Ai mense!!! Die Here is baie goed vir ons nê!! Ek is saam met julle dankbaar vir n volbragte werk van ons liefdevolle Skepper!! Sien uit na die volgende gesprek! 🌹🌹🌹
Awesome getuienis, dankie Ado. Ons het mekaar ontmoet nadat die polisie tydskrif Servamus 'n spesiale uitgawe oor dwelms en okkulte uitgebring het so middel 90's. Ek het gehelp om daardie tydskrif oral te versprei. Goed om weer van jou te hoor. Bly getrou en wees geseënd.

Dankie Oom Ado..

Prys die Heer.