RAAF (uit die dae van Bottomless Coffee Band) - Tussen Treine, Sitkamer Sessions

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • Hierdie legendariese lied het weer 'n nuwe betekenis vir ons gekry op 'n onlangse toer in die Verenigde Koninkryk. Na elke treinrit het ons onsself gevang die lied neurie, en later het dit net gepas gevoel om hom so bietjie af te stof en 'n nuwe baadjie aan te trek.
    Hoop julle geniet ons verwerking.
    Verwerk in London; Opgeneem en verfilm in ons Sitkamer in die Paarl.
    Tussen Treine - Geskryf deur Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock
    Opname: Heinrich Köllner, Burning Tone Studios
    Video: Corrie Uys; The Llama Factory
    In Liefde,
    Lourens en Esté Rabé
    #TussenTreine #SitkamerSessions

Komentáře • 15