“Luister na jou ‘sesde sintuig’,” vertel Mev SA-semifinalis ná borskankerstryd

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 05. 2024
  • Lené Heck van Brackenfell is op die ouderdom van 29 met aggressiewe borskanker gediagnoseer wat reeds versprei het. Sy het die afgelope drie jaar geveg, hoop verloor en weer opgestaan tot waar daar tans geen kankerselle in haar liggaam is nie. Sy wil ander vroue en kankervegters bemoedig en glo uiteraard dat ’n mammogram beslis nie eers op 40 gedoen moet word nie. Sy is ook onlangs gekies as semi-finalis vir Mev Suid-Afrika 2024.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.

Komentáře • 2