Video není dostupné.
Omlouváme se.

As dit eendag sneeu in die Boesmanland

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 11. 2019
  • Ons is nie jou normale boyband nie, maar ons sing uit ons hart uit. Baie dankie vir elke mens wat na ons musiek video kyk en luister. Ons dra hierdie lied op aan elke boer in die Boesmanland.
    Mag God dit laat sneeu in die Boesmanland...

Komentáře • 37

  • @billycroucamp6983
    @billycroucamp6983 Před 4 lety +10

    Trots op jou Tolla. Hierdie roer mens se hart. Die donners wat dit unlike het duidelik nie n Afrikaner hart nie en braai heelwaarskynlik op charcoal. Ek is bly jou musiek kry uiteindelik die erkenning waarvoor jy al jare lank werk

  • @gerrievijloen9604
    @gerrievijloen9604 Před 4 lety +5

    Bring trane na my oe. Dankie manne.
    Kom ons bid net saam, die liewe Vader sal verligting bring

  • @desertrosejewellerymanufac588

    Ysters!!!

  • @rjdekock1828
    @rjdekock1828 Před 3 lety +3

    Die wêreld kort meer mense soos jy! Hart van goud, well done en dankie vir al die hulp vir ons boere!

  • @jacquesbester521
    @jacquesbester521 Před 3 lety +3

    Bliksem se mooi liedjie!! Die bosveld on Limpopo speel hom kliphard

  • @user-od9mr8wm9t
    @user-od9mr8wm9t Před 8 měsíci +1

    Asemrowend mooi.

  • @chantellebotha2488
    @chantellebotha2488 Před 3 lety +2

    Love dit! Amazing amazing!!!

  • @crimson119
    @crimson119 Před 4 lety +4

    Dit roer aan my hartsnare!!! Puik❤

  • @hannescrouse4811
    @hannescrouse4811 Před 2 lety

    Die moet op iTunes kom!!! Baie baie mooi, goeie musiek.

  • @riaanvernooy7164
    @riaanvernooy7164 Před 4 lety +1

    Wat n mooi liedjie!! Baie dankie #laat_die_windpomp_pomp 🚜

  • @brandendeysel6506
    @brandendeysel6506 Před 8 měsíci

    Boesmanland, volk en taal blink bovendien bonste toe uit!

  • @Hitler19781
    @Hitler19781 Před 4 lety +3

    Mooi Manne, BAIE Mooi !!!

  • @gerhardlourens8955
    @gerhardlourens8955 Před rokem +1

    Hoendervleis mooi

  • @user-xp3gj9gk7x
    @user-xp3gj9gk7x Před 2 měsíci

    Burre burger jy het jou hart en siel in jou werk gesit jou hele lewe oop die spel geplaas Om Ander te help in plaas van dankbaarheid het baie BOERE jou getrap hoekom en waarom weet Ek Nie .jou soort hartsmens is Min die wat jou raaksien jou hart raaksien Soos Ek Se namens dankbare siele dankie Vir jou burre mag jy geseen word tot jou dag van weggaan Na ons Koning .mooi loop

  • @andrekruger4821
    @andrekruger4821 Před 4 lety +2

    Baie mooi vanaf Pofadder

  • @heinrichprins4550
    @heinrichprins4550 Před 5 měsíci

    Mooi song

  • @frankharrington5565
    @frankharrington5565 Před 4 lety +2

    I wish someone could translate this to english. The song touched me even though I didnt understand all the words, there was a short translation on the facebook link. great song.

  • @Damianmimies8118
    @Damianmimies8118 Před 4 lety +3

    Ek is weer hane ek het my eie skaape en my skaap het dood ge gaan en ons verloor lamers en ek weet hoe swaar dit is ek bid dat al ons boere so baie reen kry ons plaase oorstroom amper

  • @joandekock4741
    @joandekock4741 Před 2 lety +3

    God seen jull

  • @estabahnstrydom5397
    @estabahnstrydom5397 Před 4 lety

    Regtig goeie musiek !!!!!

  • @user-cs4px2gv7o
    @user-cs4px2gv7o Před rokem +1

    Asb sit hom op Apple music🤞🏼

    • @celicialouw2492
      @celicialouw2492 Před rokem

      Ek sien hy is beskikbaar op iTunes vanaf 29 September 2022.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 3 lety +1

    My oupa kon net so lekker op sy bekfluitjie speel.

  • @user-cs4px2gv7o
    @user-cs4px2gv7o Před 2 lety +1

    Asb sit hom op Apple music🙏🏼

  • @stephanwassenaar1113
    @stephanwassenaar1113 Před 4 lety +2

    Baie mooi song..maak n song wat ons boere hoop gee..Baie danki aan alle mens wat ons boere help 😁♥️♥️

  • @andrescheuer4400
    @andrescheuer4400 Před 7 měsíci +1

    Ek ken ook daai pyn broer

  • @johanvanwyk9411
    @johanvanwyk9411 Před 4 lety +5

    Kan ons nie die liedjie koop en so ook bydrae aan droogte hulp nie asb

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren Před měsícem

    Julie 2024 Dit sneeu in die Kalahari

  • @henrymanuel3723
    @henrymanuel3723 Před 4 lety +2

    gaan groot MANTIE

  • @BarendKoorts
    @BarendKoorts Před 4 lety +1

    Waar kan ons die tracks koop?

  • @vvt9048
    @vvt9048 Před 5 měsíci

    SALUTE 🫡

  • @annettevanstaden865
    @annettevanstaden865 Před 4 lety +2

    kan maar hou aan