Video není dostupné.
Omlouváme se.

CBB 2022 EP02

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 07. 2022
  • Lekke Boys! (En poppe...)
    Ons kon net nie wag nie! EP02 van CBB. Die Bokke het ook intussen, SONDER ONS TOESTEMMING, die span aangekondig.
    Whatsapp jou fototjies en goedjies na 078 484 8521 en wen dalk 'n cooler van Castle Lager SA en Hennie’s.
    Speel hom wyd boys.. En poppe

Komentáře • 12

  • @eiremike1
    @eiremike1 Před 2 lety +1

    Die Engelse Joburg aksent is vrek snaaks

  • @schalkie_za7211
    @schalkie_za7211 Před 2 lety

    Nee mooi man. Lekker gelag dankie!

  • @CptRumcan
    @CptRumcan Před 2 lety +5

    Coaching staff wat Elton gekies het na hy geen rugby die jaar gespeel het nie is mamparras! Jy gee nie n ou n springbok toets om game time te kry nie laat hy speel van bench af in laaste toets as jy desprate is.

  • @vinceroos
    @vinceroos Před 2 lety +2

    Flatter as n geklitse draft😂

  • @ivanmynhardt
    @ivanmynhardt Před 2 lety

    waiting on the new video

  • @benjamingrobbelaar9173
    @benjamingrobbelaar9173 Před 2 lety +1

    Elton was pateties.

  • @agonsfitness7308
    @agonsfitness7308 Před 2 lety

    Jissie dankie Jono!

  • @landibear6509
    @landibear6509 Před 2 lety +2

    Ek wil graag weet presies hoeveel " impressions" Pottie kan doen. Pottie is kak goed!

    • @RubiousGlagorious
      @RubiousGlagorious Před 2 lety +1

      EK se jou! Die Papegaai van aksente. Pottie die Papegaai. Nice...

  • @RubiousGlagorious
    @RubiousGlagorious Před 2 lety

    Jis boys(en poppe), Ek stem saam julle, geen konsekwente aksie nie, die Bokke het gelyk asof hulle baie meer stylvolle rugby wil speel met die agterlyn maar die kommunikasie was algeheel oorheers deur een en vyftig duisend skreeuende Loftus ondersteuners

  • @pantoffelslippers
    @pantoffelslippers Před 2 lety

    Kolbe het n moerse game gehad ouens