ARMAND HOFMEYR - Case Trekker

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 04. 2024
  • Dankie aan die manne van Case Hi, Klaas en Willie en die res vir julle bydra met ALLES!
    Dankie Richard en Michelle van Richphotography vir julle Awesome video en editing werk. Dirk Van Niekerk Dan vir jou amazing g werk met die song dit klink befõk. Michelle Pistorius
    , my Lief dankie vir jou liefde, Fotos en makup vir die video. Die Veiling Pub 'Herman' dankie dat ons jou Awesome bar kon gebruik het. My enganeers Eric en Chris dankie vir julle hulpmet die sound. Ons 3 Actors in die video L en L en die Pa julle was awesome, julle maak die video
    ! en dankie Jacques en Stefan vir die vinnige band. Dankie aan David Gresham, Silvia en julle span wir die agtergrond papier werk...
    Lirieke
    Die son sagies teen jou lyf
    En die wind waai deur jou hare
    Niks kan mooier wees ekke
    Voel die klop hier in my are
    Want om jou alleen te kry
    Maak alles in my wakker
    Niks hier rondom ons
    Behalwe ek en jy
    Ek stick jou vir 'n koppie koffie
    Op my rooi case trekker
    Ekke kyk diep in jou oë
    Dan gesels ons nog so lekker(so lekker)
    Oor 'n Boere koffie
    Op 'n bloed rooi trekker
    Die beter alleen hier saam met jou
    Wooh-wo hooo-jou-ou-ou
    Wooh-wo hooho jou-ou-ou
    Stiller sal jy nie kry
    Elke oomblik raak net beter
    Daars baie wat ek vir jou wil sê
    Die tyd hou ons vergete
    Ek ril diep binne my
    Met jou lippe naby myne
    En jy dan sagies vra
    Is dit net ek en jy
    Ek stick jou vir 'n koppie koffie
    Op my rooi case trekker
    Ekke kyk die in jou oë
    Dan gesels ons nog so lekker (so lekker)
    Oor 'n Boere koffie
    Op 'n bloed rooi trekker
    Die beter alleen hier saam met jou
    Wooh-wo hooo-jou-ou-ou
    Wooh-wo hooho jou-ou-ou
    Ek stick jou vir 'n koppie koffie
    Op my rooi case trekker
    Ekke kyk diep in jou oë
    Dan gesels ons nog so lekker
    Oor 'n Boere koffie
    Op 'n bloed rooi trekker
    Die beter alleen hier saam met jou ou-ou
    'n koppie koffie
    Op my rooi case trekker
    Ekke kyk diep in jou oë
    Dan gesels ons nog so lekker(so lekker)
    Oor 'n, 'n Boere koffie
    Op 'n bloed rooi trekker
    Die beter alleen hier saam met jou
    Ek stick jou vir 'n koppie koffie
    Op my rooi case trekker
    Ekke kyk diep in jou oë
    Dan gesels ons nog so lekker
    Oor 'n Boere koffie
    Op 'n bloed rooi trekker
    Die beter alleen hier saam met jou
    Wooh-wo hooo-jou-ou-ou
    Wooh-wo hooho jou-ou-ou
    Geskryf deur: Armand Hofmeyr
    Vervaardiger: Dirk Van Niekerk
    Backing vocal: Arri Opperman, Burger Le Roux
    Guitar: Josh Oosthuizen
    videograaf: Richard Oosthuizen
    Fotograaf: Michelle Pistorius
    Publisher: David Gresham
    #casetrekker
    #case
    #ArmandHofmeyr
    #trekkers
    #rooicasetrekker
  • Hudba

Komentáře • 38