Boeremusiek deur Divan Barnard

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 03. 2018
  • DIVAN BARNARD making us proud !!

Komentáře • 6

  • @wiekielambrechts1883
    @wiekielambrechts1883 Před rokem +1

    Pragtig. Van die bestes

  • @tomcoetzee5655
    @tomcoetzee5655 Před 2 lety +2

    mooi man mooi

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 Před rokem

    Hoe ek geniet die musiek altyd maak my rustig van binne laat dink my aan my jong dae pragtig

  • @riaanlouw6075
    @riaanlouw6075 Před 6 lety +3

    Dit lyk nou sommer gesellig!! Waar was dit Beulah?

    • @beulahbarnard1181
      @beulahbarnard1181  Před 6 lety +2

      by van stadensmond in Port Elizabeth

    • @tonynz9954
      @tonynz9954 Před 3 lety +1

      @@beulahbarnard1181 Ai ek onthou hoe lekker warm was die water daar by van Stadensmond. Julle ouens kan mos lekker speel. Het julle van Oom Barend Olifant en sy Boereorkes gehoor ? Ek dink hulle kom van Despatch. Groete van New Zealand.