Plaas Vuur in jou lewe - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024

Komentáře • 52

  • @user-jt1hn2ju6u
    @user-jt1hn2ju6u Před 7 měsíci +2

    Elohim U Almag en Krag en Liefde en Trou is Verbysterend!! HalleluYAH!! Hoe groot is U!! Kosbaar Frik wees gesëend in Yashua se Naam vir Sy Koninkryk!! Amen

  • @isabelcronje1351
    @isabelcronje1351 Před 7 měsíci +3

    Ek huil nou sommer so n mooi boodskap Pastoor Frik baie blessings ek bid vir julle ❤ Amen

  • @jandevilliers1618
    @jandevilliers1618 Před 7 měsíci +1

    Hallelujah asb Frik jy moet nooit verskooning vra vir jy praat te lank nie , dit is net n voorreg om deel te kan wees van jou getuienis oor ABBA VADER .

  • @79birdsong
    @79birdsong Před 7 měsíci

    Eer aan ons Allerhoogste God. Dankie vir die boodskap Past. Frik, dit is n ongelooflike "eye opener". Alles wat jy sê is so waar die 'vure' in ons land brand hoog en ons as kinders van Yaweh moet in unity kom, tyd is min Yeshua is oppad ons moet voorbrand doen vir Sy koms, mense kan nie meer in kerke sit en en hande klap, nie ons moet hande vat en in eenheid kom en bid vir ons jeug, ons landsleiers, ons kerkleiers ons land is besig om te 'brand', en ek huil maar is ook opgewonde want die boodskap het my hoop gegee. Yeshua, Vader laat U Ruach vir Frik en Amelia oorvloedig seen en beskerm hulle is soos n reenwolk oor n vuur, hulle bring hoop in die dorre land wat brand. Shalom

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Před 7 měsíci +1

    HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die groot Getuienis en treffende Boodskap
    By God is niks onmoontlik nie. Aan God al die lof en eer. SHALOM

  • @ester3828
    @ester3828 Před 7 měsíci +2

    Wat ñ kragtige boodskap, ek het hoendervleis gekry... ek bly op ñ plaas en beleef al hierdie goed...maar jy het vandag vir my ñ ongelooflike nuwe siening en insig gegee. Ons loop almal met blase onder ons voete en stukkende knieë op hierdie ongelyk pad van ñ krom en verdraaide wêreld. Dankie vir jou insette om ons deur krag van Meester Yashua te laat aanhou en nie ons oë van die eindoel af te haal nie. HALLELUYAH!!!

  • @annatjiejansenvanvuuren5534
    @annatjiejansenvanvuuren5534 Před 7 měsíci +2

    Dankie pastoor Frik vir 'n inspirerende boodskap.

  • @dietervanwyk2155
    @dietervanwyk2155 Před 7 měsíci +2

    Wat n getuienis. Prys Vader Yahweh. Mag Vader julle beskerm. Shalom

  • @elsiekleynhans2008
    @elsiekleynhans2008 Před 7 měsíci +1

    Amen halleluja ons aanbid n LEWENDE GOD HALLELUJA

  • @LeopoldVDH
    @LeopoldVDH Před 7 měsíci +1

    Goeiemôre Frik, wat 'n wonderlike getuienis. Dankie dat jy dit met ons deel en dankie dat Jy deel is van my lewe. Ek spreek krag, vrede en blydskap oor jou in Jeshua se wonderlike naam

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 Před 7 měsíci

    Halleluja vir n Kragtige boodskap, Jesus dis my begeerte om op daardie plaas te kom om Sy Grootheid te ervaar Sy Almag geseënd is julle Pastoor Frik en Amelia

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits6465 Před 7 měsíci +3

    Sjoe baie dankie vir die amazing boodskap! Ek wil net heeltyd huil terwyl ek na jou luister...wat n grote Vader dien ons nie hey!

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht Před 7 měsíci +1

    More Frik, o wat n GETUIENIS. Ek wens jy kon nog en nog aan gaan en vertel. Dit het selfs my hoendervel gegee.
    Dankie dat jy ons bly bemoedig met jou verhale.
    Jy's ń ware Godsman.

