Haar dogter wil man raak...

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 04. 2024
  • Vrou bel in - ONGELUKKIG DAT DOGTER MANS KLERE DRA EN HORMOON PILLE GEBRUIK OM MAN TE RAAK.
    Luister na die antwoord
    #rooiesstrauss #hope4sa

Komentáře • 127

  • @sarieduplooy1069
    @sarieduplooy1069 Před 3 měsíci +10

    Verseker Rooies. Ons moet staan vir wat reg is voor God !!! God seën jou bediening en #Hope4SA

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 Před 3 měsíci +2

    *Dankie Rooies God seën jou & hope4SA! Mag God julle reiklik seën Halleluja Amen!*

  • @81005
    @81005 Před 3 měsíci +3

    Spot on Rooies. Blessings!

  • @RickyNel-vx6lu
    @RickyNel-vx6lu Před 3 měsíci +4

    Hope for SA dankie Rooies

  • @rynodebruyn2712
    @rynodebruyn2712 Před 3 měsíci +10

    Staan Op vir die Waarheid my Boeta 🙏❤️🙌

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 Před 3 měsíci +8

    Amen dit maak n mens so hartseer

  • @thysellis3677
    @thysellis3677 Před 3 měsíci +5

    Dki Rooies, jy veg hard. Dit is alle ouers se nalaatingskap wat hul kids in die dilema los. Voor geboorte is die krux van v probleem. Liefdeloosheid, sonder die soek en liefde v Skepper YHUH. Jy is ń Konings Man.

    • @truetalk123
      @truetalk123 Před 3 měsíci

      Word wakker,hoe kan voorgeboorte en ouers jou gay maak,julle christene is skyn,loop met di bybel onder di arm maar het geen kennis,as jy ni sonde het ni kan jy klippe gooi

  • @user-jo8cp2pk6z
    @user-jo8cp2pk6z Před 3 měsíci +8

    Amen Hallelujah Prys die Here dankie stem saam Pastoor Rooies

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 3 měsíci +8

    God sal allll hierdie boosheid straf!! Mense trek groot oë as mens oor hierdie goed praat, maar God het geweet dat hierdie dinge sou gebeur, daarom het Hy gewaarsku in Sy Woord...ek eis as ek dink wat gaan nog als gebeur. Mense is versluier en is aan die slaap...mag God ons help!!! 😢😢😢

  • @charlenecoetzee455
    @charlenecoetzee455 Před 3 měsíci +7

    Gloryyyyyy, Amen en Amen ❤❤❤

  • @user-mr6lq8xd4x
    @user-mr6lq8xd4x Před 3 měsíci +8

    Ek stem 100 percent Saam my bro..dankie Vir d waardevolle inligting..Nou weet Ek ook vr Wie my stem Moet gaan ..hope for SA..Ek was confused Vir Wie Ek Moet vote..want almal van d politieke partye prat Min van GOD in hulle campaign..dankie my broer...sal d boodskap oor dra aan my Mede broers en sisters ..amen amen

  • @Mart5174
    @Mart5174 Před 3 měsíci +4

    Glory, Hallelujah. ❤

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 Před 3 měsíci +5

    Amen

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před 3 měsíci +5

    Jesus asb red ons siek land Ons loof en prys U in Jesus Naam
    Ons dien n God van wonders
    Jes 50:7.Ef 36:26 Joh 3:16
    Jer 33:26🙏💕🌹🦋💐🐝🐞🌺

  • @alettalottering7059
    @alettalottering7059 Před 3 měsíci +2

    Amen Pastor die Here seen jou.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 3 měsíci +3

    Die waarheid Rooies.

  • @naomimuller6739
    @naomimuller6739 Před 3 měsíci +4

    In Jesus se naam

  • @PrivatePrivate-xi2lp
    @PrivatePrivate-xi2lp Před 3 měsíci +4

    Hoop dit gaan werk. Hoop is al wat ons nou het. Geloof in Jesus Christus en God die Vader en die kragwerkende Heilige Gees.

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 Před 3 měsíci +8

    God sal ons gebede verhoor

    • @SolamonBrits-jk2xf
      @SolamonBrits-jk2xf Před 3 měsíci +1

      Dankie dat U so positief is Al my Jesus liefde vir U en u familie🙏💕🌹🐞🐝💐

  • @handsonsa6266
    @handsonsa6266 Před 3 měsíci +5

    Omdat ons mense wil regte he Maar wat van God te regte wat Hy wat ons geskep het.

