Kateriena Malherbe - TiNO
Vložit
- čas přidán 8. 12. 2021
- Tino Se Nuutste Musiekvideo "Kateriena Malherbe"
Regisseur:
Wian Van Der Walt
Kameras :
Wian Van Der Walt
Redigeerder:
Rudolph de Wet
Kleur Redigeerder:
Wian Van Der Walt
Rudolph De Wet
Musiekvideo Konsep:
Wian Van der Walt
Kobie Koen
Produksie Bestuurders:
Ashley Du Toit
Rudolph De Wet
Musiekvideo Vervaardiger:
CoolerBox Kreativ
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Hennie Jacobs / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2021
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ www.realmusic.co.za
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek - Hudba
Sjoe wat 'n lekker dans-liedjie!
Tino, jy sit mos nou vir Swellendam nog meer op die map. Baie Geluk Tino, jy mag maar sing met daai rasperstem! Beautiful 💃🎶💃🎶💃
CCK my nou
Katriena Malherbe is gewild. Almal wil sing oor haar. ❤️🎊
#WellDone Tino. 'n 10 uit 10 vir jou!
Baie geluk aan Tino & Real Music met hierdie wonderlike talent ontdekking. Tino hierdie lied pas uitstekkend by jou stem. Bou voort op hierdie styl in die toekoms. Jy gaan 'n "HIT" wees by die Groot Feeste.
Da vat hy Tino, al jou harde werk was nie verniet nie. Baie trots op jou 👏🏼
Weldone Tino may God continue taking you to higher places 👏🏽 keep up the good work
Dankie Tino!!! Ai ons het oulike jong mense in ons land🤗
Lekker man lekker 🎶🎸 coooool song, jy rock Tino 👌🏻👌🏻
Wow. Jy mag maar. Daai rasper stem is so mooi! Kan nie wag vir nog baie meer liedjes.
Daarsy daarsy nou gaan ons lekker braai en dans dankie dis n awesome song
Awesome 🎉❤❤
Ek is lief vir jou song
I was dancing in my chair, brilliant song and a brilliant voice. God bless
Congratulations Tino. Amazing work
Stunning baie mooi
Wow jy sing baie mooi
welldone tino. wil jou in die toekoms sien groot naam maak, welldone whoop whoop ek laaik jou tune maak nog meer asb
Magtag ou, well done!
Ons gaan nou lekker kuier ,baie mooi.
Well done tino
My favorite ...Tino boy
Mal oor die liedjie!!! Jy rock! Skryf nog!!
Super proud of you my guy🇿🇼🔥
Diversity is such an beautiful thing, wow
Luiser #KaterienaMalherbe op die musiek platform van jou keuse! Laai hon asb op jou speellyste! --> linktr.ee/tinosinge
Baie goed! Swellendam is trots op jou Tino
Luv dit. welgedaan
💃💃🌷fantasies... eerste keer wat ek sy musiek ...💃💃💃
Ons is bly jy is mal daaroor Gwendoline. Ons gaan binnekort iets nuuts saam met TiNO release. Ons stel voor jy subscribe om eerste uit te vind van sy nuwe videos :)
Dis so catchy soos n Kurt Darren move
Awesome jong man, so trots op jou. You go !!!!!!!!
Dis baie goed !!!!!!!
Wow. Go Tino. Hoe lekker daans ons nou.
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉💃🏼💃🏼💃🏼💃🏼Tino lekker Cool song love it
🤩 I am so proud of you man! This is awesome! 💙
lyk ma die boytjies sing beter in Afrikaans as die afrikaners self. Love it.
Pragtig Tino, pragtig👏🏻
Baie mooi stem, love die lied.
Lekker! Mooi gedaan TiNO en span.
Baie mooi, hou aan sing.
Pragtig !!! ☺
Well done Tino 👏 ❤
Like die beat en jyt n lekker stem Tino
Lekker Lekker. Laat sommer dadelik die voete beweeg
WONDERLIK!
Dankie tino
Well done keep up the good work 😊
Lekker Tino!!
wow awesome stem Tino!!
Lovit....Wat ń Yster
Treffer!
wens ek kon n triple like gee! Uitstekend!
Trots❤️
mybraa 🤘🏿
Nice
Dozi my nou
Mag jy net die SEEN van die van die HERE saam met jou dra en nog meer sulke musiek vir ons maak baie geluk dit gaan n groot reefer word
Lekker Lekker al die pad van Australia
Wanner kom jy hier vir ons sing?
Ek wag vir ń invite😅
Lyrics please
Ek is lief vir jou song