Boer deur Pierre Rossouw en Burre Burger

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Hier is hy, amptelik die 3de musiek video waarin ek is, maar ek voel hierdie een praat met hart en siel. DIs ook moontlik een wat jy maar kan share... Pierre Rossouw dankie dat as baie opgee staan jy vas saam met my en glo jy in my... Miskien kan ek nie regtig sing nie, maar ek doen wat my hart laat goed voel... Dankie aan elke Suid Afrikaner wat in ons glo... Deel gerus ons musiek video getiteld BOER... Geskryf vir elke boer in ons land, ons wil graag bid vir elke boer, elke boer vrou, elke ras en elke skaap, elke lorrie drywer...
    Deel hom gerus... Dankie Pierre Rossouw en Noulen Basson van Poet Productions vir die skiet van die video in die koue Sutherland... Dankie aan elke spanlid van DROOGTE HULP MET BURRE BURGER NPC...

Komentáře • 4

  • @Damianmimies8118
    @Damianmimies8118 Před 4 lety +4

    Ek is dalk nog klein 12 maar ek bly by my oupa wat n plaas het en ek is al van klein af n boer ek weet hoe saar almal nou kry met droogte ons het 1200 skaap en bees verloor met die droogte en die song ke soo na aan my hart en dit is soo mooi asb maak nog groere hane

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Před 3 lety

    My hart is stukkend oor ons Boere se swaar. Baie dankie Pierre vir jou pragtige lied 🙏🙏🙏

  • @juniorjvrensburg328
    @juniorjvrensburg328 Před 3 lety

    Ek is baie bly dat mense sien wat boere vir die land doen en dan wort ons so vermoor

  • @efraimcupido6170
    @efraimcupido6170 Před 4 lety

    OS bid vir julle Boere....ek het n klein donasie gestuur, ek glo dit sal help.