Boeremusiek: Plaaskonsertjie #21 Die Namibië Konsertjie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024

Komentáře • 28

  • @louisbrink9554
    @louisbrink9554 Před 2 měsíci +6

    Graag wil ek al ons ondersteuners in Namibië bedank vir hul ondersteuning. Baie dankie vir alle lekker dinge!

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Před měsícem +2

    Lekker lekker, mooi boere mesiek.

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 Před 2 měsíci +3

    O hoe lekker. Pure plesier en ń draaitjie om die kombuis tafel.

  • @0412raine
    @0412raine Před 2 měsíci +4

    Pragtig Dankie dat julle dit deel Het dit baie geniet Voorspoed en God se seen vir julle 🤩🤩😁

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 Před 2 měsíci +4

    Ek waardeer julle musiek baie. Vanuit Gauteng. SA

  • @michelleterblanche5636
    @michelleterblanche5636 Před 2 měsíci +3

    Wow n onverwagse verrassing. Mooi gespeel😊

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 Před 2 měsíci +4

    Pragtig dankie

  • @hannesliebenberg7461
    @hannesliebenberg7461 Před 2 měsíci +2

    Baie mooi, vat n mens ver terug 😢. Dankie manne

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 Před 2 měsíci +2

    Ai jai-jai ... dis nou lekker om na te luister. 😀 Ons is hier in Florida VSA en elke keer wanneer ek sulke lekker musiek hoor, gryp ek die besemstok en maak 'n hele paar draaie. Tog te lekker om te sien hoe julle ritme hou, met julle voete. Hou so aan. ❤

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 Před 2 měsíci

      Ai, my ai is daar dan nie ñ "kêrel" wat meer om die lyf het as die besem nie ?🎉😂😂

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 Před 2 měsíci +1

      Geniet dit daars maar net 1 land met sulke lekker boeremusiek😊

  • @ted3186
    @ted3186 Před 22 dny +1

    Super dankie ❤

  • @phillipinavorster5574
    @phillipinavorster5574 Před 2 měsíci +2

    Julle geniet wat julle ek ek ook. Hou so aan ons hoor nie baie regte egte musiek nie. ❤

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 2 měsíci +2

    Ja Baie ver na die goeie ou dae Saterdagaande eers tennis dan lekker braai en dan dans in die skuur met meel op die garage vloer..dan laat waai ons op boeremusiek die beste ooit❤❤❤

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 Před 2 měsíci +2

    Hartlike skotse dankie vanuit glasgow..laat my terug verlang huistoe.😅

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 Před 2 měsíci

      Dankie vir die saamkyk, daar vanuit die land, van melk en......whiskey!

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 Před 2 měsíci +2

    Al te lekker vroeg op n sateroggend. Dki😂❤

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 Před 2 měsíci +3

    Julle mag maar !!! Lekkerrr 😂

  • @user-ef9fw7fw1y
    @user-ef9fw7fw1y Před 2 měsíci +3

    Gespeel soos net julle kan. Dankie Pellie, en oom Louis.

  • @zaleeu
    @zaleeu Před 2 měsíci +1

    Ek dog toe eers nou maar hoekom is die "Fender" nie ingeplug op n amp nie. Toe sien ek die ding is gerook. Elk geval, baie dankie en baie mooi gespeel. Groete Tuis.

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 Před 2 měsíci +1

      Volgens Rembrandt: die sigaret wat u altoos graag wou rook......🫣

    • @petrusotto167
      @petrusotto167 Před měsícem

      dankie vir pragtige musiek as as kind het my pa en ander familielede die Môrester orkes in die jare 1950 musiek in Bethlehem gemaak ❤

  • @Ben-rt4vv
    @Ben-rt4vv Před 2 měsíci +3

    Julle mag maar,puik keurspel🎉

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 Před měsícem +1

    Julle kan gerus 'n nuwe settees skryf Brakpan Setees. Ek is van Brakpan en geniet julle musiek terdeë. Pellie, niemand kan Oom Fritz se Polka so mooi speel soos jy nie. Groete vanuit RSA na julle daar in Namibië.

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 Před měsícem

      Die Brakpan settees klink na ʼn plan. Ons bly in die Weskaap .Bitterfontein/ Vanrhynsdorp. Jy sal maar net ʼn maand of wat, moet wag.!!

  • @naamafrank731
    @naamafrank731 Před měsícem

    Pellie, Kan Jy doen N' Country Konsertjie?

  • @naamafrank731
    @naamafrank731 Před měsícem

    Can you put your own spin on familiar Country songs?

  • @rooitrekker
    @rooitrekker Před 2 měsíci +3

    Mooi julle mag maar.