Op die plaas met die de Kock Familie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 07. 2023
  • Broers Marius De Kock en Louw De Kock van M&L-Boerdery in die Delareyville omgewing boer al 23 jaar saam. Hulle plant met vertroue Pannar witmieliebasters, geelmieliebasters, en sonneblombasters. Vir die broers voel Pannar soos familie en ons is trots om hulle met ons gewasse en kundigheid te ondersteun.
    www.pannar.com
    #SaamBoerOns #VirJouToekoms
  • Věda a technologie

Komentáře •