Longkanker byna toutrek-kampioen gewen: ‘Die Here wou hê ek moet baklei’

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 07. 2024
  • Toe dié toutrek-kampioen van Porterville skielik nie meer haar oefening soos altyd kon voortsit nie, het Janke en haar ouers geweet daar is fout. Hoewel die dokters eers gedink het sy het asma, is Janke uiteindelik met fase 4-longkanker gediagnoseer.

Komentáře • 2

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 Před 18 dny +1

    Liewe Here, genees Janke 100% vir ewig. Gee hierdie liewe vrou sukses en 'n baie lang lewe. Seën haar met vrede en vreugde. In Yeshua se wonderlike Naam. Amen ❤

  • @karenkleinhans3403
    @karenkleinhans3403 Před 13 dny

    ❤❤❤❤