Eindtyd waarskuwing!! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Vložit
- čas přidán 10. 07. 2022
- Eindtyd waarskuwing!!
Ongekukkig gaan baie mense dit besef as dit te laat is.
Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe) : www.menorahtabernakel.com/leringe
Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel
Volg ons op Instagram : menorah_tabernakel
#MenorahTabernakel
Dankie past. Altyd baie goeie boodskappe. Amen!
Amen.Dankie Jesus vir die vermaning.Alle eer aan Jesus.
Sien dit elke dag gebeur.Jesus ek pleit dat dit nie vir my te laat sal wees nie.Amen.
Dankie Pastoor Amen en Amen Shalom🙏👏🏻🙏
Pastoor Frik hou asb aan met GOD se WOORD...ek kyk uit na U boodskappe...JESUS het my verander daarom kan ek uitroep HalleluYAH....GESEENDE dag vir julle
Shalom van uit krugersdorp
Amen.
Volle Amen op jou boodskap Pastoor Frik. So n boodskap moet eintlik op hoof nuus op TV en koerante kom... Dankie v jou tydige en ontydige boodskappe wat siele red. Ons het dit soooo nodig. Shalom. Barend Liebenberg
Dankie Pastoor Frik dat jy die waarheid met ons deel. Mag jy en jou familie geseend wees.
En my siel roep uit Hallelujah. Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde 🙏
As Jehovah is holy, He requires His people to be holy, pure, undefiled; for without holiness no man shall see the Lord. Those who worship Him in sincerity and truth will be accepted by Him. If the body of Christ will put away all self-worship, and will receive in their hearts the love for God and for one another that filled Christ’s heart, our heavenly Father will constantly manifest His power through them. Let His people be drawn together with the cords of divine love. Then the world will recognize the miracle-working power of God, and will acknowledge that He is the Strength and the Helper of His commandment-keeping people (Manuscript 125, 1907). 7BC 939.11
Dankie Frik. Die gordel van waarheid is die vasmaak en ophou vir die uitrusting. Wees geseend Frik🙌
Baie dankie padtoor.
Amen. Dankie Pastoor.
Mre Pastoor Frik..baie dankie..uit ñ koue Karoo🙌
Halleluyah!!
Dit is so waar.
Kragtige boodskap jammer so kort,baie baie dankie
Ja Pastoor ons leef in die laaste snikke.
Ek wil weet: hoekom eer mense nie die regte, Bybelse, Sabbat nie? Baie dankie vir u goeie boodkappe, Pastoor.
Titus 2:13