Pesach 2024 / Vordering op die plaas De Kuilen, Kamieskroon.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 03. 2024
  • VORDERING op die plaas De Kuilen, Kamieskroon.
    Maak vas jou veiligheidsgordel en stap saam met Frik.
    #Berg van Verheerliking
    #Menorah
    #Tabernakel
    #Berg van Elohim
    #Tuin van Getsémané
    #Betábara - Mikvah (Doop)
    #Groen/Eco kampterrein
    Ons is opgewonde oor elkeen wat saam met ons die #Pesach Fees gaan vier op die plaas.
    Onthou asb om te registreer by Amelia 084 580 8233.

Komentáře • 24

  • @melanievanwyk5451
    @melanievanwyk5451 Před 4 měsíci +1

    My Namakwakand.... Kamieskroon my Pa en sy familie se geboorte grond en waar my grootouers ook ter ruste gele is. Verlang so vreeslik! Hoe wonderlik dat Abba my heimat uitverkies het vir so n gelooflike profetiese fees. Mag julle baie geseend wees met jul wonderlike bediening !! Shalom

  • @user-zl3gh1dp3f
    @user-zl3gh1dp3f Před 4 měsíci +1

    Netjies.
    Dankie vir die toer Frik.

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits6465 Před 4 měsíci

    Ai Frik ek en Johan wens ons kon daar wees, maar ons glo ons beurt sal eendag kom. Dit is soo oorspronklik en regtig alles wat jy wys...julle is in ons gebede! ❤ Ek voel sommer die teenwoordigheid van Abba terwyl jy so praat en wys..

  • @Colette7403
    @Colette7403 Před 4 měsíci

    Wow! This is so beautiful!🙌, I'm picturing what it would look like once it's done... especially the Menorah! I have goosebumps!......I praise Yahweh God for this, I'm so grateful that you doing this.
    My husband and I , and our children would've came...but we in a process of moving, and unfortunately cannot be there! Yah willing next time!.
    I pray Yah's blessing on that place, and that hearts will be transformed in the name of Yahshua, Amen

  • @vickycilliers
    @vickycilliers Před 4 měsíci

    Dit val my by, dis asof Vader YHWH die plek met Sy hand uitgekies het. Dit is so spesiaal . Sy salwing ewig en altyd Shalom

  • @vickybotha2927
    @vickybotha2927 Před 4 měsíci

    Amazing Frik en Amelia seenwense. ❤

  • @kaylankaylan5705
    @kaylankaylan5705 Před 4 měsíci

    Oooo Amaizing dit sal 'n belewenis wees. Ai wens ek was daar. Groete Gerty

  • @theodorethegilly
    @theodorethegilly Před 4 měsíci

    Amen❤

  • @wilmariturner8965
    @wilmariturner8965 Před 4 měsíci

    Wow, kan nie wag nie! Dankie vir al jul harde werk😊

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před 4 měsíci

    Fantasties mooi!!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Shalom.

  • @lizelledutoit5846
    @lizelledutoit5846 Před 4 měsíci

    Dit lyk absoluut wonderlik!!!

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 4 měsíci

    Dit lyk sooo fantasties daar Frik en ja jam klink sommer baieeeeee beter 😂😂😂😂😂❤🙌 Shalom .. dankie vir die share

  • @theodorethegilly
    @theodorethegilly Před 4 měsíci

    ❤NATURAL ❤TODAY ❤

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci

    Halleluja.

  • @twanjaduplessis5303
    @twanjaduplessis5303 Před 4 měsíci

    HalleluYAH!!!!

  • @n8440
    @n8440 Před 4 měsíci

    Wens ek kon daar my shofar kom blaas dis so so pragtig

  • @susanm9545
    @susanm9545 Před 4 měsíci

    Sterkte julle. Seen in Yeshua, Jesus.

  • @beatrixsirakis5356
    @beatrixsirakis5356 Před 4 měsíci

    Baie dankie vir die deel van hierdie besonderse toer wat ons ook net soos julle as Heilige grond beskou. Dis n pragtige landskap, en julle het baie, tyd, voorbereiding, voorbidding ingesit. Alle Seënwense en sterkte bihķķ

  • @PebbleBeachLife
    @PebbleBeachLife Před 4 měsíci

    Ek is baie jaloers dat ons net te laat tehore gekom het. Ons sal julle sien met Sukkot en dan van volgende jaar af nie een fees mis nie!

  • @wilnabotha3566
    @wilnabotha3566 Před 4 měsíci

    😮🙏 🇮🇱

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 Před 4 měsíci

    EK VERTROU YAH-SHUA DAT EK OP Ñ VOLGENDE GELEENTHEID OOK DEEL GAAN HÊ ...EK WIL SOMMER DAAR VIR EWIG KOM INWOON 😁🙌🙌🙌