TiNO - Afstand
Vložit
- čas přidán 25. 06. 2022
- TiNO se nuwe musiekvideo "Afstand"
Regisseur:
TiNO & Francois Roux
Kameras :
Wian Van Der Walt
Musiekvideo Vervaardiger:
CoolerBox Kreativ
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
TiNO / Vonk Musiek
Tino Sosiale Platforms:
Facebook: @tinomusiek
Instagram: @tino_musiek
VONK Musiek Sosiale Platforms:
Facebook: @VonkMusiek
Instagram: @VonkMusiek
Website: www.vonk.co.za
© Vonk Musiek 2021
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek - Hudba
LOVE JOU MUSIEK!!!!!!¡❤❤❤❤❤
Wow ❤ Absolutely beautiful 😍😍
Nou hierdie is afrikaanse musiek👏
Ek hou baie van afrikaans liedjies, lekker om te hoor een van ons gebruik sulke soetste tale om te sing. Ek support jou
Pragtig wonderlike stem ek kan heeldag na jou pragtige Afrikaanse liedjies luister ek is baie lief vir my Afrikaanse musiek
Hierdie is beautiful.
Absoluut uniek en beautiful!!! Well done Tino! Jy is 'n ster!!
Kan nie wag om hom by dollosfees te sien nie 😱😱😱super excited
My gunsteling liedjie van jou.
Very nice Tino ....alle voorspoed vir jou op jou musiek loopbaan my tjom
Keep at it ...
My persoonlike gunsteling op sy album.
Baie goed gedoen, netjies geskryf en uitstaande vertoning van musiek talent.
Apa warova nechandisinganzwe Tino!
❤❤
Nice Tino
Jys awesome ❤
Pragtig .. Geluk met No 1 op radio FM
Ongelooflik mooi! Knap gedaan, Tino. Gee ons NOG!
Well done.
Wow
😢❤
Love die song
Well Done!
Uitstekend!!!!!!!!
Absoluut amazing Tino
WOW!!!
Love love love Tino! Regtig amazing❤️
Pragtig
Hy sing baje mooi😭😭😭😭😭💞💝❤️
Wow awesome
Cool song Bra, Keep it up! Nou gaan ons braai!
Well done!
Luister TiNO se debuut album, STERREKIND op die platform van jou keuse --> linktr.ee/tinosinge
Mal hieroor!
Topppp demais 👏💥❤️🎶
Lekker!
Point on maan
Awesome stuff Tino! 💥
Die Song is Kevirleg maan. Die is n Gooie Andwoorde
Thanks for my first comment
Awesome Tino. Love it!
Ons is trots op ons sangers
Tino jy is awesome. Jy sing beter as baie ander afrikaanse sangers.
Dankie! 😊
Jy mag in Afrikaans sing! Baie dankie.