Wie jy is, is belangriker as wat jy doen. Stephan Joubert [23 Aug 2020]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Sondag 23 Augustus om 9:00 is Stephan Joubert by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending aand die woord. Sy tema vir die oggend is “Wie jy is, is belangriker as wat jy doen." Jy is so welkom!

Komentáře • 16

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 Před 2 lety +3

    Dankie Prof altyd voedsel vir die siel....hou ASB aan...Amen 🙏🌹

  • @marietasteenkamp6429
    @marietasteenkamp6429 Před 9 měsíci +1

    Wonderlike boodskap ek voel nie meer so skuldig nie😊

  • @charlotterentzke7970
    @charlotterentzke7970 Před 4 lety +3

    Voedsel vir die siel . Hierdie preek het my weer moed gegee. Dankie , dat ek kan fokus op wié ek is en nie wat ek dink ek veronderstel is om te dóén nie.

  • @madeleinegravett
    @madeleinegravett Před 3 lety

    8 maande later... dankie!! Ek het dit so nodig gehad.

  • @emmiestegmann2997
    @emmiestegmann2997 Před 3 lety

    Iemand het vir my gesê dat Joel Osteen 'n goedvoel prediker is. Ek sê toe dat Joel die eerste prediker is wat, na dekades in die kerk, 'n hele preek gebruik om my te vertel hoe lief die Here my het en dat ek alles kan oorwin.
    Dankie dat jy 'n aanmoediger vir God se kinders is.

  • @marthievandermerwe4058

    Ek voel soos 'n nuwe mens. Ek leer so baie uit die boodskappe van die Ekerk. Dankie weereens vir hierdie boodskap. Seëninge.

  • @margaretvanstaden8143
    @margaretvanstaden8143 Před 2 lety

    Baie baie dankie. God is so goed en Hy gebruik my volgens Sy wil. Wees net daar!!

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Před rokem

    Ek stem saam!! Ons moet oppas dat ons nie so besig raak met die dinge van die Here, dat ons nie by die Here van die dinge uitkom nie. Ek luister graag na jou boodskappe. Baie dankie!!!

  • @christellebeyers9573
    @christellebeyers9573 Před 3 lety

    Betekenisvolle boodskap, dankie.

  • @alidakotze4245
    @alidakotze4245 Před 4 lety

    Baie dankie vir die boodskap. Dit is so kosbaar vir my siel.

  • @ejvanniekerk3000
    @ejvanniekerk3000 Před 4 lety

    Goeiemôre. Baie dankie. 🙏👍

  • @mariesmit8409
    @mariesmit8409 Před 4 lety +2

    Amen baie dankie

  • @inavanbiljon9035
    @inavanbiljon9035 Před 4 lety

    AMEN Ds Stephan 🕊️Ina.. in Australië

  • @pietvisagie4015
    @pietvisagie4015 Před 3 lety

    D