Riana Nel, Retief Burger - Die Seën (Lyric Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Music video by Riana Nel, Retief Burger performing Die Seën (Lyric Video). © 2020 Coleske Artist
    vevo.ly/29H7uY

Komentáře • 27

  • @juanitawalters3259
    @juanitawalters3259 Před 23 hodinami

    Dankie Jesus Dat U ons so oorvloedig seen. Seen SA en elke gelowige en elke Jong mens. Amen

  • @shanescaife7415
    @shanescaife7415 Před 2 lety +2

    Dankie Retief en Riana mag God julle seën en mag sy Gesig oor julle twee skyn 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @johannajacobs2552
    @johannajacobs2552 Před 3 lety +2

    Weet nie hoekom is hier 10 down duime nie. Dis so pragtig en in ons eie taal. ..

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7 Před 3 lety +2

    Baie dankie. Ek gaan dit beslis gebruik om my Pinkster boodskap die Sondag mee af te sluit. Julle is awesome Riana en Retief. Mag onse Here Jesus julle dra van krag tot krag. Julle boodskap deur die liede en ook julle belydenis en ervaring te deel, kan ons vas staan in geloof, in die fondasie wat onse Skepper vir ons voorberei het om op te bou. Elkeen het n vrees elkeen het n pad en elkeen kort soms bemoediging. Dankie Here vir julle.

  • @mimimarianca4979
    @mimimarianca4979 Před 3 lety +2

    Net so pragtige lied! Baie Dankie vir die mooi woorde deur Retief en Riana.

  • @willemarendse8115
    @willemarendse8115 Před 8 měsíci +1

    Brilliant song🙏

  • @adelefourie6464
    @adelefourie6464 Před 2 lety

    Thank you Lord for what I have in my life!!!🙏

  • @helmiendutoit4597
    @helmiendutoit4597 Před 4 lety +4

    Awesome, awesome!

  • @lindaoberholzer6864
    @lindaoberholzer6864 Před rokem

    Amen en Amen en Amen.
    Hallelujah!!!!!!!!!!!!

  • @helenasmith1523
    @helenasmith1523 Před 2 lety

    Dankie,..dankie vir hierdie....mooi kosbare gebed.

  • @siocnarf1100
    @siocnarf1100 Před 3 lety +6

    Die lied wat my deur 2020 gedra het

  • @eliskahudova4314
    @eliskahudova4314 Před 3 lety +1

    Nádherné 🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @johannafourie1729
    @johannafourie1729 Před 3 lety +1

    Baie mooi

  • @atleganglekalakala7708
    @atleganglekalakala7708 Před 3 lety +6

    Both the English and Afrikaans versions of this song do it for me🤗🤗🤗🤗

  • @rosatheron8572
    @rosatheron8572 Před 2 lety +1

    KOSBAAR..BAIE DANKIE🤍

  • @dudecool5657
    @dudecool5657 Před 3 lety +1

    ❤️🙏

  • @adelefourie6464
    @adelefourie6464 Před 2 lety

    Amen🙏🙏🙏

  • @careenmuller1088
    @careenmuller1088 Před 2 lety

    Amazing!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 4 lety +3

    ♥️

  • @issiebooysen8728
    @issiebooysen8728 Před 2 lety

    Dowolde

  • @henriettevanreenen8939

    Fantasties. Kan ek die song as my ringtone gebruik?

  • @yolandijonas8707
    @yolandijonas8707 Před měsícem

    😅😅

  • @yolandijonas8707
    @yolandijonas8707 Před měsícem

    😅😅😅

  • @lizonduku7412
    @lizonduku7412 Před 3 lety

    LlZO