Die Krag van ELOHIM in jou! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 07. 2024
  • Die Krag van ELOHIM in jou! #KoffieTyd
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    * Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

Komentáře • 29

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 28 dny +2

    YAHWEH is die bron van my krag

  • @elizedupreez5102
    @elizedupreez5102 Před 27 dny +1

    Amen I pray for God's grace and mercy for God's Holy Spirit to stand against the enemy in Jesus name amen

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 Před 28 dny +2

    Amen! Dankie dat U krag vir ons 24/7 beskibaar is, Elohim! Here, hou U hand van beskerming oor U kinders ooral in die wêreld, liewe Vader. Ons dank U vir seëninge in oorvloed. Dankie vir Frik en Amelia wat so getrou U Woord aan ons bring - ons is so bederf! Hallelujah 😊❤😊

  • @user-tu1sj5gx8t
    @user-tu1sj5gx8t Před 10 dny

    Môre Frik dankie vir jou boodskap vandag. My goliat is my dierbare man van 53 jaar se siekte. Ek het van die Vader die beste lewensmaat gekry en die pappa van2 goeie seuns dankie myHemel Vader vir al u genade. Frik help my bid asseblief my man se goliat wil alweer baklei. Hy is in die hospitaal en is baie siek maar ek bid en lê hom by JESUS SE VOETE EN EK WEET HY GAAN GESONDWORD WANT EK HET VREDE IN MY HART.❤

  • @LeopoldVDH
    @LeopoldVDH Před 28 dny +2

    Frik jy is beslis bevoorreg en Geseën. Dankie vir die deel van jou pragtige plaas met ons

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Před 26 dny +1

    Baie Dankie Vir MOOI Boodskap Frik so Rustig daar GOD is daar tenwoordig Amen 🙏🏻🤗🤗🤗🕊️✝️🛐

  • @rinapiek2167
    @rinapiek2167 Před 28 dny +3

    Dankie Frik. Dankie 🕎

  • @carolinasmith3288
    @carolinasmith3288 Před 28 dny +2

    Amen Amen HalleluYHA

  • @Midnight-Cry777
    @Midnight-Cry777 Před 28 dny +2

    Wat 'n pragtige plaas!! Mens voel naaste aan YHVH in die natuur! Prys HaShem!! 🙌🇮🇱

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 28 dny +2

    Shabbat Shalom Pastor

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 27 dny +2

    Shalom.

  • @sandraphilander6552
    @sandraphilander6552 Před 28 dny +2

    Hallelujah

  • @kimmykriel6883
    @kimmykriel6883 Před 28 dny +1

    POWERFULL...
    POWERFULL BOODSKAP PAST. FRIK...AMEN

  • @LeopoldVDH
    @LeopoldVDH Před 28 dny +2

    Dankie vir hierdie kragtige boodskap Frik

  • @elzuettevanwyk3685
    @elzuettevanwyk3685 Před 28 dny +2

    Dankie vir die boodskap Pastoor👏👏🙌🙌

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 Před 28 dny +2

    Sooo baie dankie God Bless You.!!!

  • @hwi5561
    @hwi5561 Před 28 dny +2

    Amen

  • @andremare1772
    @andremare1772 Před 26 dny +1

    Dankie baie Past dit was nou n kragtige boodskap,

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 28 dny +2

    Volharding in die geloof

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Před 24 dny

    Amen aai dis n pragtige boodskap wens daar was meer tyd..dankie Past Frik❤❤❤

  • @hennievanstaden5860
    @hennievanstaden5860 Před 28 dny +2

    Dankie Frik... jy slaan die spyker op sy kop!!!!

  • @elmariebotha9720
    @elmariebotha9720 Před 28 dny +2

    Pastoor Frik, dis so pragtig. Dankie dat jy met my deel ek lief dit so baie...❤
    En daai rots is Groot!! Maar baie mooi. Pastoor se boodskap is 💯 post on!!❤

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 28 dny +1

    Oeeeèee fantasties.. dankie Frik.. asemrowend my broer .. Shalom ❤🙌

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 27 dny +1

    Halleluja.

  • @francoistheron1913
    @francoistheron1913 Před 23 dny

    HaleluYAH

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 27 dny

    Baie waar.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 28 dny +1

    Pille slawe

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 28 dny +1

    Hallelujah