Een sussie se drieling-vreugde, die ander se vierling-verlies

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 01. 2024
  • Twee sussies wil graag met hulle stories die stilte van infertiliteit verbreek. Na jare se onvrugbaarheid het hulle wonderbaarlik saam swanger geraak. Hoewel Merwede van Tonder, na baie komplikasies, vandag drie woelige kleutertjies het, moes Merelda Verster haar vier babas een-vir-een groet.
    Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
    HOOF VAN POP24
    Izelle Venter
    OPERASIONELE HOOF
    Lea Knoesen
    KREATIEWE VERVAARDIGER
    Loren Greyling
    INHOUDSVERVAARDIGERS
    Conette le Roux
    Maryke Hansen
    PROJEKLEIER
    Ryno Verster
    KINEMATOGRAAF
    Rudi du Preez
    KLANKTEGNIKUS
    Sanele Velelo
    HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT
    Pieter Serton
    GRIMEERKUNSTENAAR
    Giselle Venter
    REDIGEERDER
    Mené Meyer
    FINALE KLANKMENG 
    Tamryn Breakey-Volschenk

    BESTUURDER: KORT-FORMAAT VIDEO'S
    Quinton Lourens
    OPERASIONELE KOÖRDINEERDER
    Dene Opperman 
    MEDIABESTUURDER 
    Craig Fegen 
    DATA-ONTVANGER 
    Mcebisi Sidlai 
    HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
    Laretha Blom 

    GEHALTE-BESTUUR
    Shaun Abels 
    IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
    HOOF
    Nico Simpson
    INHOUDSHOOF
    Le Roux Schoeman

Komentáře • 2

  • @christavorster8792
    @christavorster8792 Před 6 měsíci

    Merwerde, moeilike maar wonderlike getuienis!! Baie seën vir julle kosbare gesin en vir julle families. Liefdegroete t. Christa.

  • @anitabasson2211
    @anitabasson2211 Před 3 měsíci

    Sjoe, wat 'n getuienis. So dankbaar dat julle geseën is met jul drieling. 🎉