Janine Grobbelaar
Janine Grobbelaar
  • 211
  • 80 259
#Melkinjoutee #JanineG Program 24 #SusanLombaard Deel 2 Uitvoerende Hoof #MaroelaMedia
Van 'n jongmeisie droom, met stories in haar hart tot Maroela Media se Uitvoerende Hoof. As God vir ons is!!!
czcams.com/video/2yuJq0okQdU/video.html
Aanbieder: Janiné Grobbelaar
Vervaardiger: Janiné Grobbelaar
Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee:
Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria
Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ons by melkinjoutee@gmail.com
zhlédnutí: 93

Video

#MelkInJouTee #Vrouedag 17 Aug 2024 #JanineG #MevNoag
zhlédnutí 73Před 19 hodinami
DAMES KAARTJIE VERKOPE IS NOU OOP! Vir #Melkinjoutee se Vroue-oggend Met Liezel Motto-Ros & Janine-G Daar gaan ook 'n opname wees vir Melk In Jou Tee Tyd se TV Program en natuurlik 'n verrassing of twee. Nooi jou vriendin, mamma, ouma en dogter saam. Dit gaan 'n heerlike oggend wees. 17 AUG 2024 9h45 tot 13h00 R280 pp (Sluit ligte ete in en 'n geskenkie) 58 Steenbok straat Clayville-Oos Betaal ...
#Melkinjoutee #JanineG Program 23 #SusanLombaard Deel 1 Uitvoerende Hoof #MaroelaMedia
zhlédnutí 166Před dnem
Van 'n jongmeisie droom, met stories in haar hart tot Maroela Media se Uitvoerende Hoof. As God vir ons is!!! czcams.com/video/JXZ-_nzvd2U/video.html Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of te...
#JanineG My reis met #depressie
zhlédnutí 181Před 14 dny
Janiné G deel haar getuienis oor depressie Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ons by melkinjoutee@gmail.com
#Gesondeliggaamgesondegees Program 18 Kaap Deel 5 #Outo-immuneDisease
zhlédnutí 91Před 14 dny
Doctor Stefan Schoeman renowned expert in the treating of auto-immune disease presented a medical talk in Somerset-West, Cape Town. This talk will provide valuable insights into the treatment of Auto-Immune Disease and providing hope for patients, who have lost all hope. He will also talk about the role of DNA & Colostrum in the treatment of Auto-immunity and the science of Anti-Oxidants will b...
#Melkinjoutee #JanineG #Harvesters - Voete Op Grond Deel 2 met Thinus Botha Program 22 2024
zhlédnutí 93Před 14 dny
Die opdrag is baie duidelik, gaan en maak dissipels. Maar wil jy dit in die gemak van jou eie omgewing doen of sal jy bereid wees om te gaan waar jy jou lewe kan verloor? czcams.com/video/zdyU8EbwZZY/video.html Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespr...
#Gesondeliggaamgesondegees Program 17 Kaap Deel 4 #Outo-immuneDisease
zhlédnutí 77Před 14 dny
Doctor Stefan Schoeman renowned expert in the treating of auto-immune disease presented a medical talk in Somerset-West, Cape Town. This talk will provide valuable insights into the treatment of Auto-Immune Disease and providing hope for patients, who have lost all hope. He will also talk about the role of DNA & Colostrum in the treatment of Auto-immunity and the science of Anti-Oxidants will b...
#Gesondeliggaamgesondegees Program 16 Kaap Deel 3 #Outo-immuneDisease
zhlédnutí 64Před 14 dny
Doctor Stefan Schoeman renowned expert in the treating of auto-immune disease presented a medical talk in Somerset-West, Cape Town. This talk will provide valuable insights into the treatment of Auto-Immune Disease and providing hope for patients, who have lost all hope. He will also talk about the role of DNA & Colostrum in the treatment of Auto-immunity and the science of Anti-Oxidants will b...
#Gesondliggaamgesondegees Program 15 Kaap Deel 2 #Outo-immuneDisease
zhlédnutí 140Před 14 dny
Doctor Stefan Schoeman renowned expert in the treating of auto-immune disease presented a medical talk in Somerset-West, Cape Town. This talk will provide valuable insights into the treatment of Auto-Immune Disease and providing hope for patients, who have lost all hope. He will also talk about the role of DNA & Colostrum in the treatment of Auto-immunity and the science of Anti-Oxidants will b...
#Gesondliggaamgesondegees Program 14 Kaap Deel 1 #Outo-immuneDisease
zhlédnutí 173Před 14 dny
