Boeremusiek: Plaaskonsertjie #10

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 07. 2024
  • Die 10de plaaskonsertjie uit ons 2020 reeks.
    Alle #Plaaskonsertjies was op Rietputs tydens die 2020 inperking opgeneem en op die Hardeveld Boereorkes Facebookblad gelaai.
    Besoek die amptelike Hardeveld Boereorkes webtuiste: www.hardeveldorkes.com
    Onthou om in te teken by ons CZcams kanaal!
    Inhoud
    00:00 - Intro
    00:04 Mamma ek wil 'n man hê
    01:53 Ek sal jou nooit vergeet
    03:33 Ou Wessel se seties
  • Hudba

Komentáře • 5

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 Před rokem +2

    Pellie & Louis are always happy and their outfits show their carefree view on life, keep it up guys, you are a breath of fresh air as we shrug off load-shedding!!

  • @40hansie
    @40hansie Před rokem

    Magtag. Ekt nie geweet die jongman kan die Boer speel nie. Baie mooi ouens!!!

  • @fredvangund4425
    @fredvangund4425 Před rokem +2

    Ou Pellie julle is baie talentvol en julle musiek uit die boonste rakke

  • @pieter8225
    @pieter8225 Před rokem +1

    Uitstekend!! Dit was die moeite werd om n maand te wag vir die video.

  • @SusanKotze-ns1hk
    @SusanKotze-ns1hk Před 11 měsíci

    Nuwerus se manne mag maar. Gooi nat