Pellie Brink
Pellie Brink
  • 114
  • 1 227 228
Boeremusiek: Die Kalfie Wals
Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes.
zhlédnutí: 36 630

Video

Boeremusiek: Liefling van my 🌹🪗
zhlédnutí 4,3KPřed 3 měsíci
Gespeel deur Louis en Pellie Brink @hardeveldorkes
Boeremusiek: Mamma ek wil 'n man hê!
zhlédnutí 3KPřed 5 měsíci
Boeremusiek: Mamma ek wil 'n man hê! Gespeel deur Louis en Pellie Brink. Teken in op ons CZcams kanaal!
Boeremusiek: Ou Trein
zhlédnutí 3,5KPřed 6 měsíci
🪗 'n Duet vir die nuwe jaar 🪗 Gespeel deur Louis en Pellie Brink. Teken in op ons CZcams kanaal!
Boeremusiek: Fritz se Seties
zhlédnutí 1,3KPřed 7 měsíci
Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes. Teken in op ons CZcams kanaal! "Ou Hennie se kleinkjênnirs...".
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #20
zhlédnutí 6KPřed 7 měsíci
Hier is die 20ste #plaaskonsertjie in ons reeks! Gespeel deur Louis en Pellie Brink. Besoek www.hardeveldorkes.com 00:00: Intro 00:01: Happy Days 01:45: Daars 'n lief ou huisie 03:32: Rooispan
Boeremusiek: Grootvoël Boeremusiek Fees 2023
zhlédnutí 18KPřed 9 měsíci
Kyk net hoe dans die mense!
Boeremusiek: Oom Jantjie van Groentjie
zhlédnutí 6KPřed 10 měsíci
Gespeel deur Louis en Pellie Brink saam met JR Olivier. Teken in op ons CZcams kanaal!
Boeremusiek: Onner Water
zhlédnutí 1,7KPřed 11 měsíci
Gespeel deur die Hardeveld Boereorkes by die Augrabiese Watervalle. Onthou om in te teken op ons CZcams kanaal!
Boeremusiek: Groot Gees Boeremusiek Fees 2023
zhlédnutí 4,3KPřed 11 měsíci
Hier is drie liedjies van die Hardeveld Boereorkes se vertoning tydens die 2023 Groot Gees Boeremusiek Fees by Armae buite Okahandja. Besoek ons webwerf www.hardeveldorkes.com Teken in op die Hardeveld Boereorkes CZcams kanaal! 00:00 - Intro 00:02 - Huisie in die Vrystaat 01:55 - Lulu se Vastrap 05:00 - Ver oor die diep blou see
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #19 (Internasionale konsertjie)
zhlédnutí 10KPřed rokem
Ons vier die heerlike reën met 'n #plaaskonsertjie met 'n internasionale geur! Teken in op ons CZcams kanaal en deel met jou vriende! Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes. 00:00 - Introu 00:01 - My Vader was 'n Musikant (Der Fröhliche Wanderer) 01:05 - Katyusha 02:27 - Lichtrnzteiner/Rosamunde/Schöne Maid
Boeremusiek: Hardeveld Losgooi
zhlédnutí 11KPřed rokem
Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes 🎸
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #18
zhlédnutí 24KPřed rokem
Gespeel deur Louis en Pellie Brink op Rietputs in die Namakwaland! Teken in op ons CZcams kanaal en geniet die hele reeks #plaaskonsertjies! 00:00 - Intro 00:01 - Kumbaja Kumbajo 01:38 - My naam is Hans 03:15 - Kokkewiet se liedjie
Boeremusiek: Koos Ellis se Seties
zhlédnutí 9KPřed rokem
Gespeel deur Louis en Pellie Brink saam met Stevie Cronje en Koos Ellis. 'Like' hierdie video en teken in op ons CZcams kanaal. Besoek www.hardeveldorkes.com
🎉VIDEO NOMMER 100🎉 - LULU SE VASTRAP
zhlédnutí 20KPřed rokem
Ons vier die 100ste video op hierdie kanaal met 'n ateljee opname van Lulu se Vastrap en 'n kompilasie van herinneringe oor die afgelope paar jaar! Het jy al die Hardeveld Boereorkes se video's al gekyk? Besoek ons webwerf www.hardeveldorkes.com en onthou om in te teken op ons CZcams kanaal!
Boeremusiek: Hier wil ek nie bly nie
zhlédnutí 8KPřed rokem
Boeremusiek: Hier wil ek nie bly nie
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #17
zhlédnutí 12KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #17
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #16
zhlédnutí 12KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #16
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #15
zhlédnutí 16KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #15
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #14
zhlédnutí 7KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #14
Boeremusiek: Lulu
zhlédnutí 3KPřed rokem
Boeremusiek: Lulu
Boeremusiek: Langs die Wapad Vastrap
zhlédnutí 7KPřed rokem
Boeremusiek: Langs die Wapad Vastrap
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #13
zhlédnutí 9KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #13
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #12
zhlédnutí 4,9KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #12
Boeremusiek: Madeliefie Makietie 2022
zhlédnutí 1,5KPřed rokem
Boeremusiek: Madeliefie Makietie 2022
Boeremusiek: Grootvoël Boeremusiekfees Oudtshoorn 2022
zhlédnutí 2,8KPřed rokem
Boeremusiek: Grootvoël Boeremusiekfees Oudtshoorn 2022
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #10
zhlédnutí 5KPřed rokem
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #10
Boeremusiek: Langorrel Vastrap
zhlédnutí 7KPřed rokem
Boeremusiek: Langorrel Vastrap
Boeremusiek: Groot Gees Boeremusiek Fees 2022
zhlédnutí 13KPřed rokem
Boeremusiek: Groot Gees Boeremusiek Fees 2022
Boeremusiek: Oom Fritz se polka
zhlédnutí 10KPřed 2 lety
Boeremusiek: Oom Fritz se polka

