het ek gedurende my akoestiese kitaarmedley weggetrek met 'n paar FAK liedjies. Suikerbos, Oukraallied, Al lê die berge nog so blou, Jan Pierrewiet. Toe ook die eerste vers van DIE STEM.
    Sonder aansporing het 45000 op aandag gaan staan en saam gesing, so hard dat die hoendervleis nou nog op my uitslaan. Ek kry altyd 'n knop in my keel by "ons sal lewe, ons sal sterwe...". Jy sal in die opname hoor hoe ek in daardie reëls my asem vang.
    Ek het gebars van trots. Ek sal dit meer sing en ek vra dat die banvloek op ons heiligste tradisionele lied gelig word en dat almal vry mag wees om te sing wat hulle wil, waar hulle wil, solank dit nie haatspraak is of geweld verkondig nie. Dankie vir RSG en Radio Pretoria wat my kans gegee het om ons saak te stel.
    Ek is nie verbaas oor die enkele negatiewe reaksies nie omdat die dwepers nie die volgende ironie daarin wil lees nie:
    a. Mense wat aanstoot neem vergeet dat Die Stem, soos ons praat, nog deel is van die offisiële volkslied.
    b. Hierdie mense neem klaarblyklik nie aanstoot in die dinge wat gebeur onder die nuwe vlag en volkslied nie, alles vanaf wanprestasie tot moord, verkragting, Gupta, Nkandla, gronddiefstal, aggressiewe Marxisme, ekonomiese rassebeleid en lae lewensverwagting. Daar is eintlik meer as genoeg rede om aanstoot te neem in die nuwe volkslied en vlag, tog doen ons nie.
    c. Die wat DIE STEM kritiseer is tjoepstil oor die president se haatspraak liedere soos KILL THE BOER en UMSHINI WAMI, terwyl DIE STEM nie een haatsprekende lettergreep bevat nie.
    d. "Nkosi Sikelel' iAfrika" is 'n Afrikagebed, wat gewild is oor die hele kontinent, 'n mooi gebed, maar nie ons s'n nie. DIE STEM is ook ʼn gebed, geskryf deur ʼn Suid Afrikaner vir Suid Afrikaners, twee dekades voor Apartheid.
    e. Bygesê, ter versagting, ek kan Nkosi sing en die nuwe vlag salueer, veral as ons as Suid Afrikaners presteer, en ek doen steeds, maar moenie my voorskryf oor presies waaroor en wanneer ek trots moet voel nie.
    Steve sing Die Stem by Innibos • Kommandokorps Steve ...
    Die Stem gesing deur 3 jarige Suid Afrikaner in New Zealand
    • Die Stem van Suid Afri...
    Die Stem van Suid-Afrika (indien jy vergeet het): • Video
    SA PRESIDENT Zuma sings his personal the hate speech anthem: Kill The Boer • Jacob Zuma sings kill ...
    My advies. Sing Die Stem:
    • Want daar is nie EEN haatsprekende lettergreep in DIE STEM nie.
    • Want KILL THE BOER en UMSHINI WAMI kan gelukkig nooit daarmee vergelyk word nie.
    • Dis geskryf deur 'n Suid Afrikaner VIR Suid Afrika.
    • Dis geskryf deur 'n Suid Afrikaner VIR Suid Afrika twee dekades vóór Apartheid.
    • Dis die mooiste lied ooit oor Suid Afrika.
    • Nuwe simbole sal ons eendag herinner aan diefstal, grondgryp, moord, verkragting, wanopvoeding, korrupsie & die swakste president in mense heugenis.
    • Want jy kan en mag.
    • Dit is steeds deel van die nuwe offisiële volkslied.
    • Dis lied nr. 1 in die FAK, die kanon van Afrikaanse tradisionele liedjies.
    • Dis die mooiste gebed oor 'n land, haar vreugde, haar trots en haar hoop en wanhoop - ooit.
    • Want hoendervleis is skaars.
    • Want "ons sal lewe, ons sal sterwe" bring 'n traan in die oog en 'n knop in die keel.
    • Want niemand forseer jou nie.
    • Want Neelsie (Langenhoven) was 'n genius.
    • As jy vergeet het hoe dit voel om deel te wees van iets groots, magtig en heilig.
    • Want hulle doen dit in Kanada, VSA, NZ, Australië, Dubai en Londen.
    • Want dit grief die vyand, die jingo's, die fassiste, die Kommies, die voorskrywers, die lefties en die Croucamps.
    • Want as die laaste Afrikaanse universiteit en skool verdwyn, sal dit nog daar wees.
    • Want dis wettig.

