Ek wil julle nie weer sien as julle broer nie saamkom nie... - Hugo Weich, 21 April 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 04. 2024
  • Hulle sê dis nie wat jy weet nie, maar wie jy ken - wat regtig ‘n verskil maak. Ken jy dalk iemand van aansien, iemand wat regtig tel? Hoe het dit vir jou uitgewerk?
    Waar pas jy in God se familie register?
    Leer meer van Ben-Oni en Benjamin en hoe sy lewe ‘n wonderlike openbaring oopmaak van Jesus, ons oudste broer! Kom leer hoe deure oopmaak, redding losbreek, vergifnis deurbreek en feestafels gedek word, in die teenwoordigheid van jou broer

Komentáře •