Rooies Strauss is aangekla en moet hof toe!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 11. 2023
  • Rooies Strauss is aangekla en moet hof toe!
    #rooiesstrauss #schooloffire #softube
    www.rooies.org

Komentáře • 304

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 Před 8 měsíci +21

    ONS VERKLAAR OORWINNING IN JESUS NAAM

  • @chriszeelie8493
    @chriszeelie8493 Před 8 měsíci +41

    Go for it, Brother!!! Respect and honor! Stand for Jesus!!!

  • @johanbarnard6573
    @johanbarnard6573 Před 8 měsíci +13

    Amen. Sterkte Rooies. Hardloop die wedloop voluit tot by die wenstreep. 🙌

  • @MarilynAubrey-dl5kt
    @MarilynAubrey-dl5kt Před 8 měsíci +24

    💥AMEN Rooies! Bless you💥When the enemy comes in like a flood... GOD RAISES UP A STANDARD. I believe God is about to manifest HIMSELF strong in SA...HALLELUJAH! 🔥🙏🔥
    Good morning Ps Rooies, Stand strong for GOD IS OUR RIGHTEOUS JUDGE AND JESUS IS OUR ADVOCATE 💃🙌 🦅🦁👑

  • @annetjieenslin5898
    @annetjieenslin5898 Před 8 měsíci +10

    GOD IS MET JOU EN OOK SO AL GOD'S KINDERS.

  • @Kingdomcitizen1982
    @Kingdomcitizen1982 Před 8 měsíci +6

    Alles sal ten goede meewerk Rooies!! Prys die Here, want Hy is die groot Geneesheer!

  • @wilinavanrooyen9505
    @wilinavanrooyen9505 Před 7 měsíci +8

    Ons bid vir jou Rooies in Jesus kosbare naam. Amen

  • @marcelleadams5580
    @marcelleadams5580 Před 8 měsíci +5

    KONING JESUS ons HERE maak gesond💪 HALLELUJAH, my gebede is by jou en dat die skille vani oe afval en die waarheid kan sien en openbaar! 🙏

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 Před 8 měsíci +28

    Amen amen amen .
    Rooies jy bly in my gebede .mag die Heilige Gees jou ly en elke woord,tree en gedagte met jou gaan.

  • @joeydeetlefs5132
    @joeydeetlefs5132 Před 8 měsíci +29

    Ek stem vir jou Rooies en vir Jesus Christus my God
    Somige christene is slapgat

    • @danielgouws1470
      @danielgouws1470 Před 8 měsíci

      Dit is die rein waarheid hulle is net Christen op 'n Sondag mar deur die week is hulle skeinheilig.

    • @waynelabuschagne9992
      @waynelabuschagne9992 Před 8 měsíci

      slapgate wat depressie leiers en autistiese kinders dreig jule Jesus is seke trots op jule🤣🤣

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 Před 8 měsíci +35

    DANKIE VIR JOU ONVOORWAARDELIKE OPENLIKHEID DAT JY N KIND VAN GOD IS EN N VOLGER VAN JESUS CHRISTUS !!!
    EK STUUR HIERDIE BERIG AAN NA ALMAL WIE EK KEN!
    EN DIE WERELD GAAN VERBAAS STAAN HOEDAT GOD GAAN INGRYP !!!!

  • @jakkiescholtz2234
    @jakkiescholtz2234 Před 8 měsíci +6

    Belaglik, sterkte Rooies jy sal oorwin want God is met jou.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 7 měsíci

      @@ekisboos7860 Want Rooies is dom en is bang hy gaan homself vas lieg. Nou kry hy eerder iemand om sy vuil werk te doen.

  • @user-yp8du4wh9w
    @user-yp8du4wh9w Před 8 měsíci +6

    Die Here is met jou, Amen

  • @virginiamartins9444
    @virginiamartins9444 Před 7 měsíci +2

    Jy glo soos ek en Baie Ander. Dit is nie reg Dat ons as kinders van God net moet verdra wat ookal met ons en ons kinders gebeur. Loof die Here vir almal wat so sterkstaan en nie in Jesus Naam opgee!! Die antwoord is SAAMSTAAN!! Sterkwees ou Rooies, ons is met jou hier in. ❤

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 Před 8 měsíci +8

    Pastoor Rooies...die.vyand is bang vir jou...God sal hierdie gebeure tot Sy Eer gebruik!!! Jy is ysterman in God! Jesus Christus is in Beheer. Hallelujah 🙏👏🙌

  • @user-kd3hz8iu7p
    @user-kd3hz8iu7p Před 7 měsíci +5

    Amen Dankie Jesus. Ons staan sterk!!