Komentáře • 38

  • @shayncyprowski9816
    @shayncyprowski9816 Před 8 lety +18

    I am a british loyalist the Afrikaans song is the best

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 Před 3 lety +19

    Hierdie is een van die mooiste volkslied in die wereld en almal verstaan wat jy sing

    • @chaoscorsair
      @chaoscorsair Před 3 lety +2

      Groete uit Engeland, Afrikaans altyd groot. 🇬🇧❤️🇿🇦

    • @rebellenarmyforces9039
      @rebellenarmyforces9039 Před 3 lety

      Oke mag ek wat seggen ek heb een oorlog mee gemaakt in Bosnia leuk joh he goed bezig waar is de ateun van de VN NATO IN BOSIAN AND HERZEGOVINA GEBLEVEN TOEN NEDERLAND JULLE VROEG OM LUCHTSTUEN AAN DE AMERICANEN EN DE ENGLAND EN FRANKRYK NERGENS NEE DE HELLE VN EN NATO HEBBEN EEN KANKER HEKEL AAN NEDERLAND EN JULLE EN JULLIE WILLEN HET NIET TOE GEVEN WANNEER KOMT DE WAARHEID NAAR BOVEN JA IK BEN WEL NEDERLANDS JA IK HEB RESPECT ELKE LAND EN CULTUUR MAAR VALT MIJ WEL OP DAT NEDERLAND GEEN VRIENDEN MEER HEB BEHALVE BOSNIË EN EGYPTE WAAR EK BEN GEBORE NOU LEKKER DAN GOED HOOR IK BEN TROTS OP DE VN EN DE NATO EN DAT ANDERE ONSIN GEBUEREN

  • @WimVanraes
    @WimVanraes Před 10 lety +38

    Ik ben Vlaming, maar ik zing dit van ganser harte met jullie mee. Een andere geschiedenis, maar hetzelfde bloed! Ons vir you, Suid Afrika!

  • @billsimonides9915
    @billsimonides9915 Před 9 lety +19

    A song that unites Us All!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @martinnel1347
    @martinnel1347 Před 9 lety +11

    Ek is 16 en ek is self trots op wat ons wat,ons war n ware land van melk en heuning

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h Před 5 měsíci +3

    Ons Volkslied trots op jou Steve

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h Před 5 měsíci +2

    Dis ons Steve Amen ons Lands Lied

  • @SwissFemboy
    @SwissFemboy Před 8 lety +7

    Ons sal sterwe-Dis wat ons nou doen ons weet nie hoe om saam te staan nie

  • @andresteenkamp1135
    @andresteenkamp1135 Před 9 lety +15

    Go Steve eks agter jou

  • @nicovj100
    @nicovj100 Před 10 lety +14

    Uit die blou van onse hemel,
    Vit die diepte van ons see.
    Oor ons ewige gebergtes waar
    Die kranse antwoord gee,
    Deur ons ver-verlate vlaktes
    Met die kreun van ossewa
    Ruis die stem van ons geliefde,
    Van ons land Suid-Afrika
    Ons sal antwoord op jou roepstem,
    Ons sal offer wat jy vra:
    Ons sal lewe, ons sal sterwe
    Ons vir jou, Suid-Afrika.
    As jy die Stem sing hom reg nie geliefdes nie, maar geliefde
    En hier en daar sulke vals note

    • @ProjectHomeGrown
      @ProjectHomeGrown  Před 10 lety +5

      Ek moet bieg wanner ek saam sing is die note meer hier as net daar vals maar maak my nie te min ongelooflik trots voel. Sal net baie graag wil he ons mense en jonger Manne en Mannine moet al 4 verse leer.

    • @hoenderhaan4404
      @hoenderhaan4404 Před 10 lety +8

      Stefan Cornelis Jacobus Diedericks Ek is 22 jaar oud en kry gereeld kak as ek weier om die nuwe volkslied te sing. Ek sing die stem. Manne die vier-kleur sal weer eendag in die wind waai. Hoog en trots

  • @shayncyprowski7247
    @shayncyprowski7247 Před 8 lety +10

    i love this song!💒💒🇬🇧🇬🇧

  • @NG-PE
    @NG-PE Před 6 měsíci +1

    Dis nie hoe mense moet staan terwyl hulle DIE STEM sing nie !

  • @tiaandeswardt7741
    @tiaandeswardt7741 Před 10 lety +8

    Dankie Steve. Ons nodig meer mense soos jy en Bok van Blerk in die land en minder moffies soos Matfield

  • @tobierousseau2403
    @tobierousseau2403 Před 3 lety +4

    Mooi ons Steve

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h Před 5 měsíci

    Ons Saluut you Steve ons Land

  • @XsTrMan221
    @XsTrMan221 Před 9 lety +6

    OOM STEVE !

  • @AgnesVanderMerwe
    @AgnesVanderMerwe Před 2 měsíci

    😅 go Steve go you are 👍

  • @judithkellerman612
    @judithkellerman612 Před 5 měsíci

    😂😂😂everything I hear it being sung

  • @vdm568
    @vdm568 Před 9 měsíci +3

    En die apies wat bly sit? Uiters swak.

  • @hendrickswart4122
    @hendrickswart4122 Před 3 měsíci +1

    Ha, ha.
    Stranded bank was een van die borge en was baie ontsteld.

  • @ProjectHomeGrown
    @ProjectHomeGrown  Před 10 lety +1

  • @hoseA-sy4ld
    @hoseA-sy4ld Před 8 měsíci +1

    americanos ,,,,,,or russians