Op die plaas met die Van Wyk Familie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 07. 2024
  • Stefan van Wyk en sy twee seuns, Bertus en Stian, boer in die Delareyville omgewing met mielies, sojas en beeste. Cornel Ferreira, Pannar se verkoopsverteenwordiger vir hierdie area, is trots om hierdie familieboerdery te ondersteun met ’n pasgemaakte gewasaanbeveling vir hul plaas.
    www.pannar.com
    #SaamBoerOns #VirJouToekoms
  • Věda a technologie

Komentáře •