TiNO - Tassies Pak

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 04. 2023
  • Geniet Tino se musiekvideo van Tassies Pak!
    Geniet die enkelsnit op die platform van jou keuse en sit dit op jou playlist -- linktr.ee/tinosinge
    Lirieke:
    Sê daars nie ʼn einde nie
    Dis hier waar dit begin en nie ophou nie
    Want ek hoop, ek hoop jy kan ʼnrukkie bly
    wat ek voel vir jou het nie woorde nie
    Liefde wat ek nog nooit geken het nie
    En ek hoop, ek hoop jy sal ń rukkie bly
    So kom dat ons, ons tassies pak
    En kyk waar die liefde ons vat
    Ek glo in ons my skat
    Want jys die kafeïen hier in my koffie
    Die lug in my longe wat ek diep intrek
    Dat jy veraltyd net hier by my bly
    Jys die een vir my
    So kom dat ons ons tassies pak
    So sê daar is nieʼneinde nie
    Dis hier waar dit begin en nooit ophou nie
    Want ek weet, ek weet jy wilʼnrukkie bly
    Wat ek voel vir jou sal nooit eindig nie
    Wat ek sien in jou sal nooit vals wees nie
    En ek weet, ek weet jy sal ń rukkie bly
    So kom dat ons, ons tassies pak
    En kyk waar die liefde ons vat
    Ek glo in ons my skat
    Want jys die kafeïen hier in my koffie
    Die lug in my longe wat ek diep intrek
    Dat jy vir altyd net hier by my bly
    Jy’s die deel van my wat ek aan vasklou
    Die reuk in my klere wat jou naby aan my hou
    En jy’s die een op wie ek kan vertrou
    So kom dat ons, ons tassies pak
    En kyk waar die liefde ons vat
    Ek glo in ons my skat
    Want jys die kafeïen hier in my koffie
    Die lug in my longe wat ek diep intrek
    Dat jy vir altyd net hier by my bly
    Jy’s die een vir my
    Net vir my ooo ooo oo
    Jy’s die een vir my
    So kom dat ons ons tassies pak
    Regisseur:
    Tino Singe
    Francois Roux
    Kameras :
    Macayla Smit
    Mark Ruben
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Ruan Bouwer
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Tertisu Human - CoolerBox
    Liedjieskrywers / Publikasie:
    Tino Singe - Vonk Uitgewers CC
    © Vonk Musiek 2022
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 49

  • @lizavandervyver48
    @lizavandervyver48 Před rokem +4

    Mens waardeer goeie Afrikaanse musiek baie baie dankie TINO is sommer lekkerrrrrr

  • @FrannaLahoud
    @FrannaLahoud Před 10 měsíci +3

    Tino tino jou legend great song 🎉❤

  • @elizebriel5844
    @elizebriel5844 Před 4 měsíci

    Wow wow Tino jy het ñ amazing stem

  • @XeNqiFi
    @XeNqiFi Před rokem +11

    My eerste keer wat ek van Tino hoor, maar soos ek luister kan ek sien hoe hy soos Juan Boucher kan raak, baie dieselfde vibe.Goeie musiek, hou so aan!

  • @ruanniemann9765
    @ruanniemann9765 Před rokem +2

    Love die song wat jy uit gebring het dit klink rrg bja awesome 👌🏻😉

  • @elmariehuisamen
    @elmariehuisamen Před 4 dny

    Love it!!!

  • @marianpotgieter4174
    @marianpotgieter4174 Před rokem +3

    Wow Baie lanklaas so goeie Afrikaans song gehoor wowwwww. Well done guys

  • @caitlindebruin7570
    @caitlindebruin7570 Před rokem +2

    Wow! Hoender vleis van kop tot tone🥺🥳

  • @user-rh5mn2hz2k
    @user-rh5mn2hz2k Před rokem +6

    Mooi man Tinotenda, jy maak ons trots jou YSTER 🤩

  • @tinosinge
    @tinosinge Před rokem +6

    long live rock n roll

  • @RIP_CHAOS624
    @RIP_CHAOS624 Před rokem +2

    It is surprising that u know so much Afrikaans and ur from Zimbabwe

  • @Surika1977
    @Surika1977 Před 11 měsíci +2

    Awesome!!!! Pragtige stem!

