2. Die heerlike hemel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 06. 2020
  • Kry jou Studie Gids en Geesteswêreld boek hier:
    💈BOEKWINKEL - raymondlombardbookstore.com/
    🌍 STUDIE GIDS - raymondlombardbookstore.com/c...

Komentáře • 55

  • @frans.dreyer.
    @frans.dreyer. Před 11 měsíci +3

    Baie dankie Pastoor vir die kragtige verduidelikings van die HEILIGE WOORD van GOD so vol van SY LIEFDE Van GOD vir n bose mens.

  • @martivandermerwe2593
    @martivandermerwe2593 Před rokem +3

    Pastoor al jou skriftuurlike boodskappe is sooo 'n seën en ek is baie dankbaar...alhoewel baie trane hierdie kant. Blessings.

  • @delialevey894
    @delialevey894 Před rokem +1

    Dankie dat ons hier in die laaste dae ons nog kan bekeer.

  • @randomvideos4300
    @randomvideos4300 Před 3 lety +4

    Middag Pastoor, jou lesse oor die geesteswereld sit my nou op n reis om antwoorde te kry, en ek wil net dankie se. Mag die Here jou seën🙏🙏

  • @suzettekotze5220
    @suzettekotze5220 Před 3 lety +4

    Dankie Raymond vir die wonderlike openbaring van die bybel. Ons as mens begin beter verstaan

  • @elisabethfouche662
    @elisabethfouche662 Před 4 lety +11

    Dankie Pastoor Raymond, vir jou opregte hart..... Jou lesings is duidelik en sonder verwarring.. Die Here seen jou oorvloedig

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 Před 11 měsíci

    Dankie vir die mooi boodskap van die Geestes Wereld

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 2 lety +2

    Baie dankie vir die woord uitlegging.

  • @noelinedutoit
    @noelinedutoit Před 3 lety +4

    Baie dankie dat jy jou kennis op hierdie platform met ons deel!!!!
    Mag die Here vir jou baie vrug gee op jou arbeid!!! Seën vir jou!!

  • @marethahermann3574
    @marethahermann3574 Před 3 lety +5

    Wat ‘n wonderlike ervaring om in dir Bema teenwoordig te wees ! Saam met ons Heiland! Hallelujah!

  • @corriedelange4176
    @corriedelange4176 Před 3 lety +3

    Dis die beste en duidelikste wat ek nog ooit die Bybel gehoor het en kan ek sê dat ek die Bybel nou beter verstaan dankie ek is so bly hou aan met die goeie werk van God pastoor u verduidelik alles so mooi dit is awesome ek het nog nooit so opgewonde geword oor die woord nie en u is so passievol dankie dat u dit wêreldwyd beskikbaar stel.

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 Před 6 měsíci +1

    Dankie vir die kosbaare Woord

  • @mariebotha8893
    @mariebotha8893 Před 11 měsíci

    Dankie vir die boodskap Jy verduidelik dit so mooi❤

  • @esmecoetzer6231
    @esmecoetzer6231 Před 3 lety +2

    Baie goeie teaching. Dit gaan wonderlik wees in die hemel. Baie dankie pastoor.

  • @annatjieenderstein59
    @annatjieenderstein59 Před 6 měsíci +1

    Amen Halleluyah🙌🙌🙌

  • @lettiestander6344
    @lettiestander6344 Před 2 lety +2

    Wonderlike teaching!

  • @estievorster2065
    @estievorster2065 Před 4 lety +5

    Wonderlike aanbieding dankie Pastoor Raymond

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 Před 4 lety +4

    Fantastiese aanbieding geinspireer deur God. Die Here het vir die sondaar aan die kruis gese, " vandag sal jy saam my in die paradys wees" hy het slegs die beloning gekry oor sy houding reg was. 2de Hemel is die wat deur die groot verdrukking kom wat op
    hande is. 3de Hemel is die wat op aarde heiligmaking nagestrewe het, sonde bely, maw diepe wedergeboorte ondergaan het. Almal gaan nie dieselfde prys kry...volgens wat jy ingesit het, sal jy vergoed word....dis soos ek dit verstaan het, al die tyd?

