Pedro Kruger en Anneli van Rooyen - Ek wil jou ken

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 03. 2018
  • Anneli se kenmerkende stem en ongelooflike menswees, het die laaste episode van #KavierkuiersmetPedro S2 'n ongelooflike ervaring gemaak. Hier sing sy een van haar grootste treffers.
  • Zábava

Komentáře • 5

  • @carl1095
    @carl1095 Před 2 lety +2

    Pragtig Annelie. Ware legende.

  • @simonmouton6487
    @simonmouton6487 Před 2 lety +2

    Wow! Asemrowend! Anneli is die beste!!

  • @chriscreek2649
    @chriscreek2649 Před 5 lety +6

    Amazing hoe selfs haar stem wat beskadig is beter is as meeste kunstenaars sn

  • @chriznerkalp9214
    @chriznerkalp9214 Před rokem

    Dis ‘n meesterstuk

  • @philmyn2
    @philmyn2 Před 6 lety +5

    Pragtig. Annelie is 'n ongelooflike mens en n inspirasie vir my.