  • @AngeliqueDuToit-hy4wk
    @AngeliqueDuToit-hy4wk Před 8 měsíci +9

    Oom gaan teenkanting kry want die duiwel hou nie van die Waarheid nie. God seen u oom Rooies

    • @Antoinette-iv6ev
      @Antoinette-iv6ev Před 8 měsíci +2

      Kla my ook aan..kom mense waar is julle .ek verklaar dat Jesus Christus siek mense genees.Amen

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 8 měsíci +1

      Nie die duiwel nie. Teenkanting van die ware waarheid, nie Rooies se waarheid nie.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 8 měsíci

      @@Antoinette-iv6evAs jy dit kan bewys is jy die enigste een in die wêreld wat dit kan bewys. GEEN geloofsgenesing is al bewys in hierdie wêreld nie. Die teendeel van al die valsheid daarin is wel bewys.

    • @waynelabuschagne9992
      @waynelabuschagne9992 Před 8 měsíci

      @@Antoinette-iv6ev Ek verlkaar dat jule almal lieg en twak praats so Gaan asb Na Jo naaste hospitaal of hospice waar kanker leiers is en genees hule en plaas dit op rekord wat nog nooit van jule Kon gedoen het

  • @TommyLouisa
    @TommyLouisa Před 8 měsíci +2

    100%se elk amen.ons bid vir jou Rooies.dankie dat ons saam die met jou die Here vertrou vir uitkoms .Hy is en bly in beheer.Kom last ons stywer vashon San die Ou ruwe kruis.Da lewe ons oorwinnend en staan vir Geregtidheid.psalm 84 vers 10 tot 12.wanneer my in geregtigheid wandel,sal ons God niks van ons weerhouNIE.OORWINNING IS JOUNE EN ONS SN. Shalom.

  • @mdj1199
    @mdj1199 Před 8 měsíci +15

    Shalom Rooies & family.
    I Support you fully in the Mighty Name of YESHUA HAMACHIAH ‼️

  • @johnnygrant9485
    @johnnygrant9485 Před 8 měsíci +10

    Ons bid vir jou Rooies! Jy is nie alleen nie! Groter en sterker is Hy wat met jou is, as hy wat in die wereld is

  • @mr-robot-2.099
    @mr-robot-2.099 Před 8 měsíci +15

    Amen, Rooies. ek stap saam met jou. sien my as 'n mede broer. as my broer nie langs my stap nie, is geloof minder. n mens kan sonder 'n dae, kos, water ens leef, maar nie 'n sesonde sonder God nie. ek sal altad ook jou stasie ondersteun. wens ek kan daar werk. waar God se Gees teenwoordig is.

  • @BertusLiebenberg
    @BertusLiebenberg Před 8 měsíci +7

    God is besig om te werk en wie gaan hom keer Jesaja 43:13 Dankie Rooies vir jou gehoorsaamheid aan die lewende God

  • @venesemyburgh4693
    @venesemyburgh4693 Před 8 měsíci +5

    Amen ons God en Koning Regeer!!

  • @rikatrollip1041
    @rikatrollip1041 Před 7 měsíci +3

    Ek het al baie van jou gehoor deur my vriendin Karen. Ek sal definitief v jou bid . Signs of the time brother!! Ons Moët BID dat ons as die kerk wakker word! Rika

  • @enrichmuller8009
    @enrichmuller8009 Před 8 měsíci +34

    Dag sê Rooies,die hofsaak is n roete na die parlement...ons is met jou

    • @carolinahorn3661
      @carolinahorn3661 Před 8 měsíci +3

      😂😂😂Parliment?? Keep dreaming.

    • @katryntjiexx
      @katryntjiexx Před 8 měsíci

      Waarom how toe?

    • @fionabotha3422
      @fionabotha3422 Před 7 měsíci +4

      Hierdie is maar n voorloper vir watter vervolging vir ons almal wag vir die Naam bo Alle Name.
      Jesus Christus. Ons bid vir krag, sterkte en deursettingsvermoè in hierdie bose tye.