  • @user-kr3dg6rg1g
    @user-kr3dg6rg1g Před 7 měsíci

    Only saw this msg now. Whenever I saw a fire I remembered that time, 4 years ago in Pringlebaai . The place was surrounded by fires. We were told to move to Hangklip side of town. There we wait in our cars. Then the fire came arnd that mountain & we where told to move back again to centre of town. We quickly rush back to our house to get water & food for children & I decided to also take my car (have 2 cars). When we got to the town center I park. Next to me we're 2 firefighters. I heard them saying if the fire come over that certain ridge, the town will be wipe out. I look at the flames on the other side. I just sit by myself in my car. And suddenly I heard HIS VOICE, pray. I start praying in TONGUES. ONLY TONGUES. I start praying louder & louder. For an hour or more I pray with my eyes fix on that flames. I was drunk in my head.. Exhausted. Then I heard we can go. All is OK. I look up and see smoke. I was shocked. Amaaazed. Blown away. I couldn't sleep. I just watch that hill & was blown away. FATHER uses me to save a town from destruction. 😮For weeks I was in awe. I saw comments, aerial photos & people was puzzled. The GOD OF THE IMPOSSIBLE, made POSSIBLE. HALLELUJAH, HALLELUJAH

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 Před 5 měsíci

    Pastoor Frik ek luister hierdie boodskap al is dit n rukkie gelede se woord halleluja vure in ons lewens glory to our God dit is nog vars vir vandag blessings

  • @user-db8cr3mj1j
    @user-db8cr3mj1j Před 7 měsíci +1

    Halleluyah!!!! Al die lof en eer aan Elohiem wat so Getrou bly en bly vir wie Hy is en Nooit verander nie! Bly om vreugde by jou te sien. Hou aan om die pad saam met Vader Elohiem te stap Frik.

  • @loritajoubert1385
    @loritajoubert1385 Před 7 měsíci +1

    Baie baie dankie loof en prys Sy Heilige Naam. Dankie vir die boodskap ❤

  • @janvermeulenvermeulen5364
    @janvermeulenvermeulen5364 Před 7 měsíci +1

    Pragtige gronde omgewing, Elohim YAH se Woord is kragtig en Heilig.

  • @Annie-wu7kc
    @Annie-wu7kc Před 7 měsíci

    Super kragtige boodskap, dankie Frik, HalleluYaH ❤

  • @erikaassor
    @erikaassor Před 7 měsíci +1

    Baie dankie vir die inspurende Woord bediening!!!

  • @christinemaass6512
    @christinemaass6512 Před 7 měsíci +1

    Mooi boodskap, dankie past. Frik.

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 Před 7 měsíci +1

    HALLELUJAH!

  • @user-gz9jh2ht2h
    @user-gz9jh2ht2h Před 6 měsíci

    Amen baie dankie frik

  • @marievandermerwe3160
    @marievandermerwe3160 Před 7 měsíci +6

    Hallelujah! God is groot. Frik kry vir julle "blowers". My kinders bly ook op n plaas. As daar n brand uitbreek blaas hulle die vlamme terug. Dit werk. ❤

    • @dalenenel4873
      @dalenenel4873 Před 7 měsíci +1

      Baie dankie.waardeer uit my hart.Kosbaar is die wee van die Allerhoogste, te midde van al die vure wat ons beleef is Hy getrou om ons deur te vat.Loof Sy Heilige Naam.

    • @karenroos826
      @karenroos826 Před 7 měsíci +1

      Dis so

  • @juanitaschoeman9573
    @juanitaschoeman9573 Před 7 měsíci

    Ek probeer hard om betrokke te raak by my kinders wat volwassenes is. Hulle dink ek is te oud om vir hulle raad te gee. Mooi boodskap Pastoor. Ek bid en glo God luister.