Doctor Stefan Schoeman renowned expert in the treating of auto-immune disease presented a medical talk in Somerset-West, Cape Town. This talk will provide valuable insights into the treatment of Auto-Immune Disease and providing hope for patients, who have lost all hope. He will also talk about the role of DNA & Colostrum in the treatment of Auto-immunity and the science of Anti-Oxidants will b...
#Melkinjoutee #JanineG #Harvesters - Voete Op Grond Deel 1 met Francois Rauch Program 21 2024
zhlédnutí 283Před 21 dnem
czcams.com/video/Ijy5BqmwPFM/video.html Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ons by melkinjoutee@gmail.com
#HeilaVermaak #JanineG #MelkInJouTeeTyd 2024 Program 20
zhlédnutí 497Před měsícem
Jy het nie meer lank om te leef nie. Van Flenters tot Littekens czcams.com/video/bZD7JxksSUU/video.html Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ones by melkinjoutee@gmail.com
#HarvesterMinistries #Leon Marais #MelkInJouTeeTyd 2024 Program 19
zhlédnutí 164Před měsícem
Mattheus 28:19 - Is jy besig met hierdie opdrag? czcams.com/video/pRsEOwZSDj4/video.html Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ones by melkinjoutee@gmail.com
#Gesondeliggaamgesondegees Program 13 Varkgriep Wat Nou Deel 2
zhlédnutí 158Před měsícem
Deskundige: Dokter Stefan Schoeman Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ones by melkinjoutee@gmail.com
#Gesondeliggaamgesondegees Program 12 Varkgriep Wat Nou Deel 1
zhlédnutí 106Před měsícem
Deskundige: Dokter Stefan Schoeman Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek vir sang- en woordbediening by jou fees, kerk, kamp of tee's kontak ones by melkinjoutee@gmail.com
Janine G Speaker Singer Business Owner Emily en Emma Promotion
zhlédnutí 77Před měsícem
Janine G Speaker Singer Business Owner Emily en Emma Promotion
#Gesondeliggaamgesondegees Program 11 Die Hel Van My Derm Deel 2
zhlédnutí 407Před měsícem
#Gesondeliggaamgesondegees Program 11 Die Hel Van My Derm Deel 2
#MelkInJouTee Tyd #ZantiSwanepoel #JaninéG Program 16 Deel 2 2024
zhlédnutí 384Před měsícem
#MelkInJouTee Tyd #ZantiSwanepoel #JaninéG Program 16 Deel 2 2024
#GesondeliggaamGesondeGees Program 10 Die Hel Van My Derm Deel 1 #DocStef #JanineG
zhlédnutí 486Před měsícem
#GesondeliggaamGesondeGees Program 10 Die Hel Van My Derm Deel 1 #DocStef #JanineG
#MelkInJouTee Tyd #ZantiSwanepoel #JaninéG Program 15 Deel 1 2024
zhlédnutí 497Před 2 měsíci
#MelkInJouTee Tyd #ZantiSwanepoel #JaninéG Program 15 Deel 1 2024
#Gesondeliggaamgesondegees Program 9 Die Cholesterol Leuen #DocStef #JanineG
zhlédnutí 403Před 2 měsíci
#Gesondeliggaamgesondegees Program 9 Die Cholesterol Leuen #DocStef #JanineG
#MelkInJouTee Tyd #WesleyBritz #JaninéG Program 14 2024
zhlédnutí 551Před 2 měsíci
#MelkInJouTee Tyd #WesleyBritz #JaninéG Program 14 2024
#Gesondeliggaamgesondegees Prg 8 As Die Dokter Nie Meer Weet Nie #DocStef #JanineG
zhlédnutí 353Před 2 měsíci
#Gesondeliggaamgesondegees Prg 8 As Die Dokter Nie Meer Weet Nie #DocStef #JanineG
#MelkInJouTee Tyd #RynoGriesel #JanineG Program 13 2024
zhlédnutí 357Před 2 měsíci
#MelkInJouTee Tyd #RynoGriesel #JanineG Program 13 2024
#GesondeLiggaamGesondeGees Prg 7 Uitbranding Gedaan Sat Moeg Vrot #DocStef #JanineG
zhlédnutí 358Před 2 měsíci
#GesondeLiggaamGesondeGees Prg 7 Uitbranding Gedaan Sat Moeg Vrot #DocStef #JanineG
Kolibrie Excellent Events And Projects
zhlédnutí 18Před 2 měsíci
Kolibrie Excellent Events And Projects
#GesondeLiggaamGesondeGees #DocStef & #JanineG Prgm 6 Kindersiektes & Liggaamlike Gesondheid
zhlédnutí 339Před 2 měsíci
#GesondeLiggaamGesondeGees #DocStef & #JanineG Prgm 6 Kindersiektes & Liggaamlike Gesondheid
#MelkInJouTee Tyd Pastoor #CharmaineErasmus #JanineG Program 12 2024
zhlédnutí 796Před 2 měsíci
#MelkInJouTee Tyd Pastoor #CharmaineErasmus #JanineG Program 12 2024
#MelkInJouTee Tyd 2024 Program 11 #MagdaRorich Sy Laaste Asem Deel 2 #JanineG
zhlédnutí 799Před 3 měsíci
#MelkInJouTee Tyd 2024 Program 11 #MagdaRorich Sy Laaste Asem Deel 2 #JanineG
Gesonde Liggaam Gesonde Gees Program 5
zhlédnutí 488Před 3 měsíci
Gesonde Liggaam Gesonde Gees Program 5