  • @Diana-fk4hf
    @Diana-fk4hf Před 8 měsíci +13

    Watter hofstreek gaan jy in verskyn? Die Here is jou regter. Jou advokaat. Jou jury. Die Heilige Gees gaan jou vooruit. In Jesus se Naam. Amen

  • @BenitaElder
    @BenitaElder Před 8 měsíci +2

    God het nog nooit verander...Hy is en sal altyd die Groot Geneesheer wees..nie net na liggaam maar ook na siel en gees...die gebrokenheid van die ganse mensdom🙏🙏🙏🙏

  • @bpf3895
    @bpf3895 Před 7 měsíci +5

    Die Here seën🙌 Mag Sy Naam groot gemaak word oor die lengte en breedte van Suid Afrika ✝️🇿🇦🛐

  • @mr-robot-2.099
    @mr-robot-2.099 Před 8 měsíci +5

    Rooies, ek het 35 jaar se ondervinding as DJ op alle soorte Funksies. my dag werk is as rekenmeester, ek voel soos 'n tollenaar. ek is ook op gelei as 'n chef en restourant bestuurder. ek skryf liedjies vir kunstenaars in london, en ek skryf geedgte van af tien jaar oud. hoekom niemand van my weet nie, ek het het polio gehad as baba van 11 maande oud. dis God se genade vir my dat ek nou al 56 jaar oud is. (ek woon in senekal)

  • @jeanbloem6859
    @jeanbloem6859 Před 8 měsíci +10

    God seen Jou Rooies Strauss in Jesus Mighty Name amen 🙏

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. Před 8 měsíci +6

    Amen, kom ons wys hulle wie regeer ons mense.
    Ons staan saam met jou maar jy het nie genoem waar die saak gaan voorkom nie

  • @marabarendse3650
    @marabarendse3650 Před 8 měsíci +20

    Ek bly bid vir jou Pastoor. God is saam met jou en Hy is aan jou kant. Seenwense

  • @pietrossouw-pd4ks
    @pietrossouw-pd4ks Před 7 měsíci +2

    Ek glo dat God sal jou by staan en jy sal seevier in die saak Amen

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 Před 8 měsíci +3

    Rooies God is ons Anker ons vir trou op Hom Amen!!!

  • @martienesdutoit8717
    @martienesdutoit8717 Před 8 měsíci +3

    Praise God ...I testify in JESUS NAME ..Rooies God will use you to glorify His name

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 8 měsíci +7

    Ons staan bankvas agter jou Rooies.....Jy doen nét goed!😊

  • @nictron99
    @nictron99 Před 7 měsíci +3

    Soos dit donkerder word, skyn Vader se lig helderder deur sy kinders. Mag die Koningkryk van God tenvolle manifisteer in Suider Afrika!

  • @hhvw5155
    @hhvw5155 Před 7 měsíci +1

    Ps 91 ons bepleit die Bloed van die Lam YaHaVaShua vir beskerming oor Rooies Straus. Amein❤

  • @docpat4873
    @docpat4873 Před 8 měsíci +4

    Met jou Rooies. Die groot verdrukking is hier.

  • @rjd3837
    @rjd3837 Před 8 měsíci +4

    Ons staan saam in gebed dat Vader se wil geskied....Halleluyah!!!

  • @ronaldpietersen4762
    @ronaldpietersen4762 Před 8 měsíci +4

    Ek stap die pad met jou Rooies. Het self beleef wat God vir my gedoen het en nog steeds doen deur Jesus Christus onse Here. HY is die Groot Geneesheer. Loof en prys Sy Naam.

  • @grantbarnado7007
    @grantbarnado7007 Před 8 měsíci +9

    Amen Brother the name of Jesus heals.. Casts out devils.. And All things are put under Him.. God will judge the prince's and kings of countries that war against His purposes in Christ if they don't repent.. And in Iran's case God sends a sword after their prince's and kings.. Maranatha.. Come Lord Jesuss come❤amen and amen

  • @annekevanjaarsveld5044
    @annekevanjaarsveld5044 Před 7 měsíci

    Die Woord sê: Gebruik elke geleendheid om die waarheid te getuig. Ons huis staan saam met jou Rooies. Werstern Cape

  • @josevarela834
    @josevarela834 Před 7 měsíci

    Sterkte Rooies hulle gaan nie wen nie, God is Groot, Groot is God ons staan agter jou wees sterk.

