Die FINALE TOETS van GOD se mense in die LAASTE DAE? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
    Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernacle.com/e-winkel
    Volg ons op Facebook: MenorahTabernacle
    Volg ons op Instagram : menorah_tabernacle

Komentáře • 27

  • @vasti018
    @vasti018 Před 3 lety +2

    So baie dankie 👏🙏🙏🙏

  • @joannvanderberg6797
    @joannvanderberg6797 Před 3 lety +2

    Dankie Pastoor. Dankie Abba vir U woord. Shalom

  • @engelagraham1116
    @engelagraham1116 Před 3 lety +1

    Dankie pastoor..alles so waar ,,waardeer elkewoord van jou van ons Groot Generaal en Koning Yashua ,,Jesus Christus. Mag julle geseend wees ..

  • @engelagraham1116
    @engelagraham1116 Před 3 lety +1

    AMEN. BAIEDANKIE

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +1

    Baie dankie liewe pastoor.

  • @pierregrove6325
    @pierregrove6325 Před 3 lety +5

    I thank Yahweh for pastor Frik . He explains through the word of God that we the people should be ready to comply with the final test of the end time . God is the only way to be saved.

  • @benitajonker3044
    @benitajonker3044 Před 3 lety +4

    dankie vir kosbare Woord Abba deur u kinders : dankie Frik & Amelia 🎺

  • @martiedejager3595
    @martiedejager3595 Před 3 lety +1

    Baie dankie vir 'n openlik gesprek oor die huidige tydperk en tye wat gaan kom. Dankie vir lering oor die Shabat, iets wat nooit reg verduidelik was maar dat dit vir my 'n baie groot betekenis het! Bly geseënd pastoor en gesin.

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 Před 3 lety +1

    Looove your teachings..

  • @loffievonlandsberg8772
    @loffievonlandsberg8772 Před 3 lety +1

    Baie goed gedoen Frik
    🙏👍🏻
    Shalom

  • @benitajonker3044
    @benitajonker3044 Před 3 lety +4

    Shabbat Shalom blessings

  • @marilynvandroogenbroeck34

    Dankie Pastoor..

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 Před 3 lety +4

    Dankie Pastoor Frik ... altyd vir my so GESEEND ...HALLELUJAH

  • @friedaconradie8369
    @friedaconradie8369 Před 3 lety +3

    Baie dankie past. Frik dit is so 'n belangrike boodskap veral in hierdie eindtyd waarin ons lewe. Ons kyk nie na die gebeure om ons nie, maar ons kyk op in verwagting na Yashuah. Shabbat Shalom

  • @kathleenhaas1525
    @kathleenhaas1525 Před 3 lety +3

    Hallelujah... I shall not be moved!,, 🙏 Ek dank Vader vir my Geestelike Leiers.. Shabbat Shalom 💕

  • @lionelwalton6784
    @lionelwalton6784 Před 3 lety +2

    Awesome 👌

  • @michielsmit7969
    @michielsmit7969 Před 3 lety +8

    Ons leef in 'n tyd waar gelowiges en nie-gelowiges, diegene wie aan evolusie glo en die wie aan 'n letterlike skeppingsweek glo, tesame met wetenskaplikes van alle oortuigings saamstem dat lewe op aarde min tyd oor het; "Ons leef aan die einde van tyd"! Meer as ooit besef ons dat daar 'n groter mag in beheer is en dat die Bybel insig het wat nie deur 'n mens uitgedink is nie. Die Tien Gebooie bly na alles die beste riglyn vir orde en geluk en, soos Past Frik ontdek het en nou met erns oordra, is die vierde gebod wat op slinkse manier deur die Satan gekaap is. Jakobus 2:10 stel dit duidelik dat wie ook al een gebod oortree, aan almal skudig is. Ek sien uit na Past Frik se lesing oor die grootste onreg aan die Christendom naamlik die vervalsing van God se Rusdag.

  • @margaretbarnard174
    @margaretbarnard174 Před 3 lety +2

    Shabbat Shalom AAN JULLE Frik n Amelia Mag Die Lewende G-D YAHOVA ELOHIM JULLE ryklik seen

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 Před 3 lety +2

    Dankie
    Wonderlike woord

  • @alettavanderwalt4085
    @alettavanderwalt4085 Před 3 lety +1

    Amen Halleluja

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Ja, Jesus is oppad, dankie Pastoor, moet maar kalm bly....

  • @ockiestrydom7443
    @ockiestrydom7443 Před 3 lety +2

    Shalom🙏

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety +1

    Shabbat Salom

  • @ockiestrydom7443
    @ockiestrydom7443 Před 3 lety +1

    Shabat Salom Vriend🙏

  • @benitajonker3044
    @benitajonker3044 Před 3 lety +1

    ervaar verdeeldheid ; mag eenheid by my begin altyd.

  • @benitajonker3044
    @benitajonker3044 Před 3 lety +1

    so waar oor fokus