Komentáře

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 3 dny

    Absoluut fantasties.. dankie Janine vir die share ❤🎉🙌

  • @lorrainecoetzee8509

    So bemoedigend. Ek wil nou net besig raak met mense en hul nood.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 10 dny

    Ek hou van stories 😂 en kan nie wag tot volgende keer nie.. dankie vir die share Janine.. Shalom 🎉❤🙌🙌🙌

  • @liezelmeiring6824
    @liezelmeiring6824 Před 15 dny

    Jy is nog altyd vir my so pragtig en lieflike mens - ek love jou mense-menswees… ek waardeer jou en al Jou programme… JESUS seën jou sussa

  • @jeanbosmanvdwesthuizen8371

    Ek is bipiolar. Dis meds vir altyd. Mense het gebid vir my. Dan moet ek op hou. Dan beland ek in n kliniek.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 15 dny

    Dankie Janine vir die deel.. dis al wat my ook kon vrymaak was om by Jesus se Voete te sit.. Baie seenwense vir jou en jou familie 🎉❤🙌🙌🙌

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před 17 dny

    Harvesters doen presies wat die Woord aanwys. 2 Tim 2v1e2 Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před 17 dny

    Baie baie dankie Janine vir ń uiterse aktuele en opbouende episode! Ek bid saam.

  • @charmainevandermerwe5868

    Ongelooflik hoè God ons daagliks deurdra en doen steeds wonderwerke elke dag

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před 22 dny

    Francois se lewe laat my dink aan hierdie vers ; Psa 103:5 (Loof die HERE o my siel...) wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend.

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před 23 dny

    Baie dankie Janine vir hierdie besonderse uitsending. Sien uit na meer😂

  • @mariapienaar8751
    @mariapienaar8751 Před 23 dny

    Is soooooo lekker om te hoor dat hy opgewonde is oor elke vraag wat jy vra❤❤❤

    • @janinegrobbelaar
      @janinegrobbelaar Před 23 dny

      @@mariapienaar8751 dit maak my werk makliker as iemand so lekker gesels. Sy opgewondenheid is aansteeklik

  • @HettieJansenVanVuuren

    Wonderlik Heila! Mag jou geloof duisende mense bereik en help en hul Hoop gee vir hul eie omstandighede! Daars NIKS wat ons Vader nie kan doen nie ❤

  • @jennypotgieter1071
    @jennypotgieter1071 Před měsícem

    Dankie Heila, mag jy gaan van krag tot krag. ❤

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před měsícem

    Baie dankie Heila

  • @theomoller6637
    @theomoller6637 Před měsícem

    My vrou vra ook.......kan mens dan nie die huis uitverf nie. Dan is dit net ek wat die huis verf Ek luister graag na jou en ek het geen probleem om na enige vrou te luister nie maar u sit die pot mis. Die vraag waaroor almal redeneer is nie of n vrou mag preek nie, maar of n vrou van n preekstoel aan n gemeente(mans inkluis) kan preek. Die vraag is misleidend. Nou ja. Mens moet nou gaan slaap. Goeie nag

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 Před měsícem

    🙏

  • @emmerenciabaadjies5347
    @emmerenciabaadjies5347 Před měsícem

    Kyk gereeld van Eersterivier in die weskaap

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před měsícem

    Dankie

  • @inezvanniekerk6269
    @inezvanniekerk6269 Před měsícem

    Dankie vir so n volledige en verstaanbare verduidelikking!

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před měsícem

    Dankie

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před měsícem

    Mooi gestel, laat ons God se woord bid.

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 Před měsícem

    Die klank van jou gas se stem is baie onduidelik, klink of haar woorde verdwyn.

