Antoinette Pienaar op Theefontein video 4

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • As daar nou een ding is waaroor Antoinette Pienaar van Theefontein droom, is dit om een oggend die voordeur oop te maak en daar lê ‘n boksie wense vir haar en wag. In vandag se video vertel sy juis hoe haar ma vir haar en haar susters kleintyd stories gelees het en al die vreemde wense wat die karakters gemaak het. Ons plaas élke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette. Hierdie video’s is ook beskikbaar op ons webtuiste www.bruis.co.za en Facebook. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!

Komentáře • 7

  • @ansievandenberg3817
    @ansievandenberg3817 Před měsícem +3

    Die mooiste storie!!!

  • @karenburger2447
    @karenburger2447 Před měsícem +7

    Soveel respek vir die lieflike kruie koningin❤

  • @DianneSmith-fv1vi
    @DianneSmith-fv1vi Před měsícem +4

    So n mooi mooi storie wens my boks wense le more vir my en wag😊by my deur. 🙏

  • @wettham715
    @wettham715 Před měsícem +1

    Such a beautifully descriptive language. Baie dankie 😅

  • @HannetjieEsterhuyse-tv1hy
    @HannetjieEsterhuyse-tv1hy Před měsícem +4

    Antoinette, jy lig mens op uit die diepste gat met jou vertellings. In my verbeelding sien en beleef ek jou storie hier in Keetmanshoop Pragtig!

  • @MarinaFPeres
    @MarinaFPeres Před 5 dny

    Legenda pleaseeeee!❤❤❤❤❤❤

  • @tillaoosthuizen3201
    @tillaoosthuizen3201 Před měsícem +4

    Asb ek het net 3 en 4 waar kry ek die ander asb en wat volg