  • @antoinettelabuschagne6044
    @antoinettelabuschagne6044 Před 10 měsíci +2

    Pragtige stem jy is uniek hou so aan, trots op jou

  • @ItsAlitraxx
    @ItsAlitraxx Před rokem +2

    Joh Tino! Die song sal ek op repeat hou!

  • @anilesemostert5783
    @anilesemostert5783 Před rokem +1

    Eerste keer wat ek hoor van Tino , maar great !!!!

  • @blessedchimanya1909
    @blessedchimanya1909 Před rokem +2

    🙌🏻sending some love all the way from Zimbabwe 🇿🇼 🇿🇼 .

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 Před rokem +2

    Wat 'n mooi stem! Lekker dansliedjie. Baie mooi Tino!

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z Před rokem

    Ek dink Tino se musiek is asemrowend en lyk soos Tom Cruice in Top Gun Tino ek luister baie graag na jou musiek Keep up the good work BAIE TROTS OP JOU

  • @user-wf6qi4ug8u
    @user-wf6qi4ug8u Před rokem +1

    Baie mooi song

  • @user-oh1vd6np6b
    @user-oh1vd6np6b Před rokem +2

    Pragtig. Is fantasties om so sywer afrikaans hoor.

  • @user-kp4oc8zf4r
    @user-kp4oc8zf4r Před rokem +1

    Wow baie mooi

  • @wynandkriedemann8087
    @wynandkriedemann8087 Před rokem +1

    Welgedaan Tino. Alweer ‘n Hit!👌

  • @janlubrand
    @janlubrand Před rokem +1

    what a song Tino
    😉😉😉😉

  • @sunesmit8449
    @sunesmit8449 Před rokem +1

    Ons het Tino gesien by KKNK. Hy is fantasies live.

  • @sarinaafonso9820
    @sarinaafonso9820 Před rokem +2

    Wow!!! Baie baie mooi. Welgedaan Tino. 🤗👌

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +3

    ❤🎵🎵🎵So cool. 🎒What a tune.

  • @aliciaduplessis742
    @aliciaduplessis742 Před rokem +1

    Ek gaan hom nou download. Dis nou n lekker song wow.

  • @cariengerber5039
    @cariengerber5039 Před rokem +2

    Wow ..Sjoe so Trots op Jou Tino
    ..As ek Reg onthou Ek jou by Oudtshrn KKNK Gesien 1 ste kr ..Uitsteknde Suiwer Afrikaanse Stem..Jy was as Ek Reg onthou Oakdaler op Riversdal in die Skool..? Ons Luv Jou Musiek wat die Lkkrste Beat in het..

  • @natashakamminga5658
    @natashakamminga5658 Před rokem +1

    Dit is mos nou lekker skoffel musiek. Well done dit is awesome

  • @isiahmunyaradzichiweshe6635
    @isiahmunyaradzichiweshe6635 Před 9 měsíci +1

    Classic my guy.
    Keep up the good work 💯

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 Před rokem +1

    Wow dis pragtig

  • @lizaanventer5502
    @lizaanventer5502 Před rokem +1

    Wow well done Tino❤❤❤❤ die is mooi. Lank gewag, maar so die moeite werd.🎉🎉🎉🎉🎉 Dankie dat jy jou talent met ons deel

  • @isabelduplessis3162
    @isabelduplessis3162 Před rokem

    Awesome

  • @JudekeBalt-pm4dp
    @JudekeBalt-pm4dp Před rokem +1

    Trots op jou tino🤩

  • @zucchi209
    @zucchi209 Před 11 měsíci +1

    Wow!!!!!!

  • @marcellekravitz2411
    @marcellekravitz2411 Před rokem

    Vat hom flaffie..welgedaan Tino

  • @periebekker9761
    @periebekker9761 Před rokem +1

    dis befok pela - lekker man!

  • @BrandonDutoit
    @BrandonDutoit Před měsícem

    Jy is amazing jy en juan boucer moet saam sing

  • @mrsdoubtfire534
    @mrsdoubtfire534 Před 9 měsíci +2

    Jy mag maar!

  • @KarlisaWillemse-os3ud

    Yessss tino!!!

  • @stormvanvrede
    @stormvanvrede Před rokem +1

  • @RonVanRensburg
    @RonVanRensburg Před rokem

    Awesome, awesome lied, wel gedaan 👍🏻

  • @zucchi209
    @zucchi209 Před 11 měsíci +1

    Amazing talent! Very sexy! Sjoe, ek sal jou sommer kom steel!