Gids vir gestremde atlete: ‘My gestremde seun, my inspirasie’

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 07. 2024
  • Cornel Botha se gestremde seun, Neil, en sy passie vir fietsry en uithou-wedlope het hom geïnspireer om ander gestremdes te help. Dié man, wat bedags ’n programmeerder is, gee sy laataande of vroegoggende om saam met ander gestremdes te oefen en uiteindelik saam met hulle as gids aan kompetisies soos die Ysterman deel te neem. Hy glo alles is moontlik, solank jy jou krag van Bo kry.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Komentáře • 5

  • @karenkleinhans3403
    @karenkleinhans3403 Před 14 dny

    ❤❤❤❤

  • @yolandielourens4587
    @yolandielourens4587 Před 10 dny

    Well done Niel en Cornel met daai Argus fietstoer!! Mag jy nog BAIE gestremdes se drome bewaarheid in hulle sport wat hulle beoefen. Ek kon nie glo toe jy sê Niel is al 22 nie....ek onthou hom as n klein klein seuntjie😊. Blessings vir julle!!

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 Před 14 dny

    Amazing getuienis😢

  • @corinereed6536
    @corinereed6536 Před 14 dny

    God se Vaderhart so kragtig gedemonstreer deur jou lewe Cornel

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Před 14 dny

    Ons is nooit alleen. God gee krag en vrede.