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 4 lety +1

      Môre Maryn, jy is meer as welkom om my skematiese voorstelling van die Geesteswêreld af te laai by raymondlombard.com onder die artikels van Geesteswêreld. Daar kan jy baie duidelik sien, net telsverwysings uit die Bybel, wat en waar die 1st, 2de en 3de hemel is. Groetnis

  • @stellaherapath2676
    @stellaherapath2676 Před 2 lety +2

    Kosbare man van God!

  • @elisabethfouche662
    @elisabethfouche662 Před 4 lety +1

    Amen, amen. Pastoor Raymond, Die Here het my die binnekant van die paleis gewys, by die ingang van die ontvangsportaal. Ek het opgekyk en die ruim koepel was van blou ingevlegte werk, maar ek kan dit nie beskryf nie. Dit is te mooi om the beskryf.

  • @elisabethfouche662
    @elisabethfouche662 Před 4 lety +3

    Wonderlike heerlike hemel. Dankie Here, ons het U hartlik lief. Amen

  • @ciskavanrensburg303
    @ciskavanrensburg303 Před 4 lety +2

    Baie dankie! Ek sien uit na die reeks.

  • @jeanettepretorius589
    @jeanettepretorius589 Před 4 lety +1

    Naand Pastoor... Ons laai ook elke video af, maar hierdie een sukkel, wil niks weet van aflaai nie, dis nie 'n krisis nie, as ons teen more nog sukkel, sal ons hom maar net direk kyk. Dankie vir al die wonderlike video's, ons leer baie. Baie blessings van ywerige Bybel "studente". Groetnis uit Bloemfontein.

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 4 lety +1

      Naand Jeanette, dankie en seën vir julle in die blomme stad. Skakel gerus met my PA Adri by 021 9391898 kantoorure indien jy hulp nodig het. Groetnis

    • @jeanettepretorius589
      @jeanettepretorius589 Před 4 lety +1

      Sal so maak, baie dankie!

  • @user-ci4pb9dc9v
    @user-ci4pb9dc9v Před 11 měsíci

    Ek luister graag. Baie interesant en maak dinge duidelik mens verstaan waaroor dit gaan. Baie dankie

  • @marethahermann3574
    @marethahermann3574 Před 3 lety +2

    OO. Dankie Here Jesus Christus ons Hemelse Vader vir dié grootheid van U liefde vir ons mense kinders! Wat ‘n wonderlike voorreg om U kind te wees! HALLELUJAH Amen🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @margaretvanstaden8143
    @margaretvanstaden8143 Před měsícem

    Pastoor, ek wil so graag daardie skematiese voorstelling laat uitdruk vir my. Watter moontlikhede kan ek volg om n kopie te kry. Ek is beslis bereid om daarvoor te betaal!! Baie dankie!

  • @issievdhorst
    @issievdhorst Před 4 lety +4

    Awesome!!!

  • @ansieraaths5844
    @ansieraaths5844 Před 6 měsíci

    Wat gebeur met die siel van die persoon wat sterf?

  • @malindavaneeden1092
    @malindavaneeden1092 Před 3 lety +1

    My skoonma het my skoonpa in haar kamer gesien en hyt haar omtrent n ongeluk gewaarsku waarin sy gaan wees. Is dit moontlik, of dink Pastoor syt net gedroom?

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 3 lety +1

      Middag, dit is nie moontlik nie. Sy kon ń gesig gesien het of gedroom het, dit is natuurlik moontlik. Maar in persoon, dit kan nie en mag nie gebeur nie.

    • @malindavaneeden1092
      @malindavaneeden1092 Před 3 lety

      Dankie Pastoor!

