Logan Pietersen - Bring My Terug (H2-A)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 11. 2023
  • Geniet Logan Pietersen se musiekvideo van Bring My Terug!
    Laai die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse - linktr.ee/loganpietersen
    Lirieke:
    Maart net so voor April
    Ons tasse staan gepak
    My vrou en my kinders se harte word vertrap
    Soos ek terug kyk in die gange sien ek reeds verlange na my staar
    Ek wens ek kon bly
    Oh bring my terug na die ou Transvaal
    Ek mis my taal
    Oh en vat my terug na my moederland
    Ek is gedaan
    Ek soek braaivleis, soek kole, my mense om ñ Kamp vuur bring my terug.
    Lang ure op my stroper
    "Make every dollar count"
    Bring net jou waardes, Bring eg Suid-Afrikaans
    Met die Here se genade loop Boer deur my are
    Bly bewus, ons kom weer terug
    Oh bring my terug na die ou Transvaal
    Ek mis my taal
    Oh en vat my terug na my moederland
    Ek is gedaan
    Ek soek braaivleis, soek kole, my mense om ñ Kamp vuur bring my terug.
    Hier gee ons ons beste, vir ons geliefdes aan die anderkant.
    Verlange raak langer, staan nader, kom vat my hand
    Oh bring my terug na die ou Transvaal
    Ek mis my taal
    Oh en vat my terug na my moederland
    Ek is gedaan
    Ek soek braaivleis, soek kole, woorde en akkoorde
    Bring my terug
    Regisseur:
    Tessa Jay Glanville
    Kameras :
    Tessa Jay Glanville
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Tessa Jay Glanville
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksiebestuurders:
    Tessa Jay Glanville
    Storm Opperman
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Ruan Graaf / De Graaff Productions
    Liedjieskrywers / Publikasie:
    Logan Pietersen / Vonk Uitgewers CC
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 20

  • @frozen2mienie187
    @frozen2mienie187 Před 3 měsíci +2

    Daie dankei vir die liekies ek hoe van dit❤❤❤❤

  • @WillemCoetzer-wn3zf
    @WillemCoetzer-wn3zf Před 3 měsíci +1

    Die is gemaak op ons plaas wow

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 8 měsíci +5

    Terug na ons wortels toe🕶️👏♥️🏠
    Die liedjie kan vir elkeen iets anders beteken.
    As jy dalk verlore geraak het in jouself deur die lewe, sal Logan se liedjie jou hart weer vind en jou menswees- (Die unieke jy) weer herstel.

  • @user-wr9re2ip7j
    @user-wr9re2ip7j Před 4 měsíci +2

    Baie nice song 🎵

  • @michellevanderlith6298
    @michellevanderlith6298 Před 3 měsíci +2

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @TanyaMichelleHart
    @TanyaMichelleHart Před 8 měsíci +5

    Met 'n nostalgiese klank en 'n hart vol hoop, straal jou musiekvideo 'n boodskap uit wat die siel aanraak. Trots vul my hart vir die wysheid en liefde wat jy deur jou woorde en klank oordra. Die produksie is amazing en ek sien 'n pad van onbegrensde sukses voor jou in die wêreld ❤🍄❤️

  • @chrisnavanrensburg9837
    @chrisnavanrensburg9837 Před 8 měsíci +1

    Baie geluk Logan. 'n Pragtige lied so uit die hart! Hartroerend mooi. Ons kyk nie altyd met soveel positiewe oe na ons land nie maar daar is tog nog so baie om oor trots en dankbaar te wees...

  • @arproductions4357
    @arproductions4357 Před 8 měsíci +2

    Joh baie trots , jy is ‘n yster my vriend jy gaan nog ver gaan👊🏻🙌🏻🇿🇦🇿🇦

  • @dewalttruter8139
    @dewalttruter8139 Před 8 měsíci +2

    Die song gaan nog lekker groei op almal ek love dit vd 1ste keer af.

  • @renetolmay8423
    @renetolmay8423 Před 8 měsíci +2

    Love jou song ❤

  • @user-pu6mp7xt7u
    @user-pu6mp7xt7u Před 8 měsíci +2

    Baie waar. Dit word nooit beter nie. Elke jaar verloor ons soveel tyd weg van ons families. Maar ons bly hoop dat ons eendag op ons eie grond sal kan 'n bestaan maak.

    • @chanellegouws2078
      @chanellegouws2078 Před 2 měsíci

      Dis waar. Jy het die woorde uit ons mond gevat. Dis ons grootste wens ook. Ek en my man is in South Dakota. Derde Jaar nou. Mis a na kinders en wil net huistoe nou. Ons wil ons land help herbou vir ons mense sodat niemand meer hier hoef te kom bieg en sleg behandel word nie. Ons Afrikaners word vertrap hier en ons is moeg. Ons harte bloei vir ons mense. Maar hoop hou ons aan vas dat ons amal weer saam self ons eie land sal herbou.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 8 měsíci +2

    Pragtig😊

  • @pieterherbst3616
    @pieterherbst3616 Před 8 měsíci +2

    Wel done champ...🎉🎉

  • @carinahorn1306
    @carinahorn1306 Před 8 měsíci +1

    Baie mooi..like dit

  • @ilenesmit3706
    @ilenesmit3706 Před 8 měsíci +1

    Awesome Awesome trots op jou

  • @ruanniemann9765
    @ruanniemann9765 Před 8 měsíci +3

    😁😁😁😁Wag in spanning

  • @antoniewessels8
    @antoniewessels8 Před 8 měsíci +2

    Well done !! Great song❤

  • @killacarnage
    @killacarnage Před 8 měsíci +2

    Daar vat hy nou! 🥩🔥🎶🍻

  • @hermanluyken3682
    @hermanluyken3682 Před 8 měsíci +2

    Lekker pella!