Vrou oor opstaan na egskeiding vóór geboorte van tweede kind

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 04. 2024
  • Drie dae nadat Monita Mostert se man haar in 2022 verlaat het, het sy op ’n wonderbaarlike manier uitgevind sy is swanger. Nadat sy die skok oorkom het, het sy besef sy sal móét opstaan en voortgaan met haar lewe. “My grootste motivering is my twee kinders en my hoop is God,” sê Monita. Volgens haar was die verwerping en vernedering van die egskeiding die swaarste, maar sy het alles net aan God oorgegee en Hom gevra om haar te genees.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.

Komentáře • 1

  • @TaniaDiPlessis
    @TaniaDiPlessis Před 3 měsíci +1

    En daardie rooikop babatjie het net lig gebring ❤