  • @Arnaud9
    @Arnaud9 Před 8 měsíci +1

    Bid tog vir bietjie reen hier rondom Brits. Dis darem droog en daai muti van jou Jesus kan nogal help. Byvoorbaad dankie

  • @hentiecraig7749
    @hentiecraig7749 Před 8 měsíci +4

    ek bid vir you , en ek weet onse Fader sal you bewaar en al die eer gaan aan JESUS

  • @ritaduplessis8228
    @ritaduplessis8228 Před 8 měsíci +1

    Rooies ...ek bid saam met jou dat dit net uit hof gegooi word. Ons Vader is met jou

  • @wendypietersen4246
    @wendypietersen4246 Před 8 měsíci +7

    Rooies ons bid vir jou

  • @fionaventer8510
    @fionaventer8510 Před 7 měsíci +1

    Mnr Rooies Strauss ek stem saam met jou Jesus Christ still heals wth you here from Durban love u

  • @nataliestrauss5337
    @nataliestrauss5337 Před 7 měsíci +1

    I am a walking testimony of the healing powers of God. Niemand sal my ooit anders laat glo dat God is powerful Hy is POWERFUL. JESUS IS LORD AND EVERYTHING HAPPENS AS IT SHOULD

  • @brucepiekunexpectedbutexpected
    @brucepiekunexpectedbutexpected Před 7 měsíci +2

    Amen my brother. Preach it as it should be

  • @user-lo5rb1sy9k
    @user-lo5rb1sy9k Před 7 měsíci

    Hi Rooies , mag die Here jou die oorwinning gee in die saak. Ek staan saam met jou. Amen.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 8 měsíci +1

    Ek ondersteun jou Rooies!!
    Ons weet wat sê God in Sy Woord!! Ons doen soos Hy in Sy Heilige Waar Woord dit vir ons gesê/beveel het....bid v jou!!! Ek ongelukkig te vêr en sonder n ryding...AMEN!! JESUS CHRISTUS MAAK STEEDS VANDAG GESOND EN VERLOS!! WAT SAL DAN VIR HOM TE WONDERBAAR WEES??...🍒🍓🍅

  • @veefou8233
    @veefou8233 Před 7 měsíci

    Rooies, Mag God die Vader van die Heelal, Seun, Jesus Christus en die Heilige Gees, se Wil geskied, in alle opsigte en in God's waarheid, met jou, jou saak en alles rondom en na aan jou. Amen.

  • @WyBez
    @WyBez Před 7 měsíci

    Daar sal nog sulke aanslae kom teen alle christine maar daar is n ALMAGTIDE LEWENDE GOD wat nie slaap nie, ek glo uit my hart uit dat jy rooies gestuur is om aandag op jou werke te trek, die wêreld sal sien dat JESUS ONSE HERE saam met sy kinders staan, mag GOD jou dra in die tye en mag jy geseënd wees in die kragtige naam van ons JESUS GHRISTUS ons verlosser!!! AMEN!!!

  • @paulavisser4768
    @paulavisser4768 Před 7 měsíci +3

    We stand for Bible Truths God still Heals Delivers and sets free

  • @Patshes
    @Patshes Před 8 měsíci +4

    Ek is met jou👍🙏✝️

  • @antonboshoff9794
    @antonboshoff9794 Před 7 měsíci +1

    Amen Rooies glo jy gaan voor mense van gesag verskuin en hulle gaan die die Woord van God hoor.
    1 Tim 2: 1-3

  • @pieterrheeder632
    @pieterrheeder632 Před 8 měsíci +1

    Ek stem saam met jou Rooies, die Koningkryk van Jesus Christus sal siele wen in en deur die saak. Prys die Here!

  • @jacquelinepretorius6924
    @jacquelinepretorius6924 Před 7 měsíci +2

    Onthou God sien alles ❤en ek glo Jesus is op pad en God is in beheervan alles ❤

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 7 měsíci

      Sien hy ook al die moorde, verkragtings, molesterings, martelings en siekes in hospitale en gebrekkige kinders en mense en besluit dis maar reg so. Ek sal staan ek kyk en NIKS doen nie. Dis die beheer van jou god ja!

  • @clintvosloo7694
    @clintvosloo7694 Před 7 měsíci +2

    God be with you brother

  • @user-jz4kz5eg5j
    @user-jz4kz5eg5j Před 8 měsíci +1

    Amen Rooies ek staan saam met jou! Ons Here Jesus is die Here en Hy regeer maak nie saak wát wie sê nie!

  • @morneterblanche3459
    @morneterblanche3459 Před 7 měsíci +1

    Jy is n man van God , so as hulle Jesus so gehanteer het kan ons verwag dat hulle ons beter sal hanteer.
    So , vertrou dat God in begmheer is en sal nie sy kinders teleurstel nie
    Mag die Here jou seen en almal om jou.

