Program 47 Melk in jou Tee Tyd My Engelkind

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 12. 2023
  • Ons sien so uit na die geboorte van 'n nuwe babatjie. As mamma droom jy oor hierdie lyfie, al die dinge wat hierdie babatjie eendag gaan bereik maar dan skielik draai jou wêreld op sy kop en lyk jou drome en planne baie anders.
    Vanessa Erasmus kuier saam met ons en deel haar verhaal van haar dogter Louise Erasmus.
    Aanbieder: Janiné Grobbelaar
    Vervaardiger: Janiné Grobbelaar
    Kamerawerk: Rafkin Hendricks & Hermann
    Ateljee: Kruiskyk Familie Sentrum
    Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek kontak ons by
    melkinjoutee@gmail.com

Komentáře • 1