  • @kevinapril9968
    @kevinapril9968 Před 3 měsíci +2

    is waar

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před 3 měsíci +2

    Amen amen

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 Před 2 měsíci

    Amen, Romeine 1 van vers 18 tot 32 kan saam gaan. As jy saamstem oor n verkeerde saak is jy deel van hulle.

  • @catharinafourie7854
    @catharinafourie7854 Před 3 měsíci +9

    Rooies mag di heerlikheid v d HERE oor jou gesien word … staan vas in jou geloof.. bid vi jou.. shalom!

  • @user-mx7tm7oh6w
    @user-mx7tm7oh6w Před 3 měsíci +5

    Ek stem 100% saam met jou Rooies.Amen.Lydia Gunter.

  • @chanellegouws2078
    @chanellegouws2078 Před 3 měsíci +6

    Ons is met julle Rooies. Jesus Christus se wil sal geskiet en geen Ander word behalwe God se woord. Ons stuur dit aan.
    Prys die Here❤🎉

  • @RickyNel-vx6lu
    @RickyNel-vx6lu Před 3 měsíci +2

    Rooies wat is die naam vir wie ons moet stem jy praat sooo die waarheid SA moet terug draai na God

  • @christinepieterse8072
    @christinepieterse8072 Před 3 měsíci +2

    Rooies ek wil jou graag kontak ivm my seun
    Waar kry ek jou kontak besonderhede asb

  • @alettahendricks5119
    @alettahendricks5119 Před 3 měsíci +3

    Bid vir my seun hy rook dagga ek weet nie wat nog.

    • @lebesemothijoa9385
      @lebesemothijoa9385 Před 3 měsíci

      Ons bid saam met jou sus ek weet waaroor jy praat! My seun het dit ook gerook!

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +1

    Ephesians 5:31
    31 For this cause shall a man leave his father and mother, and shall be joined unto his wife, and they two shall be one flesh.

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +2

    Colossians 3:17
    17 And whatsoever ye do in word or deed, do all in the name of the Lord Jesus, giving thanks to God and the Father by him.

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 Před 2 měsíci

    Baie gaan voor Jesus staan en sê: maar Here ons het ens ens... Dan sal Hy sê gaan weg van my af. Jy het gestem vir moord en als wat teenstrydig met My woord was

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +1

    Luke 24:47
    47 And that repentance and remission of sins should be preached in his name among all nations, beginning at Jerusalem.

  • @user-ud4ir7id5c
    @user-ud4ir7id5c Před 3 měsíci +3

    niemand word gay gebore nie

  • @user-ep4gx2zl6t
    @user-ep4gx2zl6t Před 3 měsíci +4

    Jy praat so waar Pastoor

  • @lebesemothijoa9385
    @lebesemothijoa9385 Před 3 měsíci +9

    Dis waar oom Rooies! Stem vir die ACDP hulle is al vir christelike waardes!

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +2

    John 8:47
    47 He that is of God heareth God's words: ye therefore hear them not, because ye are not of God.

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +2

    Colossians 3:19
    19 Husbands, love your wives, and be not bitter against them.

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +2

    Mark 10:6-8
    6 But from the beginning of the creation God made them male and female.
    7 For this cause shall a man leave his father and mother, and cleave to his wife;
    8 And they twain shall be one flesh: so then they are no more twain, but one flesh.

  • @justQuintinandNadia
    @justQuintinandNadia Před 3 měsíci +4

    🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +2

    1 Timothy 3:16
    16 And without controversy great is the mystery of godliness: God was manifest in the flesh, justified in the Spirit, seen of angels, preached unto the Gentiles, believed on in the world, received up into glory.

  • @hermanmatthee754
    @hermanmatthee754 Před 3 měsíci +3

    🙌 Hallelujah en Amen, ek dank die Lewende God 👑 Jesus ✝️ Christus, Hy het my skoon gewas van die rook 🔥 god, drank 🔥 god, maar die DANKBAARSTE dat Sy BLOED my SPIERWIT bevry het van die homoseksueele 🔥 duiwelse gees. Ek is U EWIG Dankbaar Here, ek EER U met my hele wese. Amen en Amen. 🧎

  • @LindaVanderberberg
    @LindaVanderberberg Před 3 měsíci +4

    Kan jy vir my bid... Linda...