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před měsícem

    Baie insiggewemd damkie

  • @mariapienaar8751
    @mariapienaar8751 Před měsícem

    Ek wil ASB ASB deel wees van dit... Hoe kan ek maak 🙏🙏🙏❤️

    • @janinegrobbelaar
      @janinegrobbelaar Před měsícem

      Hallo Maria. Gaan besoek Zantie Swanepoel se Face Book Blad. Daar is inligting van die volgende stap. Ek glo dit is waarvan jy wil deel wees? Hier is 'n skakel na die registrasie vorm: forms.gle/x2NCrkmBspxYxbhV6 Mooi dag vir jou

  • @sannieradloff8903
    @sannieradloff8903 Před měsícem

    AMEN EN AMEN❤

  • @cobussiebrits9750
    @cobussiebrits9750 Před měsícem

    Charlie, 'n goeie naam vir daai band waar alnal so saam loop na 'n ander kerk toe....THE CHURCH HOPPERS 😂😂😂

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Před 2 měsíci

    Ongelooflike getuienis. Ons ore moet ingestel wees om God se stem te hoor. Kan nie wag vir die opvolg nie

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před 2 měsíci

    Ek kry hoendervleis op hoendervleis. God is goed, altyd. Dankie.

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 Před 2 měsíci

    Lynette is regtig n inspireërende persoon.

  • @janinegrobbelaar
    @janinegrobbelaar Před 2 měsíci

    Ons geloof moet uitstyg bo ons emosies! Emosies anker my nie - Westley Britz

  • @wehmeyer875
    @wehmeyer875 Před 2 měsíci

    Daniel ek sal stem

  • @jacquelinewalker3105
    @jacquelinewalker3105 Před 2 měsíci

    Oooh wow. I thank the Lord that I got to hear this awesome testimony today as I am laying in a sick bed... feeling sorry for myself. What a blessing this was to me. Thank you for touching my life with this testimony. It reminds me of the the scripture that says they overcame by the word of their testimony and loved not their life into death. Our true focus is not our flesh but eternity.

    • @janinegrobbelaar
      @janinegrobbelaar Před 2 měsíci

      We pray for your complete healing and that the spirit of heaviness will leave in the name of Jesus. Yes, this is so true, we have a heavenly home and we must get ready.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 2 měsíci

    Absoluut fantasties.. dankie vir die share Janine ❤🙌

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před 2 měsíci

    Baie dankie weereens

  • @janinegrobbelaar
    @janinegrobbelaar Před 2 měsíci

    Blessed is she who believe!!!!!!!

  • @Eezehealth
    @Eezehealth Před 2 měsíci

    Dankie vir hierdie opname - dit het my baie antwoorde gegee. Ek het 2 dae in "lock down" baie baie siek geword. Nog nooit weer ten volle gesond en dit 3 jaar later.

  • @sadepretorius5621
    @sadepretorius5621 Před 2 měsíci

    Wow, hierdie is ‘n pragtige en powerful testimony! ❤ Lief vir jou Ps Charmaine 🩷

  • @mariapienaar8751
    @mariapienaar8751 Před 2 měsíci

    Looooooove die Rus wat sy ALLES deel ..

  • @mariapienaar8751
    @mariapienaar8751 Před 2 měsíci

    Looooooove dit

  • @estersteyn6902
    @estersteyn6902 Před 3 měsíci

    Baie dankie Janine en Dr Stef

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před 3 měsíci

    God is so ongelooflik goed. Hallelujah

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 3 měsíci

    Wonderlike getuienis.. dankie vir die share ❤🙌

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 3 měsíci

    Wonderwerke gebeur nog vándag! Fantasties!!

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 3 měsíci

    Fantasiese! getuienis! Jul twee vroue lei die onderhoud ongelooflik goed! Xxxx

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne7380 Před 3 měsíci

    Wow. So so amazing.

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne7380 Před 3 měsíci

    Wow wow wow

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne7380 Před 3 měsíci

    Amazing program met soveel kosbare inligting. Wens ek het lankal hierdie kon hoor. 🙏🏻🙌🏻

  • @elsecoetzee5012
    @elsecoetzee5012 Před 3 měsíci

    Dr.wat kan ek gebruik vir sogenaamde sinusitis,ek sukkel verskriklik nou vanaf 24/12/2020,alle medikasies wat ek voorgeskrewe kry,werk net vir 2 tot vier weke en dan begin goeie hewige kop pyn,smaak asof daar masjiene in my kop aangekopel iê,wat nou.?

    • @janinegrobbelaar
      @janinegrobbelaar Před 2 měsíci

      Goeiedag Else, het met Dokter gesels, hy vra of dit moontlik sou wees om hom te sien? Hier is die ontvangs se e-pos adres reception@docstef.co.za. Sterkter en groete

  • @mphomokou3635
    @mphomokou3635 Před 3 měsíci

    Baie mooi ❤🎉