Video není dostupné.
Omlouváme se.

Jonathan from Radio Raps Joins us in Studio.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 08. 2024

Komentáře • 24

  • @BDGKruger
    @BDGKruger Před 3 lety +2

    Daai is nou vinnig dink :)

  • @pumped2kamootie988
    @pumped2kamootie988 Před 7 lety +8

    Jonathan is altyd snaaks

  • @fearlessformidableferociou8623

    Leka snaaks...johnathan is n master...dit sit nie in enige ou se broekie op die enkels om improvisation comedy so goed te doen nie

  • @wernervanderwesthuizen7827
    @wernervanderwesthuizen7827 Před 6 lety +11

    Hy moet meer movies maak. Hy is po*s snaaks

  • @fearlessformidableferociou8623

    Johnathan jys n meester 😃

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 Před 3 lety +1

    Here ek is moeg en ek mag nie haat nie vergewe my vir my gedagtes. Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir ons gesinne se beskerming. Ons bid dat U Bloed beskerming oor ons sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom ons in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om ons elke dag en nag te beskerm en voor ons uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie , moord en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb, Gee ons ook die krag om U te prys en U te aanbid in Jesus naam AMEN

    • @kyuzo26
      @kyuzo26 Před 3 lety +1

      jisis tjom jys op die verkere video hierdie is oor Rikus.

    • @lynette599
      @lynette599 Před 2 lety +1

      Sjoe...daar's 'n tyd en plek vir alles.

  • @gavinbeets5220
    @gavinbeets5220 Před 4 lety

    Lekker Jonathan

  • @jaconiemand5926
    @jaconiemand5926 Před 3 lety +1

    Ek hoop Corona het die wat so negatiewe kommentaar geggee het,al plat gemaak.

  • @landibear6509
    @landibear6509 Před 2 lety

    Wag steeds vir die opvolg!

  • @DeltaProphetdbd
    @DeltaProphetdbd Před 4 lety

    whats up with the Jack Parow hat steez?

  • @riaanfourie808
    @riaanfourie808 Před rokem

    fokin simpel

  • @lanceanderson379
    @lanceanderson379 Před 4 lety

    Zero neighbors 😂😂😂😂

  • @MrGibo2000
    @MrGibo2000 Před 7 lety +1

    Flou!! Ek konnie eers 'n smile kry nie !

    • @baasjan9488
      @baasjan9488 Před 4 lety +1

      Bee Gee nou wat is snaaks volgens jou?