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 Před 3 měsíci +1

      🙏🙏🙏

    • @SolamonBrits-jk2xf
      @SolamonBrits-jk2xf Před 3 měsíci +1

      Mag jy met Liewe Jesus se liefde gevul word Ek bid dit in Die wonderlike Naam van ons Skepper en verlosser Jesus Christ us Amen🙏💕🌹🐞🦋🌺🤟

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +1

    Ephesians 5:25
    25 Husbands, love your wives, even as Christ also loved the church, and gave himself for it;

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci +2

    2 Timothy 3:1-5
    1 This know also, that in the last days perilous times shall come.
    2 For men shall be lovers of their own selves, covetous, boasters, proud, blasphemers, disobedient to parents, unthankful, unholy,
    3 Without natural affection, trucebreakers, false accusers, incontinent, fierce, despisers of those that are good,
    4 Traitors, heady, highminded, lovers of pleasures more than lovers of God;
    5 Having a form of godliness, but denying the power thereof: from such turn away.

  • @joankellerman9149
    @joankellerman9149 Před 3 měsíci +5

    Amen. Romeine 1:18-32 bevestig dit

  • @TrinityGOD24
    @TrinityGOD24 Před 2 měsíci

    Is hierdie nou ñ Christelike boodskap of ñ Politieke boodskap?

  • @christasmit6934
    @christasmit6934 Před 3 měsíci

    Ek us jammer ..maar ek glo ook ni in die goed ni ..maar om dit nou eers op te bring net voor verkiesing is ni reg ni ..ons moet saam staan in geloof en om te stem vir verandering. om ons God terug te bring in ons land ..nie om almal te verdeel ni ..😊 dit gaan ni help ons ons gelooff terug te bring as ons ni die een uit kan kry wat di probleem is ni..

  • @tienkelsgouws6679
    @tienkelsgouws6679 Před 3 měsíci +3

    Dankie my oë het oop gegaan. Ons weet nie van alles nie. Ek gaan nie stem nie

    • @feliciatruter6705
      @feliciatruter6705 Před 3 měsíci +2

      As jy nie gaan stem nie is dit 'n plus ekstra vir jou vyande 😢

  • @user-ud4ir7id5c
    @user-ud4ir7id5c Před 3 měsíci +1

    dankie oom Rooies,dankie Vader die kerk waar ek aan behoort preek dieselfde waarheid.Politiek het alles hiermee te doen vir die wat nie weet of wil weet nie.Dankie oom Rooies,altyd tot diens van ons God

  • @brokensword2231
    @brokensword2231 Před měsícem

    Rooies die mense share so min van julle goed en dis omdat daar geen vertroue in jou is nie. Jou liegstories het jou ingehaal.
    Jy het nog nooit 'n blinde genees nie, jy het nog nooit enige persoon genees nie, ook nie 'n dooie opgewek nie. Indien dit die waarheid was sou jy dit kon bewys maar jy kies om enige vrae daaroor net te ignoreer.
    Klassieke geval van 'n minderwaardigdigheids kompleks, "ek het 'n graad", "ek het baie blindes weer laat sien", "ek het 'n dooie opgewek maar dit het nog net een maal met my gebeur" niks van dit is die waarheid nie.
    Kom, gee die naam van 'n persoon wat jy "genees" het toe, dink net die media aandag wat jy gaan kry, die geld wat sal inkom, mense sal van regoor die hele wereld kom sodat jy hulle kan "genees".

  • @altalindeque7618
    @altalindeque7618 Před měsícem

    Rooies,Eks ñ Jesus volgeling,Ekt vir hope for sa gestem in die verkiesing,wil net weet hoe het Jesus gedoen in die verkiesing,ek hoor niks!

  • @user-nj4ny8ye6r
    @user-nj4ny8ye6r Před 3 měsíci +4

    Wat het die regering uit te waai met n vrou van 21 wat mansklere dra ????

