Nogtans - Retief Burger.wmv

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 01. 2010
  • Nogtans - a song from Retief Burger that just immediately pulled me straight in - I just had to make this video. I made this in the time of the Air France & Yemen Air crashes were miracles did happen. We do serve an awesome God!
  • Hudba

Komentáře • 20

  • @frankreyneke5244
    @frankreyneke5244 Před 3 lety +10

    Ek het donkerte geken, smarte verslawing, hartseer, eensaamheid, in Sy Almagtige Genade het God Hom oor my 'n nietige wesen ontferm, ek is verlos, genees en vry van sonde my dankbaarheid is onbeskryflik, dankie, dankie, Almagtige Jesus Christus 💗💗

  • @dou123ify
    @dou123ify Před rokem +1

    Die woorde stap diep spore in n mense se hart,wat sal ons doen sonder ons wonderlike en liefdevolle God

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin1740 Před 11 měsíci +1

    Hallelu-JAHH🙇‍♀️🛐👑🙌❤️‍🔥🕊💐💞🙌

  • @frankreyneke5244
    @frankreyneke5244 Před 3 lety +3

    Ek het 'n kort verhaal geskryf en dankie, hierdie lied was my tema, grens oorlog verlies ouers wat smarte ongeken moes deurmaak

  • @petrosurman1586
    @petrosurman1586 Před 3 lety +2

    Heilig is die Here my God dankie vir die pragtige lied🙌🏻✝️

  • @Harvester2222
    @Harvester2222 Před 3 lety +1

    ❤❤❤

  • @frankreyneke5244
    @frankreyneke5244 Před 3 lety +2

    Retief se stem is intense, die woorde is absoluut bevryding

  • @maggieharmse9565
    @maggieharmse9565 Před 4 lety +1

    Dankie, dis 'n pragtige lied!

  • @lourensleroux861
    @lourensleroux861 Před 3 lety +1

    Baie magtig, praat met my gees, Heilig is ons God!

  • @mariemia7594
    @mariemia7594 Před 5 lety +2

    I love this song

  • @Charlene4115
    @Charlene4115 Před 14 lety +6

    Ek sit met Trane in my oe dit is die pragtigste video!!!
    Prys die Here!!
    Baie blessings vir jou!!!

  • @louiseolivier1863
    @louiseolivier1863 Před 10 lety +2

    Hartroerend mooi
    Nogtans...

  • @Jodelande
    @Jodelande Před 12 lety +3

    Beautifull song... so encouraging. Thanx for posting!

  • @charlouw7727
    @charlouw7727 Před 6 lety +2

    DANKIE VADER.!!!!!

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 Před 7 lety +3

    Wonderlike christen musiek!

  • @Spokie75
    @Spokie75  Před 14 lety +2

    @Charlene4115
    Hi jy... Ek was maar net gehoorsaam aan wat ek gevoel het die Here druk op my hart om met die lied te doen.. dit moes gemaak word - juis so... erens vir iemand sal dit iets beteken... Mooi dag en blessings vir jou ook! x

  • @windhoekineilat
    @windhoekineilat Před 12 lety +1

    wow, dit is pragtig
    shalom

  • @melodylupberger8848
    @melodylupberger8848 Před 5 lety +2

    Heilig is ons Here

  • @ChrisvanBeem
    @ChrisvanBeem Před 13 lety +1

    Mooi lied

  • @MsKaneel
    @MsKaneel Před 12 lety +2

    Baie special woorde