Komentáře

  • @laverneschutte8831
    @laverneschutte8831 Před 3 dny

    Hallo oom Pellie! Hoe begin ek om konsertina te leer speel

  • @user-so3vm8oi5x
    @user-so3vm8oi5x Před 3 dny

    Julle sal nog hout moet op gooi.

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 Před 4 dny

    Vanuit skotland..lekker manne❤

  • @JohanvanderMerwe-bc5ec

    Uitstekend!

  • @pierremarx1349
    @pierremarx1349 Před 4 dny

    YSTER !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 Před 6 dny

    Julle speel soo lekker daai bobbejaan klim daai berg stap stap uit Hou aan dis lekkerrrr!!

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 Před 6 dny

    Waars my jongdae Kan nog lekker dans op78 Mooi manne !!!!

  • @PoiZenn.
    @PoiZenn. Před 10 dny

    Waar sal mens n konsertina kan koop?

  • @SerfonteinL
    @SerfonteinL Před 10 dny

    Skink daar maar nog so enetjie....

  • @BothaFourie-mx4xq
    @BothaFourie-mx4xq Před 11 dny

    Luister elke dag na julle lekker musiek.

  • @stephenswartz1411
    @stephenswartz1411 Před 11 dny

    My mense geniet dit

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 Před 12 dny

    Die Boere is kwaad. Pragtig manne.ek hou nie net van julle musiek nie,julle hoofbedeksels is cute.!!!

  • @bloembloem7820
    @bloembloem7820 Před 22 dny

    Uitstekend

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 24 dny

    Ons eie boere nasie SUID AFRIKA..julle moet julself gedra nê ons is nie sommer van hier nie ons is special eie aan ons self daars net 1 karoo in die wêreld...laat waai manne ..dans in die skuur ...meel op die sementvloer ...ai manne, doen dit❤

  • @valentinakahm8225
    @valentinakahm8225 Před 25 dny

    Wunderbar 🎉😊

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 26 dny

    Oupa op Sekretariskraal se buurman oom Faan du Preez het so konsertina gespeel ...hoe later hoe kwater as die ou so n paar doppelganger agter die blad in het..dan sê hy nogal ..gooi hom boeta gooi hom😂

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 Před 26 dny

      Dobbelganger...xxx doppe agter die blad het

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 Před 24 dny

      Dobbelganger = doppe die nuwe wêreld verstaan mos "0"..ons sê maar niks want ons weet van beter😂

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 28 dny

    Geniet die musiek nevermind die glase dit kan vervang word maar ons boetemusiek moenie uitstref nie...hou soo aan manne ons geniet dit baie eks al 81 en steeds daai huppel in die stap ..lekker boersedans in die skuut met meel op die sement vloer...laat waai❤❤

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w Před měsícem

    Sal vir altyd mooi bly - naam is nommerpas.

  • @robbiegardiner3744
    @robbiegardiner3744 Před měsícem

    N afrikaans sprekende Suid Afrikaner sal jou nooit kan vergeet! Dankie

  • @lifesimmer8571
    @lifesimmer8571 Před měsícem

    Ai Manne waar vat julle my met die kalfie wals blou, blou jare gelede selfs op mis vloere dit gedans, maar ONS het dit geniet manne jul moet voort gaan hou ONS boere musiek hoog baie dankie.