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci +1

    WYSE MAN BOU ROTS.... JESUS JESUS DANKIE

  • @magdapearson8289
    @magdapearson8289 Před 7 měsíci

    Amen. Halleluja

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci +1

    ❤❤❤❤❤Oom Oom HALLELUJAH HALLELUJAH BEAUTIFUL BEAUTIFUL ek Loof saam saam GROOT

  • @abbafatherswarriorprincess3627

    Shabbat Shalom!
    HalleluYah!!! Wat 'n kragtige en bemoedigende boodskap. Baie dankie...
    Gee u om om te deel watter musiek in die agtergrond speel asb?
    Dis so mooi.
    Bly geseënd in die wonderlik Naam van Yeshua.
    Shalom aleichem
    Celesté
    Kaapstad

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci +1

    GOD HET MY OOK GEANTWOORD OP ONS PLAAS SLEEPY HOLLOW OOM DAAR IS N MASSIEWE ROTS GROT OOM E ONS KAMP UUR OOR D JAAR.. WAS V MY MET GOD OM D HEILIGE GOD HEILIGE VUUR HEILGE AL'S ERVAAR... EK KOM NIE BO LOOP NA MY MOUNT ZION.. WANT MY MA IN PYN E EK HELP M KAMPERS E ONTDEK AL'S... MY BROER MOE'S IN LOOP OM AAN T STEEK E EK BID IN TALE OOM.. MY BROER HULLMOES OOK VURE AL DOOD BLUS.. OOM M PLAAS MENSE ❤❤❤❤

  • @user-iz4nr4sc4r
    @user-iz4nr4sc4r Před 7 měsíci

    Dankie Frik

  • @garrydonian7588
    @garrydonian7588 Před 7 měsíci +1

    Dunamis of El Shaddai , Hallelujah

  • @christavanzyl5237
    @christavanzyl5237 Před 7 měsíci +3

    Halleluja! Prys en lof aan ons Elohim! U is waarlik ons Rots waar ons kan skuil. 🕊️🙌🕊️

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 Před 7 měsíci +1

    Halleluja prys Sy naam dankie vir die boodskap van die vuur ek het sommer gaan le op.my bed en geluister oooooi wat n ondervinding om God se Almagtig kan beleef al i😂s deur die foon ek skep moetd skep die vuur is binne my die Heilge Gees vuur wag vir uitslag van n hofsaak die 17 Jan

  • @dalenenovella8756
    @dalenenovella8756 Před 7 měsíci +1

    Halleluja. Prys die Here

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci +1

    EENHEID FIRE FORCE FIRE FAVOR WE ARE WINNERS SAVIOUR IN EENHEID SAAM GESIN SAAM ❤❤❤

  • @wilmawhielers31
    @wilmawhielers31 Před 7 měsíci

    Halleluyah !!! .. Hoe groot is U ..

  • @toekieherselman8781
    @toekieherselman8781 Před 7 měsíci

    Halleluja. Salom.

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci +1

    STEM 100 ®️®️®️®️®️®️®️🙌🙌🔥🔥🙌🙌🔥🙌🙌🔥🙌

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před 7 měsíci +2

    Halleluyah !! Prys VADER...

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 7 měsíci

    Hallelujah.. wat n Powerful message Frik.. dankie Abba Vader 🙌 dankie Frik vir hierdie fantastiese boodskap my broer.. Much love and Blessings vir jou Ameilia en familie ❤🙌

    • @user-uj6uo3db6h
      @user-uj6uo3db6h Před 7 měsíci

      AMEN baie dankie vir die wonderlike woord van bemoediging God seen julle ook ryklik

  • @michellemuller7832
    @michellemuller7832 Před 7 měsíci

    Ek het sommer begin huil. God is getrou en ek weet Hy is altyd daar ons moet Hom net aanroep. Ek kan die salwing aanvoel.
    Mag God julle seen elke dag. Ek weet God gaan groot dinge laat gebeur

  • @burgervisser8504
    @burgervisser8504 Před 7 měsíci +1

    Wens die Kamieskroon gemeenskap kan die boodskap hoor.Die persoon wie die brand per ongeluk veroorsaak het , kry swaar. Almal is nie vergewendgesind nie.

  • @margariethaisabellalubbe6775

    Rev 2
    Efes 4:1-7
    Johannes 17 Jesus bid vir eenheid.
    Hosea 4:6

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 7 měsíci +1

    Lekker rustig.Sit met koppie koffie.