Man die nommertjie laat my boere bloed sommer vinniger vloei. Ek het n Kaljan Konsertiena gekry en wil bitter graag leer speel. Ek kan nie wag om ook so te kan speel nie. Wel gedaan. Mal oor dit.
Daai ou het in die nag geleer konsertina speel maar dit was nie gistraand nie. Aggenee...ek soek nog van julle videos maar kry niks nie. Plaas dringend meer asb.
NOG GROOT ASB. SIT NOG OP. DANKIE VIR MOOI MUSIEK
9😊
Soe, it's just getting better ❤
Excellent !!!! Pragtig !!!!
Mooi gedoen
Pragtig....baie baie mooi...
Man die nommertjie laat my boere bloed sommer vinniger vloei. Ek het n Kaljan Konsertiena gekry en wil bitter graag leer speel. Ek kan nie wag om ook so te kan speel nie. Wel gedaan. Mal oor dit.
Werner, jy speel die moeilikste nommers met soveel gemak! Dis wanneer mens nou weet hoe. ❤
Great styl is mal oor n lewendige orkes dit wil gedoen wees
SO WORD DIT MOS GEDOEN LEKKEEEER
Nou maak Nico Musiek in die hemel saam met ander lekker musiek vriende❤❤❤
Die Oom op linkerhand Ken nog ritme kitaar .Hy uit die boonste rankke.Ken nog hoe dit gedoen word.❤
Mooi manne Hou hom daar lekker Afrikaners😂❤
😊❤😊
Wow julle speel awesome ek geniet dit kan ook lekker op die musiek dans Elise
HY KAN KONSERTINA SPEEL PRAGTIG
Gooi pitte manne dit is lekker, heehaaaa
Aitsa. Mooi mooi
Lekker! Só na my sin! Dankie
Hys yster...
Sjoe maar dit is sooo mooi. Boerermusiek bo.
Fantasties. Self n musiekant.👌
Manne julle gooi!!
Werner jy mag maar
❤
Ja nee kyk mooi mooi
Oooooeee Dit 😅Lekker Manne
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Bly my gunsteling. Hy moet meer nommertjies opsit!😊
ysters !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Daai ou het in die nag geleer konsertina speel maar dit was nie gistraand nie. Aggenee...ek soek nog van julle videos maar kry niks nie. Plaas dringend meer asb.
Ek nodig Julie nom asb
Lekker dronk word musiek ?