My genesingspad met depressie: ‘Ek pas perfek by God in’

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 04. 2024
  • Mariette Loubser het as Paarlse tiener met depressie geworstel. Dié oud-komediant, wat deesdae voltyd in die bediening is, vertel hoe sy op sommige vlakke verwerping ervaar het. Dié gevoel het bygedra tot haar swaar gemoed. Maar vandag getuig sy hoe God haar van depressie genees het. “Dit was nie onmiddelik nie, al weet ek God kán dit doen, maar dit was ’n proses,” sê Mariette. Sy gee wenke wat vir haar gewerk het.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.

Komentáře • 3

  • @79birdsong
    @79birdsong Před měsícem

    Jou getuienis is baie bemoedigend. Mag ons Hemelse Vader jou op n bo natuurlike wyse gebruik om jongmense te help wat deur n krisis gaan. Prys Sy Naam.

  • @karenkleinhans3403
    @karenkleinhans3403 Před 3 měsíci +1

    ❤❤❤❤

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před měsícem

    Lieflike getuienis.