  • @yvonnehaveman9680
    @yvonnehaveman9680 Před měsícem

    Beautiful 🎉🎉

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 Před měsícem

    Hartseer musiek

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 Před měsícem

    Loop soos stroop

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 Před měsícem

    Wat 'n plesier om na jul te luister moi moi ❤❤❤

  • @fredrickpfister4154
    @fredrickpfister4154 Před měsícem

    Dankie Kerels, van Portugal ❤

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 Před měsícem

      Dankie, ek glo daar is seker nie baie mense om jou wat uit volle bors saamsing nie,...

  • @peterwiebe9696
    @peterwiebe9696 Před měsícem

    Sounds goy

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Před měsícem

    Lekker man lekker.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před měsícem

    ❤😂amen en dankie..terug na ons boete "roots"

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 Před měsícem

      Ooo griet boere roots ..karoo skaapboer...ek mis my pappie en mammie en die mooie karoo...skaap en wolboere

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage4147 Před měsícem

    Baie dankie vir so ñ lekker slaaptyd-musiekie

  • @nomhlekhabozeldaogbonna6704

    I really like the sound the of that pragtig lekker Suid Afrikaans musiek 🎶 we are one mense in unity there is power and success

  • @katrienvisser6209
    @katrienvisser6209 Před měsícem

    Baie baie mooi

  • @barryvosloo
    @barryvosloo Před měsícem

    Pragtig, ek gaan sommer nou vuur aansteek.

  • @frednel4326
    @frednel4326 Před měsícem

    Dit was nou lekker man 👌, ek het groot geword met sakie sakie want my pa het dit gereeld gespeel en kon enige ding wat musiek Kan maak laat gesels, maar sy gunsteling was die gutar en hy het lank met mense soos Nico Carstens gespeel as die lead gutarist baie jare turug in Oos London en Joburg, ek is nou 63 en hy is nou al lank oorlede maar as ek boere musiek hoor dan kom ou gedagtes weer turug, sy naam was ook Fred Nel ingeval iemand Wil weet en mag hy in vrede rus ✌

  • @kobusgrove985
    @kobusgrove985 Před měsícem

    Nog.......nog......

  • @dirkmoolman
    @dirkmoolman Před měsícem

  • @Delan9
    @Delan9 Před měsícem

    Hi Pellie, nou laat julle mos so n vrou se voete jeuk en baie ver terugdink. So bly eks maar net 74 jaar toe kon ek nog, so op my eentjie, bietjie die jeukende voete regkry al in die hiis rond. Pragtig.

  • @isgakederies4193
    @isgakederies4193 Před měsícem

    Hi Pellie Brink, ja ouens pragtag man, ek geniet die musiek 💯% Liefde & Respect 🙏

  • @user-qg7fz3jm6k
    @user-qg7fz3jm6k Před měsícem

    I'm a rooi nek but did net die beste indi western.

  • @user-oj8me8tx8h
    @user-oj8me8tx8h Před měsícem

    My oorlede pa se gunsteling❤

  • @isgakederies4193
    @isgakederies4193 Před měsícem

    Hi Pellie Brink 💯%bak man, fantasies, geniet die musiek. Liefde & Respect 🙏

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. Před měsícem

    Lekker man

  • @nelliediedericks1338
    @nelliediedericks1338 Před měsícem

    Baie dankie vir Boeretroos dit bly in my are😂❤

  • @user-xp3gj9gk7x
    @user-xp3gj9gk7x Před měsícem

    Daardie is n regte boere konsertina baie minder note en n growwe klank in vergelyking met die skril maar tog ook mooi klank van die Engelse konsetina

  • @louisaprinsloo3687
    @louisaprinsloo3687 Před měsícem

    Altyd mooi dankie ja eie goed is goeie goed, soos my pa altyd gese het, niks is mooier as boeremusiek as dit so gespeel word

  • @SCHEPPEL
    @SCHEPPEL Před 2 měsíci

    Ek love die!

  • @user-xt8np3nz4n
    @user-xt8np3nz4n Před 2 měsíci

    Mooi man! Gooi nog.

  • @antoniescargo1529
    @antoniescargo1529 Před 2 měsíci

    Het is daar kurkdroog waar jullie bivakkeren. 🇳🇱

  • @givensekati4838
    @givensekati4838 Před 2 měsíci

    Lekker musiek ouens Dankie baeie

  • @leahjane8849
    @leahjane8849 Před 2 měsíci

    DIT WAS SO LEKKER OM DAAI MUSIEK WEER TO HOOR GOEI HERRINGE VAN DIE KARROO DANKIE

  • @francisabraham1316
    @francisabraham1316 Před 2 měsíci

    Mooi so Eks trots om te hoor ons Volk Se musiek Gaan nog aan