Baardskeerdersbos Boereorkes met Manie Groenewald

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • Een van Oom Manie Groenewald se laaste openbare optredes voor sy heengaan op 20 Augustus 2015. Wat 'n voorreg om hom nog vir oulaas in lewende lywe te kon beleef op 7 Maart 2015. Die hoogtepunt van die Baardskeerdersbos Bazaar is virseker die optrede van die oorspronklike Baardskeerdersbos Boereorkes onder leiding van Oom Manie Groenewald.

Komentáře • 17

  • @soomee1000
    @soomee1000 Před 8 lety +2

    Boeremusiek aande, Saterdag aande, op ons Plaas daar in die hart van Namakwaland.

  • @inkriver656
    @inkriver656 Před 6 lety +1

    Baie Dankie

  • @soomee1000
    @soomee1000 Před 8 lety +1

    Pragtig...... Verlan SO na my ou wereld....... Namakwaland...... Kleinsee se wereld, hier unit Australia , pragtig julle....

  • @erikaschultz590
    @erikaschultz590 Před rokem

    Lekker man

  • @kotzelouw5146
    @kotzelouw5146 Před 8 lety +1

    Ai Mooi was nog nooit lelik nie!! Pragtig!!

  • @martinstander5445
    @martinstander5445 Před 8 lety +1

    baie mooi

  • @sarelvandenberg5848
    @sarelvandenberg5848 Před 7 lety +3

    Sout van die aarde .... Ons mense dié ....

  • @andrejohanfourie5682
    @andrejohanfourie5682 Před 8 lety

    Net 'n regstelling....dit is NIE die oorspronklike Baardskeerdersbos Boereorkes nie. Dit is musikante van die omgewing wat saam met Oom Manie speel.

  • @gregbotha5090
    @gregbotha5090 Před 6 lety +1

    Eka verlang huistoe

  • @janannandale9489
    @janannandale9489 Před 3 lety

    Ò

  • @soomee1000
    @soomee1000 Před 8 lety +1

    Kleinsee se wereld

  • @louisliebenberg3500
    @louisliebenberg3500 Před 2 lety

    Wat is meisie se naam wat lang oom manie speel ek is opsoek na haar

    • @SterremanWillie
      @SterremanWillie  Před 2 lety

      Nee, gits, ek weet ongelukkig nie. Daar is ander CZcams video's van Oom Manie se laaste jare waar haar naam dalk genoem word.

    • @louisliebenberg3500
      @louisliebenberg3500 Před 2 lety +1

      @@SterremanWillie ok as jy iets hoor wat haar naam is laat weet my asseblief

    • @iansoutryer3189
      @iansoutryer3189 Před 2 lety

      Are you refering to Rialet Groenewald (now Rialet Marais). She is a teacher at Gaansbaai Academia.

    • @louisliebenberg3500
      @louisliebenberg3500 Před 2 lety

      @@iansoutryer3189 thanks

    • @SterremanWillie
      @SterremanWillie  Před 2 lety

      @@iansoutryer3189 my maggies! Glad she don't need to commute by train any more! We visit Gansbaai regularly.