Euklidiese meetkunde 1 gr 12 mathdou

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • een tipies graad 12 meetkunde vraagstuk van KABV standaard

Komentáře • 4

  • @Midnightrush121
    @Midnightrush121 Před 8 lety +3

    Fantasties. Die enigste kritiek wat ek kan lewer is die wyse waarop die video's aangebied word. Dit is moeilik om alles in 'n georganiseerde wyse deur te gaan op CZcams vir die gebruiker. Ek sal sterk aan beveel dat jy van die playlist funkise gebruik maak om orde op die kanaal te skep wat dit makliker sal maak as leerder om te volg. Uitstekende werk.

  • @miankegreyling1033
    @miankegreyling1033 Před 7 lety +3

    Baie dankie ! Hierdie videos help my baie. Asb kan julle 'n video maak oor trigonometriese grafieke ? Ek is matriek en sukkel nogsteeds daarmee. Dankie !

  • @adamstanderSA
    @adamstanderSA Před 7 lety +6

    ma ek gaan wiskunde slaag