  • @malindavaneeden1092
    @malindavaneeden1092 Před 3 lety +1

    Nog iets, kan mense geeste (of spoke) op aarde rondwaal en aan mense verskyn, voordat hul hemel of doderyk toe gaan? Of is dit bose geeste wat mense verlei en maak asof dit iemand is wat voorheen geleef het...!?

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 3 lety +1

      Middag Malinda, die Bybel is baie duidelik in die verband. Toe Lasarus, die kind van God, ontslaap het, het die engele hom geneem na die boesem van Abraham. Die verlore man het afgedaal in die doderyk. ń Besoek by hul familie op aarde na hul afsterwe is nie toegelaat nie. Dit alles kan jy lees in Lukas 16:19-31. Indien mense deur geeste besoek word sal dit nie die van gelowiges of ongelowiges wees na dié se afsterwe nie. Groetnis

  • @petrodelport942
    @petrodelport942 Před 3 lety +2

    Ek my moeder verloor die 18 Jan. Ek was by haar bed toe sy gesterf het. Sy het baie gely. Sy het van die bed opgestaan een nag toe val sy dat sy haar arm breek en toe kon sy nie weer loop nie syt later bedsere ontwikkel wat net erger en erger geword het. Later sy baie swak geword en wou nie meer eet of drink nie. Was vreeslik om te sien hoe haar laaste asem so swaar gegaan het. Sy het 2 keer opgekyk en toe is sy weg. Verlang vreeslik na haar die trane loop nog gereeld maar ek weet sys veilig by Jesus.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety

    Amen

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 Před 4 lety +1

    Okay maar wat dan van "Near death experience".Want daar verlaat die gees ook die liggaam.Dit het met my ma gebeur.

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 4 lety +3

      Môre Zetta, absoluut korrek. Dit gebeur baie beslis net baie mense. Dit word ń kliniese dood genoem, in ander woorde die persoon se hart het vir ń paar minute opgehou om te klop. Gewoonlik word so iemand se hart weer aan die gang gekry deur resussutasie. Dit was ń tydelike skeiding tussen gees en liggaam. ń Biologiese dood is wanneer die persoon se hart nie weer begin klop nie. Dit is wanneer die gees en die liggaam permanent skei.

  • @inzamcclintock2887
    @inzamcclintock2887 Před 3 lety +1

    Die uitsien na die hemel laat my hier vasbyt.

  • @malindavaneeden1092
    @malindavaneeden1092 Před 3 lety +1

    Pastoor, al die getuienisse van mense wat meen hul was deur Jesus besoek en hemel toe geneem, kan dit waar wees? Ek weet darem nie?

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 3 lety +1

      Malinda, ek kan my nie oor ander mense se ervarings of sogenaamde ervarings uitlaat nie, omdat ek nie daar was nie. Tog sal die nalees van 2 Kor 12:1-10 ń mens tot nadenke stem. Seënwense

    • @malindavaneeden1092
      @malindavaneeden1092 Před 3 lety

      Baie dankie

  • @jolandavanrooyen4982
    @jolandavanrooyen4982 Před 4 lety +1

    Kan hierdie boodskap asb aflaaibaar gemaak word

  • @pietermaritz9127
    @pietermaritz9127 Před rokem

    Prys die Here

  • @marizannedeklerk4052
    @marizannedeklerk4052 Před 2 lety

    7

  • @mariannameyer4719
    @mariannameyer4719 Před 4 lety +1

    More se....ek het gladnie klank op No 2 nie😕

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  Před 4 lety +1

      Môre Marianna, ek het die video sopas na geluister, die klank is verseker daar. Groetnis

    • @mariannameyer4719
      @mariannameyer4719 Před 4 lety +1

      @@RaymondLombardMinistries dankie baie...dit het so op amper 4 minute begin....baie baie dankie.
      .

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 Před 8 měsíci +1

    Dankie vir die kosbaare Woord