  • @bpf3895
    @bpf3895 Před 7 měsíci +1

    Woe to those who call good, bad and bad, good. God save South Africa 🛐

  • @antonswartz5999
    @antonswartz5999 Před 7 měsíci +4

    If God is for us who can be against us, His bride, His church. He is fighting on your behalf. We fear no evil, and what can mere man do to us. Glory to the Most High God. Jesus is King of king and Lord of Lord's. May the Holy Spirit of God move in that court room. Every knee will bow and every tongue will confess that Jesus is Lord!

  • @douglas7580
    @douglas7580 Před 7 měsíci +2

    Clearly they are frightened of your christianity, God is with you

  • @francoisoberholzer377
    @francoisoberholzer377 Před 8 měsíci +5

    Ek kom in lyn met jou in proklamasie --- Jesus Christus maak gesond! Deur sy wonde is jy genees! Dit staan geskrywe en dit is waar --- Ja! Amen! 1 Pet 2:24 / Jes 53:5 ...

  • @emmanuelhoggins6130
    @emmanuelhoggins6130 Před 8 měsíci +1

    Amen brother ons is met jou

  • @pietvandenberg1368
    @pietvandenberg1368 Před 8 měsíci +1

    Hou so aan Rooies die Here is met jou

  • @inaopperman2438
    @inaopperman2438 Před 8 měsíci +2

    AMEN JESUS IS MET JOU TROTS OP JOU

  • @mariebarnard3771
    @mariebarnard3771 Před 8 měsíci +4

    Amen 🙏 🙏 God is groot 🙏

  • @sariegieolckers4069
    @sariegieolckers4069 Před 7 měsíci +3

    HALLELUYAH!!!GOD IS FAITHFULL!!!!🙏🙌🙌

  • @michaelkeeve3171
    @michaelkeeve3171 Před 8 měsíci +6

    Pastoor Rooies ons bid vir jou vanuit due Vaaldriehoek! Ons neem outoriteit en staan nie vir leuens nie! Sterkte en God's rykste seën! Michael Keeve.

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Před 7 měsíci

    Ons BID ROOIES. GOD MET JOU.

  • @fanieoosthuizen6164
    @fanieoosthuizen6164 Před 7 měsíci

    Moet jou plein nie aan hulle steur nie dit is van die duiwel.satan het sy trawante kyk wat sê die bybel wie sal almal teen wie in opstand kom.ons sal moet sterkstaan en saamstaan mense moenie later kla nie en allen staan nie dan is dit te laat.hulle het geen reg om Rooies te stop nie.ek hoop julle kom by die miljoene en staan agter Rooies.dankie Rooies vir jou geloof in GOD EN DAT JY DIT MET ONS DEEL.GROETE

  • @gavinwood1357
    @gavinwood1357 Před 7 měsíci +1

    Ons Stan saam met jou, Broer!

  • @vincenthartzenberg5794
    @vincenthartzenberg5794 Před 8 měsíci +1

    Bro Rooies, laat hulle doen wat hulle wil, laat hulle netso! Lankal is die liggies aan, maar lankal is daar reeds niemand tuis nie! "Geen wapen, geen wapen, geen wapen wat teen jou gevorm word, sal seëvier nie"! HALLELUYAH, AMEN!

  • @ruthgoreses1590
    @ruthgoreses1590 Před 8 měsíci +1

    Ek bid vir geregtigheid as Paulus en Silas kon prys terwyl hulle aangekka was kan ons Sy Krag toebid en gesond word in Jesus naam ons is vrygemaak en ons gedagtes is op Hom gerig amen

  • @ElaineVanStaden
    @ElaineVanStaden Před 7 měsíci +2

    Your argument in court can be then, "they should also charge all doctors who heal as well as all the sangomas/witch doctors."

  • @gurtiemclaren8240
    @gurtiemclaren8240 Před 8 měsíci

    AMEN!!!!!! PRYS die HERE ons gaan saam bid dat die mense se oe Sal open e hulle Jesus Sal aanneem en ophou om bang te wees! Prys sy naam Psalm 23 !!!

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 8 měsíci

      Wie is bang en vir wat moet mense bang wees?

  • @dyllanwilson7790
    @dyllanwilson7790 Před 8 měsíci +2

    Moet nie worry nie Oom Rooi, alles in God se wil ... Ons weet as Oom tronk toe, bekeer die hele tronk 😂

  • @ronaldgainsford2854
    @ronaldgainsford2854 Před 8 měsíci +1

    Amen, ek staan by jou.

