die siel van eugene marais 1986

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 08. 2021
  • Eugene Marais (9 Januarie 1871 - 29 Maart 1936)
    Vanaf die 1986 album City/Stad
    Die opname is gedoen in Broederstroom o a waar Marais die laaste ruk in die rondawel by Gustav Preller gewoon het waar Pelindaba vandag is. Dit is naby die krokodilrivier (o, diep rivier, o donker stroom). Winternag 1906 word allerweë beskou as die eerste gedig in Afrikaans.
  • Hudba

Komentáře • 2