    • @SolamonBrits-jk2xf
      @SolamonBrits-jk2xf Před 3 měsíci +1

      Mag Ons verlosser vir U hierdie boodskap duidelik maak God seen🙏

    • @user-xx4jd8dw3m
      @user-xx4jd8dw3m Před 3 měsíci

      Vra ek ook 🤞
      I die naam van geloof Kan hulle maar haat, moor, veroordeel, vertrap, verniel, sê maar net 🏳️‍⚧️

    • @anitasmit1119
      @anitasmit1119 Před 3 měsíci +2

      Luister na die hele video. Dit sal jou vraag antwoord.

    • @user-tz3fv1gm2j
      @user-tz3fv1gm2j Před 2 měsíci

      Wyk Satan!!!

    • @user-xx4jd8dw3m
      @user-xx4jd8dw3m Před 2 měsíci +1

      Exactly 🤷‍♀️
      Mense moet ophou in ander se sake in meng en hulle views probeer afdwing.
      Leef en laat Leef , klomp judgemental goed

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev Před 3 měsíci +6

    God created Adam andEve ,,not adam and steve,only God has copyright on our identity,

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 Před 3 měsíci

      That seems exactly what is rejected in this type of cases. They go against there natural gender, because they reject the creator. Romans 1:21ff in action it seems:
      "21 For although they knew God, they neither glorified Him as God nor gave thanks to Him, but they became futile in their thinking and darkened in their foolish hearts. 22 Although they claimed to be wise, they became fools, 23 and exchanged the glory of the immortal God for images of mortal man and birds and animals and reptiles.
      24 Therefore God gave them over in the desires of their hearts to impurity for the dishonoring of their bodies with one another. 25 They exchanged the truth of God for a lie, and worshiped and served the creature rather than the Creator, who is forever worthy of praise!f Amen.
      26 For this reason God gave them over to dishonorable passions. Even their women exchanged natural relations for unnatural ones.... "
      It looks what Paul said there also spreads in the old Christian world. Transgender was rather rare, when I was a child, even homosexuals I did not really know. But now it appears to have become a 'daily occurrence'.

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci

    Acts 19:4-6
    4 Then said Paul, John verily baptized with the baptism of repentance, saying unto the people, that they should believe on him which should come after him, that is, on Christ Jesus.
    5 When they heard this, they were baptized in the name of the Lord Jesus.
    6 And when Paul had laid his hands upon them, the Holy Ghost came on them; and they spake with tongues, and prophesied.

  • @ekisboos7860
    @ekisboos7860 Před 3 měsíci

    So die "wortel van die probleem" is omdat die kind se ma DA en VF stem?

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci

    Romans 1:24-27
    24 Wherefore God also gave them up to uncleanness through the lusts of their own hearts, to dishonour their own bodies between themselves:
    25 Who changed the truth of God into a lie, and worshipped and served the creature more than the Creator, who is blessed for ever. Amen.
    26 For this cause God gave them up unto vile affections: for even their women did change the natural use into that which is against nature:
    27 And likewise also the men, leaving the natural use of the woman, burned in their lust one toward another; men with men working that which is unseemly, and receiving in themselves that recompense of their error which was meet.

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci

    2 Peter 3:3
    3 Knowing this first, that there shall come in the last days scoffers, walking after their own lusts,

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci

    Acts 2:38
    38 Then Peter said unto them, Repent, and be baptized every one of you in the name of Jesus Christ for the remission of sins, and ye shall receive the gift of the Holy Ghost.

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 Před 3 měsíci

    Julle kan maar skree en moan en stem soos julle wil maar gaan niks verander nie. Dagga gaan wettig bly, drank en rook ook en menseregte gaan nie verander nie.
    Jy mag nie iemand oordeel volgens sy ras, geslag, seksuele voorkeur en geloof nie so Hope4SA gaan niks verander nie.
    Bid maar tot julle blou word, vermaan/oordeel/waarsku so veel julle wil, gaan niks verander nie.

  • @StefanusTromp
    @StefanusTromp Před 3 měsíci

    1 Corinthians 7:2
    2 Nevertheless, to avoid fornication, let every man have his own wife, and let every woman have her own husband.