  • @marelletheron7717
    @marelletheron7717 Před 8 měsíci +1

    Rooies, ons staan saam met jou!!!!!! As ek naby was sou ek in die hof gewees het!!!!

  • @mariscavandyk8994
    @mariscavandyk8994 Před 7 měsíci +1

    Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie. Ek bid vir jou. God sorg vir Sy kinders.

  • @user-fr8vq8rf8v
    @user-fr8vq8rf8v Před 8 měsíci +5

    Die Here is jou herder ons bid vir pastoor

  • @beulahmustard4788
    @beulahmustard4788 Před 8 měsíci

    GOD WILL SPEAK THRU U WE THANK U FOR YOUR WISDOM GOD
    PAUL WAS IN COURT

  • @Woke2Broke
    @Woke2Broke Před 8 měsíci +1

    This must be a joke right? How how how. Christianity is under attack. This is sickening! You got my support! Sterkte en voorspoed in die naam van ons verlosser Here Jesus Christus❤

  • @AlettaroseStrauss-uh9uu
    @AlettaroseStrauss-uh9uu Před 7 měsíci +2

    Amen....amen amen 🙏🙏🙏 hallelujah JESUS is coming soon 🙏🙏🙏 hou aan met bid tot lig dear breek.🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏Sy word is evig,Sy woord is waar ....dis Sy belofte Hy kom dit na....so you aan met bid tot lig dearbreuk..... Amen 🙏🌹🌹 always remember !!!!! There's POWER IN THE NAME OF JESUS 🙏🙏🙏🙏🙏 Amen 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @wernervanrooyen7866
    @wernervanrooyen7866 Před 7 měsíci +1

    God seēn jou!!!

  • @JeffreyThomas-th2ps
    @JeffreyThomas-th2ps Před 8 měsíci +1

    Shame them pastor what happened to our constitution😮

  • @leoniemalherbe50
    @leoniemalherbe50 Před 7 měsíci

    Rooies pragtig mooi!!!! Ek wag nog dat Kerke na vore moes kom met Covid om t😂e sê "nee nee nee" vir toe deure, en toe later 50 lede toelaatbaar!!!! Si laat ons nie op mense vertrou nie, maar ons Heil soek waar ons weet ons dit gaan kry, by JESUS onse HEER!!!❤

  • @bullaschonken521
    @bullaschonken521 Před 7 měsíci

    Ja staan sterk Rooies ons weet dit moet gebeur ons is in laaate dae God bless

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 7 měsíci

      Miskien jou laaste dae, nie almal se laaste dae nie. Daar is mense met wysheid ook.

  • @AdrianWingfield
    @AdrianWingfield Před 8 měsíci +3

    AMEN 🙏

  • @elizeoelofse6367
    @elizeoelofse6367 Před 7 měsíci

    Ek bid dat dit hof toe gaan. Ek wil ook net se kom ons bid dat daai ligte in somige mense se koppe sal aangaan. Dit gaan nie Jesus se werke stop nie! In JESUS NAAM. Ek volg jou rooies. Dis net te ver anders was ek bydie hof met my bybel en all.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před 7 měsíci

      Jou bybelse wette beteken NIKS vir die hof nie. Wil christene nou die nonsens waarin hulle glo afdwing op ander? Jou bybelse wette is net op toepassing aan die wat dit glo en aanvaar, nie op almal in die samelewing nie. Kry dit asb in jul koppe.

  • @r3bbit173
    @r3bbit173 Před 8 měsíci +2

    I would like to see that charge sheet, is this a criminal or civil case, I don't think you giving us the full story!!

    • @kelest4215
      @kelest4215 Před 6 měsíci

      I also don't think he's telling us the whole thing. The police wouldn't arrest you for praying since we live in a secular society, so... 🤷‍♀

  • @chrisvandermerwe3448
    @chrisvandermerwe3448 Před 7 měsíci

    Wonder wat gaan hul doen met die Halaal bid ouens by slagpale

  • @baholeqhawekaziholdings6243
    @baholeqhawekaziholdings6243 Před 8 měsíci +2

    AMEN
    IN JESUS NAAM DIE NAAM BO ALLE NAME

  • @beckylieb2637
    @beckylieb2637 Před 7 měsíci

    So what's the charge?
    That you said someone can be healed from possession?

  • @paulpieterse5052
    @paulpieterse5052 Před 8 měsíci +2

    Amen 🙏❤️🙏

  • @eileenzeeman5589
    @eileenzeeman5589 Před 8 měsíci +2

    AMEN pastoor