‘Jesus het my op sy skoot gehou,’ vertel seuntjie ná motorongeluk
Vložit
- čas přidán 13. 03. 2024
- “Dit was die moeilikste tyd in elkeen van ons se lewe,” sê Karen Read oor dit wat gevolg het nadat hulle gesin in 2022 in ’n baie groot motorongeluk was. Twee van haar drie seuntjies, Sion en Juan, het beserings opgedoen, maar hulle kon vinnig gestabiliseer word. Haar en haar man Henro se seuntjie Handré (of Vinkie) is egter uit die kar geslinger en het báie seergekry. By die hospitaal het Vinkie se hartjie gaan staan en moes die mediese personeel veg om hom weer by te bring, vertel Karen. En sy moes boonop die hardste woorde nog ooit hoor: Dat Vinkie ’n breinbesering opgedoen het, én dat sy niere en longe ook skade gekry het. "Maar", vertel Karen, "God het hulle gebede gehoor".
Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
HOOF VAN POP24
Izelle Venter
OPERASIONELE HOOF
Lea Knoesen
KREATIEWE VERVAARDIGER
Loren Greyling
INHOUDSVERVAARDIGERS
Conette le Roux
Maryke Hansen
PROJEKLEIER
Ryno Verster
KINEMATOGRAAF
Rudi du Preez
KLANKTEGNIKUS
Sanele Velelo
HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT
Pieter Serton
GRIMEERKUNSTENAAR
Giselle Venter
REDIGEERDER
Mené Meyer
FINALE KLANKMENG
Tamryn Breakey-Volschenk
CZcams-KANAALBESTUURDER
Quinton Lourens
OPERASIONELE KOÖRDINEERDER
Dene Opperman
MEDIABESTUURDER
Craig Fegen
DATA-ONTVANGER
Mcebisi Sidlai
HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
Laretha Blom
GEHALTE-BESTUUR
Shaun Abels
IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
HOOF
Nico Simpson
INHOUDSHOOF
Le Roux Schoeman
Amen God is Awesome
All Glory to GOD !!!
Die here is groot ❤❤❤❤❤