  • @maryjooste6161
    @maryjooste6161 Před 3 měsíci +3

    Die verskil is Rooise ek volg God in waarheid en gees ek stem DA my insiens is ek glo nie aan politieke party wat n God's diens party is nie omdat politics bly en is nooit regverdig nie ek dink nie God my straf as ek stem vr DA nie DA het nie die wet gemaak nie die is wereld orde alwat ons moet doen is bid en vertrou God DA is ook nie n. Kerk nie weet u daar is soveel smaak my raak my indie wereld en alwat God wees lief vrmekaar dien mekaar met Psalms en mis nie God nie aldie ander sal veroordeel word deur God!,as God wou n evangelie party he sou Hy vr ons een geskep het maar die ACDP sal nie indie parlement uit kom ons moet ondersteun om die land uitdie hande vandie hyenas te kry

  • @truetalk123
    @truetalk123 Před 3 měsíci +3

    Jy is verkeerd om mense so aanteval en veroordeel,sies

    • @gerdaheunis9916
      @gerdaheunis9916 Před 3 měsíci

      Bekeer jou en laat jou Doop!! Rooies praat waarheid!!

  • @user-hh1he4mm5u
    @user-hh1he4mm5u Před 3 měsíci +3

    Jy lieg!!!

  • @christiaanjohannesjoubert2640
    @christiaanjohannesjoubert2640 Před 3 měsíci +2

    Tog te prettig om ander mense te veroordeel, en julle noem julleself Christine?? Met dieselfde maat waarmee jy ander oordeel, sal jy geoordeel word.

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 Před 3 měsíci +1

      Daar is GROOT verskil tussen oordeel en VEROORDEEL....

    • @christiaanjohannesjoubert2640
      @christiaanjohannesjoubert2640 Před 3 měsíci

      @@roeteroestof3896 Toegegee, maar mens moet ook maar nederig bly en jou eie sondes bely....

    • @SolamonBrits-jk2xf
      @SolamonBrits-jk2xf Před 3 měsíci +1

      Die gruwels van n doodgaande land moet geopenbaar word of moet ons ons maar net blind staar Bid dat Jesus jou sal seen🙏💯

    • @christiaanjohannesjoubert2640
      @christiaanjohannesjoubert2640 Před 3 měsíci

      Baie dankie, mag Jesus jou ook ryklik seën...

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 Před 3 měsíci +1

      Die oordeel storie is nou al afgesaag. Natuurlik moet ons oordeel en vermaan. Die Bybel sê dat ons MOET MENSE VERMAAN. Kom by asb

  • @user-hh1he4mm5u
    @user-hh1he4mm5u Před 3 měsíci +2

    Ag asb wat weet jy van politiek af. Hoenderhemel jou ontnugtering gaan groot wees. Skoenmaker hou jou by jou lees

  • @lappieslabuschagne2428
    @lappieslabuschagne2428 Před 3 měsíci

    Rooies jy is n joke maar soms kan jy bitjie sin praat

  • @chrismeyer3989
    @chrismeyer3989 Před 3 měsíci

    jy skreeu en klink soos iemand van die WW 2.

    • @sammyvyfers8849
      @sammyvyfers8849 Před 3 měsíci

      Wil jy Dan he pastor rooies moet bid vir n branewynkop soos jy

  • @truetalk123
    @truetalk123 Před 3 měsíci +1

    Ek sal nooit vir jou stem ni,jy wil mense verander,hoekom word jy ni gay ni,dink jy dit is n keuse man,mense word so gebore dink jy dit is hul keuse om gay te wees as dAAR mense soos jy is wat hul afbreek,sies man,staan in eers in iemand se skoene voor jy oordeel

  • @chrismeyer3989
    @chrismeyer3989 Před 3 měsíci +1

    jy sal hoogtens 4000 votes kry indien wel. Jy soek net job met n vaste pay.

    • @SolamonBrits-jk2xf
      @SolamonBrits-jk2xf Před 3 měsíci +3

      Wat doen u vir liewe Jesus.Hy is lief vir jou.Spandeer meer tyd op u kniee💓

    • @mandeemckenzie537
      @mandeemckenzie537 Před 3 měsíci +2

      Chris Weyer - nie Meyer nie!!

  • @pieterbooysen6875
    @pieterbooysen6875 Před 3 měsíci

    Amen

  • @celestlourens3496
    @celestlourens3496 Před 3 měsíci +2

    Amen