The final goodbye to Actor Ben Kruger. Song: Soos Bloed - Theuns Jordaan ( spaanse weergawe)
Vložit
- čas přidán 4. 09. 2024
- Oom Ben
3 months ago you died of Covid 19. Tuesday 31 August 2021 will be the last time we as Binneland supporters will see you on TV. Our final goodbye to Okkie Ferreira your character. The song SOOS BLOED was the last song u sang for us. We will always remember you.
RIP now.
WOW en so pas die Lietjie so by hom. Hy en Theuns is saam en sonder pyn. Mis hulle baie en my Rissie Kinderhond is ook daar by A BBA Vader😭😭❤❤🕺🕺🙏🙏🙏
How sad...liedjie word ook gesing deur een van ons ikoniese sangers wat onlangs oorlede is...hoe ironies.
Mis hom Baie in Binnelanders. So n Wonderlike akteur😢❤
RIP oom Okkie ,you will be missed in my favourite soapie " Binneland".My condolences to his family and friends.
So sad that both are no longer with us
In lockdown kyk ek nog na sy video's oor kosmaak en dan skielik is hy weg... Dankie vir jare se vermaak van Skooldae as Mnr Christo tot die laaste as Ockie....
So hartseer on jou te groet!
Rus in Vrede Ben, ons sal jou
Nooit vergeet nie!❣
Ek stem saam. Báie hartseer. Rus sag Oom Okkie.
Innige simpatie met die afsterwe van ‘n talentvolle en gawe persoon. Sterkte van die Here vir sy vrou en familie.🙏😇
rip ons ben
God bless… never forget. RIP. ❤ from 🇧🇷.
Baie hartseer om hom te groet
loved his acting
Rus sag oom. Okkie dis. was n plesier om u TV sopies te kyk God seen u
aai tog ek het nie eers geweet hy is weg nie, mal oor hom.
So hartseer, Rus sag Ben 🙏
Ek wil glo hy was n aangename mens gewees. Rus in vrede oom Ben Kruger
So sorry for your loss.hes with the rest of the great legends.rip.
Ai ons mis jou rus in vrede
Legends never die😭
Rus in vrede Ben Kruger was n besonderse persoon en geliefd
rus in vrede gaan jou mis oom okkie
Stella
Die lewe gaan ook so vinnig verby
Rus in vrede oom
😢❤
Nou is Theuns Jordaan ook weg
Ja dis verskriklik 😭
Nog een. Waar hy nou is mag hy God laat lag.
Rus in vrede Oom Okkie ek ( ons) het altyd so lekker gelag mis die stem in Binnelanders veral. Moenie prt van nog ñ Leggende THEUNS as ek na my Ouers verlang dan luister ek na JOU MUSIEK dan troos jou luedjies my weer en veral die meeste opwinde LIEDJIES WAT JY EN JUANITA SAAM GEDING HET. ONS ONS VIR THEUNS DO MIS WAT VAN SY MAATS WAT SAAM MET HOM DIE VERHOOG GEDEEL HET. SOOOO HARTSEER NÉ. RUS IN VREDE 🙏
En nou is Theuns Jordaan ook oorlede...
Baie hartseer
🇳🇦🙆♂️🙏❤️
Hartseer
0
rus in vrede okkie en theuns !